Klik hier om die volledige joernaal in PDF-formaat af te laai - LitNet
Klik hier om die volledige joernaal in PDF-formaat af te laai - LitNet Klik hier om die volledige joernaal in PDF-formaat af te laai - LitNet
LitNet Akademies Jaargang 9(2), Augustus 2012 verplig om hulle slawekinders tussen drie en tien jaar oud vir minstens drie dae per week na die naaste openbare skool te stuur. Gevolglik het 1 551 slawekinders teen 1825 in Kaapstad ’n Christelike opvoeding ontvang. Baie meer slawe het die Nederlandstalige afdelings as die Engelstalige afdelings van hierdie skole bygewoon (Van der Westhuizen 1953:179–81). Opvoedkundige fasiliteite vir kinders van slawe en werkersklasmense in Kaapstad het tussen die jare 1814 en 1825 uitgebrei toe die South African Missionary Society (SAMS) en die Wesleyan-Methodist Missionary Society ook kerkskole begin het (Van der Westhuizen 1953:181–3). In die plattelandse distrikte van die Kaapkolonie was daar ook Christelike slaweskole. Een is in 1801 in Stellenbosch begin en het teen 1810 38 leerders gehad. Onder die Bybel- en Skoolkommissie het hierdie skool geletterdheidsklasse vir volwassenes in die aande begin en teen 1827 was daar 124 leerders (Giliomee 2007:28–35). ’n Lys van boeke wat vir die Stellenbosse slaweskool aangevra is, toon dat opvoeding daarop gemik was om goeie Christene te produseer eerder as om geletterdheid onder die werkersklasse te bevorder (Janse van Rensburg 1935:36). Nietemin het die plattelandse sendingskole van die Rhynse, Morawiese, Londense, Glasgowse en Suid-Afrikaanse sendinggenootskappe sowel die Christendom as basiese geletterdheidsvaardighede na die slawe versprei, asook na die Khoisan en Xhosasprekers (Van der Westhuizen 1953:184–91). Ten spyte van ongereelde skoolbywoning en negatiewe houdings van boere en slawe-eienaars was meer gewone mense op die platteland teen die middel van die 19de eeu besig om lesers te word. Kaapstad se regerende elite wou hê dat opvoeding van die werkersklasse Christelik moes wees en verkieslik Engels in plaas van Nederlands, veral na die aanstelling van Somerset as goewerneur in 1814 (Scholtz 1964:8). Maar die gebruik van Engels was grootliks onsuksesvol, aangesien Kaaps-Nederlands so gewild was, en die kompromis was om albei tale te onderrig. Die Cape of Good Hope Philanthropic Society wat in 1828 gestig is, het die vryheid van 127 vroulike slawekinders gekoop en hulle tot die ouderdom van 18 as vakleerlinge ingeskryf by ’n eienaar wat ’n onderneming moes onderteken om hulle Engels of Nederlands te laat leer (Westra 1984:61). Kinders en volwasse slawe is by die Wesleyan- Methodist Missionary Society se Sondagskole, dagskole, aandskole en die SAMS se kleuterskole geleer om in albei tale te lees. Die SAMS-kleuterskole het in 1830 ’n aanvang geneem en het arm kinders en slawekinders tussen die ouderdomme van 18 maande en ses jaar opgevoed. Hierdie kinders het met ’n opvallende voorsprong teenoor dié sonder hierdie agtergrond na ander Christelike skole aanbeweeg. Baie van hulle kon geskikte boeke vir hul ouderdom gemaklik en vlot lees en is met boekpryse beloon (South African Infant Schools 1835:12). Soos die geval met Engels was, was die sukses met Christelikheid by skole ook oneweredig. In 1824 het Eerwaarde W. Elliot van die SAMS probeer om die Kaapse Moslems te oorreed om ’n skool te begin waarin lees en skryf in Nederlands, Engels en Arabies onderrig sou word. Die geskiedenis van die skepping, die sondvloed, Dawid en Salomo en ander Bybelverhale sou ook geleer word. Hierdie projek was ’n volskaalse mislukking, en Imam Achman, wat gewerf is om kinders in sy huis te onderrig, het in werklikheid die doelwitte van 665
