Klik hier om die volledige joernaal in PDF-formaat af te laai - LitNet

Klik hier om die volledige joernaal in PDF-formaat af te laai - LitNet Klik hier om die volledige joernaal in PDF-formaat af te laai - LitNet

01.05.2013 Views

LitNet Akademies Jaargang 9(2), Augustus 2012 die beweging van die spraakorgane. Die proses kan opgeneem word deur middel van ’n mikrofoon, en dan weer sigbaar gemaak word in die vorm van ’n ossilogram (meestal golfvorm genoem; Rietveld en Van Heuven 2009, hoofstuk 6 gee meer besonderhede). Spektrogramme kan afgelei word van sodanige golfvorme. Hierdie golfvorme en spektrogramme vorm die basis vir die bepaling van die akoestiese kenmerke van vokale. Die volgende anatomiese spraaksisteme word gewoonlik onderskei: • die subglottale sisteem: die longe, en die spiere wat die longe bystaan om lug deur die spraakkanaal te dryf (die inisiasiefase) • die glottale sisteem, wat betrokke is by stemgewing: die strottehoof, en die stembande wat daarin gesetel is (die fonasiefase) • die supraglottale sisteem, dit is die keel-mond-neusholte: alles bokant die strottehoof waarmee die uitvloeiende lug gewysig kan word deur resonansie in dié ruimtes ten einde die spraakklanke te vorm (die artikulasiefase). Ons fokus hier op die artikulasiefases, en in ’n mindere mate op die fonasiefase. Die akoestiese eienskappe van vokale (en, waar moontlik, die terme wat nodig is om te beskryf hoe vokale waargeneem word – dit is persepsie-fonetiese inligting) word in hierdie artikel sover moontlik met hierdie fisiologiese gegewens in verband gebring. Die inisiasiefase is vir die doeleindes van die beskrywing van vokale van belang slegs in soverre dit verantwoordelik is vir die mate van intensiteit waarmee klanke voortgebring word. 2.1 Die inisiasiefase Die intensiteit waarmee klanke, in ons geval vokale, voortgebring word, word hoofsaaklik bepaal deur die mate van transglottale drukverskil by die voortbrenging van vokale (en ander klanke) – dit is dus ’n fisiologiese oorsaak. Hoe hoër die transglottale drukverskil, hoe hoër is die amplitudes van ’n golfvorm – dit is die akoestiese korrelaat daarvan (kyk laer af vir ’n uiteensetting van akoestiese terme soos amplitude). Amplitudehoogte is ’n aanduiding van die betrokke intensiteit waarteen ’n klank voorgebring word. Dit kan ook gesien word as die krag waarteen ’n klankgolf verplaas word. Dit kom neer op die luidheid (of hardheid; Eng. loudness) waarteen die klank waargeneem word – dit is die perseptuele aspek van ’n klank (Kent en Read 1992:227; Rietveld en Van Heuven 2009:220). Intensiteit word gesien aan hoër amplitudes van ’n vokaal; gemeet in desibel (dB; INTENS), en word as hardheid of luidheid van ’n vokaal deur die luisteraar ervaar. Intensiteit kan oor die hele energiespektrum van ’n klank bepaal word (genoem totale intensiteit), of in bepaalde energie-areas. Sodanige areas word bepaal deur die gebruik van banddeurlaatfilters (BF’s). Sien verder die uiteensetting by Figuur 1, wat ’n uitknipsel is van ’n Praat-skerm 3 , en voorsien is van verduidelikings in die vorm van ’n pyl, rame en etikette. Venster A is die golfvorm van die vokaal /i/ in BIER 4 ; Vensters B, C en D saam is die spektrogram daarvan. In die spektrogram word drie gedeeltes van die frekwensiespektrum 705

