Klik hier om die volledige joernaal in PDF-formaat af te laai - LitNet
Klik hier om die volledige joernaal in PDF-formaat af te laai - LitNet Klik hier om die volledige joernaal in PDF-formaat af te laai - LitNet
LitNet Akademies Jaargang 9(2), Augustus 2012 Die aanvanklike fokus van hierdie studie was ’n ondersoek na kultuurtoepaslike aktiwiteite vir Sesotho/Setswana-bejaarde persone wat deur arbeidsterapeute in residensiële-sorgeenhede aangebied kan word. Tydens die navorsingsreis is hierdie fokus egter herkonseptualiseer ten einde eerder die faktore te ondersoek wat kan bydra tot die daarstelling van ’n totale kultuurtoepaslike ervaring vir bejaarde Sesotho/Setswana inwoners. Carlsson (2009:8) bevestig dat die arbeidsterapeut ’n rol speel in die bemagtiging van individue tot betekenisvolle aktiwiteitsdeelname binne ’n toepaslike milieu. Derhalwe dra die milieu waarin aktiwiteite plaasvind, net soveel gewig as die deelname daaraan. Persoonlike of gemeenskaplike outonomie en ’n gevolglike identiteit in aktiwiteitsdeelname word deur vryheid in aktiwiteitskeuses binne die kulturele konteks ontwikkel (Carlsson 2009:8). 2. Literatuuroorsig 2.1 Arbeidsterapie in die wetenskap van betekenisvolle aktiwiteitsdeelname Arbeidsterapie word beskryf as die wetenskap waar aktiwiteitsdeelname die ervaring van plesier, herstel en produktiwiteit in die individu kan bewerkstellig en sodoende welstand bevorder (Pierce 2003). Aktiwiteitsdeelname omvat alle take wat uitgevoer word en is ’n integrale deel van wie ’n individu is. Dit dra by tot die ontginning van die volle potensiaal van die persoon (Whiteford en Wright-St Clair 2005:10). Volgens Pierce, ’n aktiwiteitsverrigtingswetenskaplike, vind aktiwiteitsdeelname binne bepaalde temporale, ruimtelike en sosiokulturele kontekstuele dimensies plaas. Alleenlik wanneer al hierdie dimensies van aktiwiteitsverrigting in ag geneem word en die aktiwiteite sin en betekenis vir die persoon inhou, word optimale lewensgehalte bevorder. Dit impliseer dat aktiwiteite binne die terapeutiese omgewing van arbeidsterapie die totale konteks en milieu van die individu in ag behoort te neem. Aangesien die milieu waarin ’n persoon hom of haar bevind, die produk van ’n unieke samestelling van die kulturele, institusionele, fisiese en sosiale kontekste op ’n gegewe tyd is, bepaal en rig dit aktiwiteitsdeelname. Polatajko, Davies, Stewart e.a. (2007:26) verduidelik die onderskeid tussen deelname aan en betrokkenheid by aktiwiteite. Deelname aan ’n aktiwiteit (“occupational performance”) word as die waarlike uitvoering van ’n aksie gedefinieer, terwyl betrokkenheid by ’n aktiwiteit, met ander woorde, aktiwiteitsverrigting (“occupational engagement”), na ’n verbintenis tot die aktiwiteit verwys. ’n Persoon kan by ’n aktiwiteit betrokke wees deur op ’n fisiese of psigiese vlak ’n verbintenis met daardie aktiwiteit te vorm. Deelname aan ’n aktiwiteit is dus nie ’n voorvereiste vir die vorming van ’n verbintenis met die aktiwiteit nie, maar eerder die skepping van ’n milieu waar die bejaarde persoon, ten spyte van byvoorbeeld erge fisiese inperkinge, die geleentheid gebied word om steeds by die aktiwiteit betrokke te wees. 2.2 Kultuur 587
LitNet Akademies Jaargang 9(2), Augustus 2012 Kultuur word binne arbeidsterapie gesien as ’n sfeer in ’n individu se lewe wat aangeleer word en omvat geloof, waardes, norme, simbole, gedrag, persepsies en gewoontes van ’n groep individue. Kultuur word gedeel deur ’n groep mense en is dinamies en aanpasbaar en verander voortdurend (Barney en Duncombe 2002:201). Die kompleksiteit van hierdie aspekte noop arbeidsterapeute om erkenning aan afsonderlike komponente van kultuur te gee deur die verrekening daarvan tydens keuse van terapeutiese aktiwiteite. Die totale impak wat kultuur dus op ’n persoon se menswaardigheid het, is ’n kernoorweging vir etiese praktyk (Bonder 2009:498–9). Betekenisvolle betrokkenheid by aktiwiteit binne die konteks van arbeidsterapie impliseer dat die arbeidsterapeut ’n persoon bemagtig om vaardighede te ontwikkel wat aktiwiteitsdeelname fasiliteer (Chacksfield 2006:144). Ekwivalente van die woord aktiwiteitsdeelname, wat vir arbeidsterapie soveel betekenis inhou, bestaan egter steeds nie in die tale van ’n aantal nie-Westerse kulture nie (Iwama 2006:22). Alhoewel die onderskeie kulture dus die konsep van aktiwiteitsdeelname toepas, bestaan daar geen universele term vir die begrip nie. Die konsep van kultuur word as sodanig as ’n komplekse konstruk beskou (Iwama 2005:242–53) wat kardinaal is tot die betrokkenheid in aktiwiteit, dus die unieke historiese en sosiale oorwegings soos deur die individu gesien. Derhalwe vorm erkenning van kultuur in die keuse en aanbieding van aktiwiteite deel van die kliëntgesentreerde benadering