LitNet Akademies Jaargang 9(2), Augustus 2012 die SAMS ondermyn (Van der Westhuizen 1953:183). Christelike sendingywer het, ironies genoeg, ’n meer vasberade Islamitiese da’wah in Kaapstad, die Strand-gebied en ander distrikte aangemoedig. 6. Moslem-geletterdhede ’n Groot aantal slawe en vryswartes was Moslems wat gewelddadig uit die Islamitiese streke van Suidoos-Asië weggeneem is. Hierdie streke het hulle eie geletterdheidstradisies en kulture gehad wat voor-Islamitiese elemente van soefi-mistisisme bevat het (Cummings 2002:4–6). Dit verklaar die opstandigheid van sommige Kaapse Moslem-slawe en hulle vermoë om met mekaar te kommunikeer. Die VOC het probeer om die groei van ’n sterk Oosterse kultuur aan die Kaap te verhoed deur slawe uit dieselfde gebied te verdeel, maar daar was al in 1667 soefi- (mistiese) praktyke onder geheimhoudende Moslem-gemeenskappe toe die VOC Indonesiese sjeiks in die area van Constantia geїsoleer het (Mason 2003:186; Da Costa 1994:129–35). Teen die einde van die 17de eeu het sjeik Yusuf van Macassar ongeoorloofde dienste met slawe en vryswartes gehou en dreunsang onderrig – as ’n prototipe van lees (Dangor 1994). Sjeik Yusuf is in 1694 na die Kaap verban. Hy en vier van sy kamerade het die Islam aan voortvlugtige slawe geleer in vergaderings wat in private huise gehou is (Ajam 1986:1990). Afgesien van sjeik Yusuf was daar tussen 1652 en 1795 ongeveer 200 politieke bannelinge aan die Kaap. Onder hulle het vrygestelde imams (Moslem-gebedsleiers) klein groepies ontmoet om die Islam te propageer (Shell 2000:328). Die eerste godsdienstige Moslemskool (Madrasah) het in 1793 geopen en ’n “alternatiewe opvoeding” voorgestaan (Davids 1994:47–56). Imam Tuan Guru het die lees van die Koran in Arabies aan sowel slaweseuns en -meisies as wit Islam-bekeerlinge onderrig. Hierdie openheid vir alle lede (ummat – broederskap van Islam) ongeag kleur of klas, het gehelp om die Islam te versprei. Leerders het onderrig in Engels en Nederlands ontvang en is geleer lees en skryf (Davids 2011; Mayson 1963:23). Hulle het lesse óf van ’n swartbord af óf van diktering deur ’n onderwyser getranskribeer in ’n boek wat ’n koplesboek (leerder-notaboek) genoem is. Die student sou die les tuis memoriseer en dit by die skool aan die onderwyser voordra (in die hafez-tradisie), en ’n nuwe les is gegee wanneer die eerste suksesvol gememoriseer was (Davids 1994:50). Die aantal Moslem-skole het gedurende die 19de eeu vinnig toegeneem. Gevolglik was daar twaalf Madaris teen 1832 en in 1840 was daar 2 451 leerders onder tien imams ingeskryf (Shell 2006:103). Teen 1854 was Islamitiese onderwys aan die Kaap onder ’n Imam Moota, of superintendent-generaal, georganiseer (Davids 1990:2). Moslem-slawe en vryswartes het wêrelde van hul eie geskep wat idees van teenstand, gebaseer op hulle godsdienstige uitkyk, ingesluit het (Davids 1990:15–6). Dit was nie openlike politieke protes nie, maar ’n soort van ondermyning ingebed in die “godsdienstige en seremoniële praktyke van Islam” en wat ’n alternatief vir die VOC se Christelike geloof uitgedruk het (Ward 2009:233–4). 666