LitNet Akademies Jaargang 9(2), Augustus 2012 aangedui as intensiteitsbande (Vensters B, C, D). Die rooi pyl toon aan dat ’n hoër intensiteit in die klank op twee maniere gesien kan word (sodanige gedeeltes sal harder klink). In Venster A is die amplitudes groter as dié onmiddellik links en regs daarvan, in Venster B stem dit ooreen met die verhoging in die geel streep – wat in Praat die intensiteitsverloop aandui. Dit is origens duidelik te sien aan die horisontaal-lopende bande, wat donkerder is as die res van die spektrogram direk bo en onder dié energiebande. Die rooi kolletjies in hierdie bande is ’n aanduiding van die betrokke formante. Formant-inligting vorm die kern van die beskrywing van vokale. Daar word later volledig in afdeling 5, “Die akoestiese korrelate van die plek van vorming van vokale”, hierop ingegaan. Figuur 1. Golfvorm (Venster A) en spektrogram (Vensters B, C, D) van die vokaal /i/ in die woord BIER. Vensters B, C en D saam strek oor die totale intensiteitsband (groen pyl); afsonderlike bande in Venster B, C en D word deur etikette aangedui. F1–F3 word voorgestel deur die horisontaal-lopende rooi kolletjies. Die akoestiese parameters wat ten opsigte van intensiteit van belang is, en in verdere ondersoeke betrek sal word, is Totale Intensiteit, Intensiteit van Banddeurlaatfilter1 en Intensiteit van Banddeurlaatfilter2, afgekort tot BF1 en BF2. Totale Intensiteit word oor die hele spektrum van die vokaal gevind, in die geval van die /i/ van Figuur 1 van 0 Hz – 5 000 Hz 5 . Formant 1 (F1) val dus in BF1 (hier 0 Hz – 700 Hz), en Formant 2 (F2) in BF2 (hier 700 Hz – 3 000 Hz. Die intensiteit in Venster B, waarin die derde vokaalformant, F3, gewoonlik voorkom, word selde gebruik. F1 word in Figuur 1 in Venster D gevind; BF2 in Venster C bevat F2. Die motivering vir die insluiting van domeinspesifieke intensiteitsparameters kom uit werk van die Nederlandse ondersoekers Sluijter en Van Heuven (1996). Hulle bevind dat in die geval van Nederlandse vokale die totale intensiteit (spesifiek in die geval van die Nederlandse vokale wat deur hulle ondersoek is, vanaf 0 Hz tot 4 kHz) van minder belang is 706

LitNet Akademies Jaargang 9(2), Augustus 2012

die beweging van die spraakorgane. Die proses kan opgeneem word deur middel van ’n

mikrofoon, en dan weer sigbaar gemaak word in die vorm van ’n ossilogram (meestal

golfvorm genoem; Rietveld en Van Heuven 2009, hoofstuk 6 gee meer besonderhede).

Spektrogramme kan afgelei word van sodanige golfvorme. Hierdie golfvorme en

spektrogramme vorm die basis vir die bepaling van die akoestiese kenmerke van vokale.

Die volgende anatomiese spraaksisteme word gewoonlik onderskei:

• die subglottale sisteem: die longe, en die spiere wat die longe bystaan om lug deur

die spraakkanaal te dryf (die inisiasiefase)

• die glottale sisteem, wat betrokke is by stemgewing: die strottehoof, en die

stembande wat daarin gesetel is (die fonasiefase)

• die supraglottale sisteem, dit is die keel-mond-neusholte: alles bokant die

strottehoof waarmee die uitvloeiende lug gewysig kan word deur resonansie in dié

ruimtes ten einde die spraakklanke te vorm (die artikulasiefase).

Ons fokus hier op die artikulasiefases, en in ’n mindere mate op die fonasiefase. Die

akoestiese eienskappe van vokale (en, waar moontlik, die terme wat nodig is om te beskryf

hoe vokale waargeneem word – dit is persepsie-fonetiese inligting) word in hierdie artikel

sover moontlik met hierdie fisiologiese gegewens in verband gebring.

Die inisiasiefase is vir die doeleindes van die beskrywing van vokale van belang slegs in

soverre dit verantwoordelik is vir die mate van intensiteit waarmee klanke voortgebring

word.

2.1 Die inisiasiefase

Die intensiteit waarmee klanke, in ons geval vokale, voortgebring word, word hoofsaaklik

bepaal deur die mate van transglottale drukverskil by die voortbrenging van vokale (en ander

klanke) – dit is dus ’n fisiologiese oorsaak. Hoe hoër die transglottale drukverskil, hoe hoër is

die amplitudes van ’n golfvorm – dit is die akoestiese korrelaat daarvan (kyk laer af vir ’n

uiteensetting van akoestiese terme soos amplitude). Amplitudehoogte is ’n aanduiding van

die betrokke intensiteit waarteen ’n klank voorgebring word. Dit kan ook gesien word as die

krag waarteen ’n klankgolf verplaas word. Dit kom neer op die luidheid (of hardheid; Eng.

loudness) waarteen die klank waargeneem word – dit is die perseptuele aspek van ’n klank

(Kent en Read 1992:227; Rietveld en Van Heuven 2009:220). Intensiteit word gesien aan

hoër amplitudes van ’n vokaal; gemeet in desibel (dB; INTENS), en word as hardheid of

luidheid van ’n vokaal deur die luisteraar ervaar. Intensiteit kan oor die hele energiespektrum

van ’n klank bepaal word (genoem totale intensiteit), of in bepaalde energie-areas. Sodanige

areas word bepaal deur die gebruik van banddeurlaatfilters (BF’s).

Sien verder die uiteensetting by Figuur 1, wat ’n uitknipsel is van ’n Praat-skerm 3 , en

voorsien is van verduidelikings in die vorm van ’n pyl, rame en etikette.

Venster A is die golfvorm van die vokaal /i/ in BIER 4 ; Vensters B, C en D saam is die

spektrogram daarvan. In die spektrogram word drie gedeeltes van die frekwensiespektrum

705

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!