Klik hier om die volledige joernaal in PDF-formaat af te laai - LitNet
Klik hier om die volledige joernaal in PDF-formaat af te laai - LitNet Klik hier om die volledige joernaal in PDF-formaat af te laai - LitNet
2.2.2 Harmonisiteit-tot-Geraas-verhouding LitNet Akademies Jaargang 9(2), Augustus 2012 Harmonisiteit verwys na die graad van akoestiese periodisiteit. Vokale is tipies harmonies (periodies) omdat, soos reeds gesien, deurdat die stembande tydens die fonasiefase voorspelbaar (reëlmatig) tril, die daarmee geassosieerde klankgolf ook ’n patroonmatige (harmoniese) struktuur vertoon. Dit staan teenoor aperiodiese klanke (soos frikatiewe), wat geen sodanige periodiese struktuur het nie. Geraas word in spraakakoestiekverband gesien as ’n aperiodiese element binne die periodiese klankgolfvorm. Die aard van sodanige geluid word in hierdie opset beperk tot artikulatoriese oorsprong, byvoorbeeld ’n hees of krakerige stem (soos tipies in bejaardes), teenoor ’n jong, welluidende stem. Die verhouding tussen die twee spraakgolfkomponente word in die akoestiese, intensiteitsverwante dB uitgedruk. Wanneer daar ewe veel energie as geraas in die klankgolfvorm is, is die Harmonisiteit-tot- Geraas-verhouding (HGV) 0 dB. ’n “Goeie” golf van die /A/-vokaal (in BAR) sal ’n HGV van byvoorbeeld 20 dB hê, wat beteken dat 99 persent van die energie in die periodiese deel van die klank is; slegs 1 persent sal dus geraas wees 9 (Boersma en Weenink 2011, 4.4.5). Let op dat die eenheid waarin dit uitgedruk word, nie lineêr is nie, maar logaritmies. Schötz (2006) haal studies aan wat ’n afname by ouer vroulike sprekers se HGV rapporteer, en ’n toename by jong mans. Hierdie bevindinge kon egter nie deur ander navorsers bevestig word nie. 2.3 Die artikulasiefase Die bronsein of basiese klank vir die produsering van vokale word, soos gesien, verskaf deur die stemhebbende, periodiese lugstroom soos voortgebring in die fonasiefase. Hierdie bronsein word dan in die spraakkanaal (die keel-mond-neusholte) sodanig vervorm dat die enkelvoudige klankgolf afkomstig van die stembande gewysig word tot ’n komplekse golf, wat gehoor word as ’n bepaalde vokaal. Elke spesifieke konfigurasie van die deelnemende 10 artikulatore (veral tong-, lip- en onderkaakstand) bring dus ’n bepaalde mondholtevorm (dit funksioneer as filter) teweeg, wat as resonator dien. Hierdie filter versterk bepaalde frekwensies van die bronsein, en verswak weer ander. Die versterkte frekwensies en die verhoogde energie wat daarmee gepaardgaan, vorm terselfdertyd die vokaalformante (in akoestiese terme, gemeet in frekwensies, spesifiek F1, F2 en (soms) F3. Hierop word later, nadat die fisiologiese grondslag hiervan gehanteer is, dieper ingegaan. Kyk net eers na Figuur 4a–4f hier onder om ’n idee te vorm van die mondholtevorme en die daarmee gepaardgaande tongstande. Ek kom weer hierop terug. 3. Artikulatoriese eienskappe van vokale Vervolgens word die artikulatoriese eienskappe van vokale in meer besonderhede behandel. Dit word aan die hand van die Afrikaanse vokale gedoen. In die afdeling oor die akoestiese eienskappe van vokale gebruik ek Nederlandse voorbeelde, omdat daar, soos reeds gesê, onvoldoende gegewens hieroor vir Afrikaans bestaan. Daar verwys ek weer terug na die 709
LitNet Akademies Jaargang 9(2), Augustus 2012 artikulasie van vokale; artikulasie en akoestiek gaan uit die aard van spraakkommunikasie hand aan hand. Die hoofsaak hier is die korrelasie tussen die stand van die artikulatore (lippe, tong en onderkaak). Nie net die stand van die artikulatore is van belang nie, maar ook die beweging daarvan in die vormingsproses van sommige klanke, soos die lang vokale, indien dit gediftongeerd uitgespreek word (geskryf “ee”, “eu” en “oo” 11 ), asook die egte 12 diftonge (geskryf “ei” of “y”, “ou” en “ui” 13 ). Dit is taamlik algemeen dat daar in die Engelse literatuur (eerste gedoen deur Wells 1982) deur middel van ’n vaste stel enkelsillabige voorbeeldwoorde (in hoofletters geskryf) na vokale verwys word. As voorbeeld: Engels DRESS word gebruik om na die vokaal /E/; /ε/ te verwys. /E/ is die SAMPA-transkripsie daarvan, en /ε/ is die IPA-simbool 14 vir dié vokaal. In Tabel 1 stel ek ’n soortgelyke sisteem voor vir Afrikaans. Ek gebruik dus byvoorbeeld bewoording soos “die /E/; /ε/-vokaal in PET”, of slegs “die PET-vokaal” as ek na hierdie vokaal verwys. In gevalle waar dit in die betrokke konteks reeds duidelik is watter vokaal bedoel word, gee ek slegs die simbole – altyd eers SAMPA, dan IPA. Uit die aard van die saak word slegs één simbool gegee as dié van SAMPA en IPA dieselfde is. Voorbeeldwoord waarmee na Afrikaanse vokale verwys word SAMPA-simbool IPA-simbool BIER i i BUUR y y BEER e e BEUR 2 ø PET E ε VER { æ BAR A ɑ BAAR a a PIT @ ə PUT 9 œ POT O ɔ BOOR o o BOER u u Tabel 1. Die Afrikaanse vokale, met kernverwysingswoorde, in kolom 1, SAMPAsimbole in Kolom 2, en IPA-simbole in Kolom 3. 710
- Page 695 and 696: LitNet Akademies Jaargang 9(2), Aug
- Page 697 and 698: LitNet Akademies Jaargang 9(2), Aug
- Page 699 and 700: LitNet Akademies Jaargang 9(2), Aug
- Page 701 and 702: LitNet Akademies Jaargang 9(2), Aug
- Page 703 and 704: LitNet Akademies Jaargang 9(2), Aug
- Page 705 and 706: LitNet Akademies Jaargang 9(2), Aug
- Page 707 and 708: LitNet Akademies Jaargang 9(2), Aug
- Page 709 and 710: Met vergunning van Iziko Museums va
- Page 711 and 712: Somerset West (We) LitNet Akademies
- Page 713 and 714: Bibliografie LitNet Akademies Jaarg
- Page 715 and 716: LitNet Akademies Jaargang 9(2), Aug
- Page 717 and 718: LitNet Akademies Jaargang 9(2), Aug
- Page 719 and 720: LitNet Akademies Jaargang 9(2), Aug
- Page 721 and 722: LitNet Akademies Jaargang 9(2), Aug
- Page 723 and 724: Opsomming LitNet Akademies Jaargang
- Page 725 and 726: LitNet Akademies Jaargang 9(2), Aug
- Page 727 and 728: LitNet Akademies Jaargang 9(2), Aug
- Page 729 and 730: LitNet Akademies Jaargang 9(2), Aug
- Page 731 and 732: LitNet Akademies Jaargang 9(2), Aug
- Page 733 and 734: LitNet Akademies Jaargang 9(2), Aug
- Page 735 and 736: LitNet Akademies Jaargang 9(2), Aug
- Page 737 and 738: LitNet Akademies Jaargang 9(2), Aug
- Page 739 and 740: Abstract LitNet Akademies Jaargang
- Page 741 and 742: LitNet Akademies Jaargang 9(2), Aug
- Page 743 and 744: LitNet Akademies Jaargang 9(2), Aug
- Page 745: LitNet Akademies Jaargang 9(2), Aug
- Page 749 and 750: LitNet Akademies Jaargang 9(2), Aug
- Page 751 and 752: Figuur 4. /i/ in hiet en /y/ in huu
- Page 753 and 754: 4.2 Die egte (ronde) agtervokale Li
- Page 755 and 756: Figuur 9. /A/;/α/ in hat en /a/ in
- Page 757 and 758: LitNet Akademies Jaargang 9(2), Aug
- Page 759 and 760: LitNet Akademies Jaargang 9(2), Aug
- Page 761 and 762: LitNet Akademies Jaargang 9(2), Aug
- Page 763 and 764: LitNet Akademies Jaargang 9(2), Aug
- Page 765 and 766: LitNet Akademies Jaargang 9(2), Aug
- Page 767 and 768: Figuur 20. Formantstruktuur van die
- Page 769 and 770: LitNet Akademies Jaargang 9(2), Aug
- Page 771 and 772: LitNet Akademies Jaargang 9(2), Aug
- Page 773 and 774: LitNet Akademies Jaargang 9(2), Aug
- Page 775 and 776: LitNet Akademies Jaargang 9(2), Aug
- Page 777 and 778: LitNet Akademies Jaargang 9(2), Aug
- Page 779 and 780: 21 Die eerste skrywer van die boek
- Page 781 and 782: Opsomming LitNet Akademies Jaargang
- Page 783 and 784: LitNet Akademies Jaargang 9(2), Aug
- Page 785 and 786: LitNet Akademies Jaargang 9(2), Aug
- Page 787 and 788: 2. Die tafereel Van Dale (1975:947)
- Page 789 and 790: LitNet Akademies Jaargang 9(2), Aug
- Page 791 and 792: 5. New York LitNet Akademies Jaarga
- Page 793 and 794: 7. Suid-Afrika LitNet Akademies Jaa
- Page 795 and 796: LitNet Akademies Jaargang 9(2), Aug
2.2.2 Harmonisiteit-tot-Geraas-verhouding