- Page 651 and 652: LitNet Akademies Jaargang 9(2), Aug
- Page 653 and 654: LitNet Akademies Jaargang 9(2), Aug
- Page 655 and 656: Figuur 1. Sillabusontwerprosedures
- Page 657 and 658: LitNet Akademies Jaargang 9(2), Aug
- Page 659 and 660: LitNet Akademies Jaargang 9(2), Aug
- Page 661 and 662: A Interaksionele aktiwiteite 1. Int
- Page 663 and 664: Inligtingsg aping Probleemo plossin
- Page 665 and 666: LitNet Akademies Jaargang 9(2), Aug
- Page 667 and 668: LitNet Akademies Jaargang 9(2), Aug
- Page 669 and 670: LitNet Akademies Jaargang 9(2), Aug
- Page 671 and 672: LitNet Akademies Jaargang 9(2), Aug
- Page 673 and 674: LitNet Akademies Jaargang 9(2), Aug
- Page 675 and 676: LitNet Akademies Jaargang 9(2), Aug
- Page 677 and 678: LitNet Akademies Jaargang 9(2), Aug
- Page 679 and 680: LitNet Akademies Jaargang 9(2), Aug
- Page 681 and 682: LitNet Akademies Jaargang 9(2), Aug
- Page 683 and 684: LitNet Akademies Jaargang 9(2), Aug
- Page 685 and 686: LitNet Akademies Jaargang 9(2), Aug
- Page 687 and 688: LitNet Akademies Jaargang 9(2), Aug
- Page 689 and 690: LitNet Akademies Jaargang 9(2), Aug
- Page 691 and 692: LitNet Akademies Jaargang 9(2), Aug
- Page 693 and 694: LitNet Akademies Jaargang 9(2), Aug
- Page 695 and 696: LitNet Akademies Jaargang 9(2), Aug
- Page 697 and 698: LitNet Akademies Jaargang 9(2), Aug
- Page 699 and 700: LitNet Akademies Jaargang 9(2), Aug
- Page 701: LitNet Akademies Jaargang 9(2), Aug
- Page 705 and 706: LitNet Akademies Jaargang 9(2), Aug
- Page 707 and 708: LitNet Akademies Jaargang 9(2), Aug
- Page 709 and 710: Met vergunning van Iziko Museums va
- Page 711 and 712: Somerset West (We) LitNet Akademies
- Page 713 and 714: Bibliografie LitNet Akademies Jaarg
- Page 715 and 716: LitNet Akademies Jaargang 9(2), Aug
- Page 717 and 718: LitNet Akademies Jaargang 9(2), Aug
- Page 719 and 720: LitNet Akademies Jaargang 9(2), Aug
- Page 721 and 722: LitNet Akademies Jaargang 9(2), Aug
- Page 723 and 724: Opsomming LitNet Akademies Jaargang
- Page 725 and 726: LitNet Akademies Jaargang 9(2), Aug
- Page 727 and 728: LitNet Akademies Jaargang 9(2), Aug
- Page 729 and 730: LitNet Akademies Jaargang 9(2), Aug
- Page 731 and 732: LitNet Akademies Jaargang 9(2), Aug
- Page 733 and 734: LitNet Akademies Jaargang 9(2), Aug
- Page 735 and 736: LitNet Akademies Jaargang 9(2), Aug
- Page 737 and 738: LitNet Akademies Jaargang 9(2), Aug
- Page 739 and 740: Abstract LitNet Akademies Jaargang
- Page 741 and 742: LitNet Akademies Jaargang 9(2), Aug
- Page 743 and 744: LitNet Akademies Jaargang 9(2), Aug
- Page 745 and 746: LitNet Akademies Jaargang 9(2), Aug
- Page 747 and 748: LitNet Akademies Jaargang 9(2), Aug
- Page 749 and 750: LitNet Akademies Jaargang 9(2), Aug
- Page 751 and 752: Figuur 4. /i/ in hiet en /y/ in huu
LitNet Akademies Jaargang 9(2), Augustus 2012