van arbeidsterapie. Kultuur is dus ’n sfeer in die individu se lewe wat tot die menswees en menswaardigheid van die persoon bydra. Deelname aan kulturele aktiwiteite dra tot die ontwikkeling van sin en betekenis vir die persoon by. Christiansen en Townsend (soos na verwys in Zeldenryck en Yalmambirra 2006:44) verduidelik dat die wyse waarop aktiwiteitsdeelname deur ’n individu ervaar word en die kultuur van die individu interafhanklik is. Aangesien arbeidsterapie die belang van aktiwiteitsdeelname in ’n persoon se lewe erken, kan kultuur nie van menswaardige aktiwiteitsdeelname geskei word nie. Uit die literatuur is dit duidelik dat die Sesotho-Setswana (Tswana, Suid-Sotho en Noord- Sotho van die Hoëveld) as een groep geklassifiseer word (Hammond-Tooke 1993; Lye en Murray 1980; Marais, Van Wijk, Mayet e.a.2010). Die Basotho Kulturele Nedersetting in Phuthaditjhaba stel die ontwikkeling van die Sesotho-kultuur van die 1600’s tot die 1900’s vir toeriste ten toon (Figuur 1). Aangesien Lesotho die hartland van die Basotho-kultuur is, woon die meeste van die persone van Sotho-Tswana-afkoms tans in die nabygeleë Vrystaat. Die rol van die bejaarde persoon binne die Sesotho-gemeenskap kom duidelik na vore in die take wat aan hierdie persone toegeken word. Tradisioneel-kultureel word die bejaarde persoon as die gesagsfiguur met wysheid en kennis in die gemeenskap beskou. Spesifieke take, soos die opvoeding van die kleinkinders, raadgewing aan jonger persone om besluite te neem en uitvoering van huishoudelike take soos voedselvoorbereiding, behoort aan bejaarde persone. Dit is dus onder andere die arbeidsterapeut se rol om te verseker dat die bejaarde persoon die geleentheid gegun word om aan bogenoemde aktiwiteitsreekse deel te neem wat met hul belangstellings en begeertes ooreenstem, ten einde ’n gevoel van behorendheid (“belonging”) te ervaar (Wilcock 2007:18). Deelname aan kultuurtoepaslike aktiwiteite 588
- Page 573 and 574: LitNet Akademies Jaargang 9(2), Aug
- Page 575 and 576: LitNet Akademies Jaargang 9(2), Aug
- Page 577 and 578: LitNet Akademies Jaargang 9(2), Aug
- Page 579 and 580: LitNet Akademies Jaargang 9(2), Aug
- Page 581 and 582: LitNet Akademies Jaargang 9(2), Aug
- Page 583 and 584: LitNet Akademies Jaargang 9(2), Aug
- Page 585 and 586: LitNet Akademies Jaargang 9(2), Aug
- Page 587 and 588: LitNet Akademies Jaargang 9(2), Aug
- Page 589 and 590: LitNet Akademies Jaargang 9(2), Aug
- Page 591 and 592: LitNet Akademies Jaargang 9(2), Aug
- Page 593 and 594: LitNet Akademies Jaargang 9(2), Aug
- Page 595 and 596: LitNet Akademies Jaargang 9(2), Aug
- Page 597 and 598: LitNet Akademies Jaargang 9(2), Aug
- Page 599 and 600: LitNet Akademies Jaargang 9(2), Aug
- Page 601 and 602: LitNet Akademies Jaargang 9(2), Aug
- Page 603 and 604: LitNet Akademies Jaargang 9(2), Aug
- Page 605 and 606: 3. Die makrostrukturele faktore 3.1
- Page 607 and 608: LitNet Akademies Jaargang 9(2), Aug
- Page 609 and 610: LitNet Akademies Jaargang 9(2), Aug
- Page 611 and 612: LitNet Akademies Jaargang 9(2), Aug
- Page 613 and 614: LitNet Akademies Jaargang 9(2), Aug
- Page 615 and 616: LitNet Akademies Jaargang 9(2), Aug
- Page 617 and 618: LitNet Akademies Jaargang 9(2), Aug
- Page 619 and 620: LitNet Akademies Jaargang 9(2), Aug
- Page 621 and 622: Abstract LitNet Akademies Jaargang
- Page 623: LitNet Akademies Jaargang 9(2), Aug
- Page 627 and 628: LitNet Akademies Jaargang 9(2), Aug
- Page 629 and 630: LitNet Akademies Jaargang 9(2), Aug
- Page 631 and 632: Die volgende is ’n uiteensetting
- Page 633 and 634: LitNet Akademies Jaargang 9(2), Aug
- Page 635 and 636: LitNet Akademies Jaargang 9(2), Aug
- Page 637 and 638: Groepplasing ten opsigte van kultuu
- Page 639 and 640: LitNet Akademies Jaargang 9(2), Aug
- Page 641 and 642: 5.2 Beperkinge van die studie LitNe
- Page 643 and 644: LitNet Akademies Jaargang 9(2), Aug
- Page 645 and 646: LitNet Akademies Jaargang 9(2), Aug
- Page 647 and 648: 1 66 Sesotho Engels 1.5 1.5 2 53.5
- Page 649 and 650: LitNet Akademies Jaargang 9(2), Aug
- Page 651 and 652: LitNet Akademies Jaargang 9(2), Aug
- Page 653 and 654: LitNet Akademies Jaargang 9(2), Aug
- Page 655 and 656: Figuur 1. Sillabusontwerprosedures
- Page 657 and 658: LitNet Akademies Jaargang 9(2), Aug
- Page 659 and 660: LitNet Akademies Jaargang 9(2), Aug
- Page 661 and 662: A Interaksionele aktiwiteite 1. Int
- Page 663 and 664: Inligtingsg aping Probleemo plossin
- Page 665 and 666: LitNet Akademies Jaargang 9(2), Aug
- Page 667 and 668: LitNet Akademies Jaargang 9(2), Aug
- Page 669 and 670: LitNet Akademies Jaargang 9(2), Aug
- Page 671 and 672: LitNet Akademies Jaargang 9(2), Aug
- Page 673 and 674: LitNet Akademies Jaargang 9(2), Aug
LitNet Akademies Jaargang 9(2), Augustus 2012