LitNet Akademies Jaargang 9(2), Augustus 2012

Harmonisiteit verwys na die graad van akoestiese periodisiteit. Vokale is tipies harmonies

(periodies) omdat, soos reeds gesien, deurdat die stembande tydens die fonasiefase

voorspelbaar (reëlmatig) tril, die daarmee geassosieerde klankgolf ook ’n patroonmatige

(harmoniese) struktuur vertoon. Dit staan teenoor aperiodiese klanke (soos frikatiewe), wat

geen sodanige periodiese struktuur het nie. Geraas word in spraakakoestiekverband gesien as

’n aperiodiese element binne die periodiese klankgolfvorm. Die aard van sodanige geluid

word in hierdie opset beperk tot artikulatoriese oorsprong, byvoorbeeld ’n hees of krakerige

stem (soos tipies in bejaardes), teenoor ’n jong, welluidende stem. Die verhouding tussen die

twee spraakgolfkomponente word in die akoestiese, intensiteitsverwante dB uitgedruk.

Wanneer daar ewe veel energie as geraas in die klankgolfvorm is, is die Harmonisiteit-tot-

Geraas-verhouding (HGV) 0 dB. ’n “Goeie” golf van die /A/-vokaal (in BAR) sal ’n HGV

van byvoorbeeld 20 dB hê, wat beteken dat 99 persent van die energie in die periodiese deel

van die klank is; slegs 1 persent sal dus geraas wees 9 (Boersma en Weenink 2011, 4.4.5). Let

op dat die eenheid waarin dit uitgedruk word, nie lineêr is nie, maar logaritmies. Schötz

(2006) haal studies aan wat ’n afname by ouer vroulike sprekers se HGV rapporteer, en ’n

toename by jong mans. Hierdie bevindinge kon egter nie deur ander navorsers bevestig word

nie.

2.3 Die artikulasiefase

Die bronsein of basiese klank vir die produsering van vokale word, soos gesien, verskaf deur

die stemhebbende, periodiese lugstroom soos voortgebring in die fonasiefase. Hierdie

bronsein word dan in die spraakkanaal (die keel-mond-neusholte) sodanig vervorm dat die

enkelvoudige klankgolf afkomstig van die stembande gewysig word tot ’n komplekse golf,

wat gehoor word as ’n bepaalde vokaal. Elke spesifieke konfigurasie van die deelnemende 10

artikulatore (veral tong-, lip- en onderkaakstand) bring dus ’n bepaalde mondholtevorm (dit

funksioneer as filter) teweeg, wat as resonator dien. Hierdie filter versterk bepaalde

frekwensies van die bronsein, en verswak weer ander. Die versterkte frekwensies en die

verhoogde energie wat daarmee gepaardgaan, vorm terselfdertyd die vokaalformante (in

akoestiese terme, gemeet in frekwensies, spesifiek F1, F2 en (soms) F3. Hierop word later,

nadat die fisiologiese grondslag hiervan gehanteer is, dieper ingegaan. Kyk net eers na Figuur

4a–4f hier onder om ’n idee te vorm van die mondholtevorme en die daarmee gepaardgaande

tongstande. Ek kom weer hierop terug.

3. Artikulatoriese eienskappe van vokale

Vervolgens word die artikulatoriese eienskappe van vokale in meer besonderhede behandel.

Dit word aan die hand van die Afrikaanse vokale gedoen. In die afdeling oor die akoestiese

eienskappe van vokale gebruik ek Nederlandse voorbeelde, omdat daar, soos reeds gesê,

onvoldoende gegewens hieroor vir Afrikaans bestaan. Daar verwys ek weer terug na die

709