verplig om hulle slawekinders tussen drie en tien jaar oud vir minstens drie dae per week na

die naaste openbare skool te stuur. Gevolglik het 1 551 slawekinders teen 1825 in Kaapstad

’n Christelike opvoeding ontvang. Baie meer slawe het die Nederlandstalige afdelings as die

Engelstalige afdelings van hierdie skole bygewoon (Van der Westhuizen 1953:179–81).

Opvoedkundige fasiliteite vir kinders van slawe en werkersklasmense in Kaapstad het tussen

die jare 1814 en 1825 uitgebrei toe die South African Missionary Society (SAMS) en die

Wesleyan-Methodist Missionary Society ook kerkskole begin het (Van der Westhuizen

1953:181–3).

In die plattelandse distrikte van die Kaapkolonie was daar ook Christelike slaweskole. Een is

in 1801 in Stellenbosch begin en het teen 1810 38 leerders gehad. Onder die Bybel- en

Skoolkommissie het hierdie skool geletterdheidsklasse vir volwassenes in die aande begin en

teen 1827 was daar 124 leerders (Giliomee 2007:28–35). ’n Lys van boeke wat vir die

Stellenbosse slaweskool aangevra is, toon dat opvoeding daarop gemik was om goeie

Christene te produseer eerder as om geletterdheid onder die werkersklasse te bevorder (Janse

van Rensburg 1935:36). Nietemin het die plattelandse sendingskole van die Rhynse,

Morawiese, Londense, Glasgowse en Suid-Afrikaanse sendinggenootskappe sowel die

Christendom as basiese geletterdheidsvaardighede na die slawe versprei, asook na die

Khoisan en Xhosasprekers (Van der Westhuizen 1953:184–91). Ten spyte van ongereelde

skoolbywoning en negatiewe houdings van boere en slawe-eienaars was meer gewone mense

op die platteland teen die middel van die 19de eeu besig om lesers te word.

Kaapstad se regerende elite wou hê dat opvoeding van die werkersklasse Christelik moes

wees en verkieslik Engels in plaas van Nederlands, veral na die aanstelling van Somerset as

goewerneur in 1814 (Scholtz 1964:8). Maar die gebruik van Engels was grootliks

onsuksesvol, aangesien Kaaps-Nederlands so gewild was, en die kompromis was om albei

tale te onderrig. Die Cape of Good Hope Philanthropic Society wat in 1828 gestig is, het die

vryheid van 127 vroulike slawekinders gekoop en hulle tot die ouderdom van 18 as

vakleerlinge ingeskryf by ’n eienaar wat ’n onderneming moes onderteken om hulle Engels

of Nederlands te laat leer (Westra 1984:61). Kinders en volwasse slawe is by die Wesleyan-

Methodist Missionary Society se Sondagskole, dagskole, aandskole en die SAMS se

kleuterskole geleer om in albei tale te lees. Die SAMS-kleuterskole het in 1830 ’n aanvang

geneem en het arm kinders en slawekinders tussen die ouderdomme van 18 maande en ses

jaar opgevoed. Hierdie kinders het met ’n opvallende voorsprong teenoor dié sonder hierdie

agtergrond na ander Christelike skole aanbeweeg. Baie van hulle kon geskikte boeke vir hul

ouderdom gemaklik en vlot lees en is met boekpryse beloon (South African Infant Schools

1835:12).

Soos die geval met Engels was, was die sukses met Christelikheid by skole ook oneweredig.

In 1824 het Eerwaarde W. Elliot van die SAMS probeer om die Kaapse Moslems te oorreed

om ’n skool te begin waarin lees en skryf in Nederlands, Engels en Arabies onderrig sou

word. Die geskiedenis van die skepping, die sondvloed, Dawid en Salomo en ander

Bybelverhale sou ook geleer word. Hierdie projek was ’n volskaalse mislukking, en Imam

Achman, wat gewerf is om kinders in sy huis te onderrig, het in werklikheid die doelwitte van

665