Kultuur word binne arbeidsterapie gesien as ’n sfeer in ’n individu se lewe wat aangeleer

word en omvat geloof, waardes, norme, simbole, gedrag, persepsies en gewoontes van ’n

groep individue. Kultuur word gedeel deur ’n groep mense en is dinamies en aanpasbaar en

verander voortdurend (Barney en Duncombe 2002:201). Die kompleksiteit van hierdie

aspekte noop arbeidsterapeute om erkenning aan afsonderlike komponente van kultuur te gee

deur die verrekening daarvan tydens keuse van terapeutiese aktiwiteite. Die totale impak wat

kultuur dus op ’n persoon se menswaardigheid het, is ’n kernoorweging vir etiese praktyk

(Bonder 2009:498–9).

Betekenisvolle betrokkenheid by aktiwiteit binne die konteks van arbeidsterapie impliseer dat

die arbeidsterapeut ’n persoon bemagtig om vaardighede te ontwikkel wat

aktiwiteitsdeelname fasiliteer (Chacksfield 2006:144). Ekwivalente van die woord

aktiwiteitsdeelname, wat vir arbeidsterapie soveel betekenis inhou, bestaan egter steeds nie in

die tale van ’n aantal nie-Westerse kulture nie (Iwama 2006:22). Alhoewel die onderskeie

kulture dus die konsep van aktiwiteitsdeelname toepas, bestaan daar geen universele term vir

die begrip nie. Die konsep van kultuur word as sodanig as ’n komplekse konstruk beskou

(Iwama 2005:242–53) wat kardinaal is tot die betrokkenheid in aktiwiteit, dus die unieke

historiese en sosiale oorwegings soos deur die individu gesien. Derhalwe vorm erkenning van

kultuur in die keuse en aanbieding van aktiwiteite deel van die kliëntgesentreerde benadering

van arbeidsterapie.

Kultuur is dus ’n sfeer in die individu se lewe wat tot die menswees en menswaardigheid van

die persoon bydra. Deelname aan kulturele aktiwiteite dra tot die ontwikkeling van sin en

betekenis vir die persoon by. Christiansen en Townsend (soos na verwys in Zeldenryck en

Yalmambirra 2006:44) verduidelik dat die wyse waarop aktiwiteitsdeelname deur ’n individu

ervaar word en die kultuur van die individu interafhanklik is. Aangesien arbeidsterapie die

belang van aktiwiteitsdeelname in ’n persoon se lewe erken, kan kultuur nie van

menswaardige aktiwiteitsdeelname geskei word nie.

Uit die literatuur is dit duidelik dat die Sesotho-Setswana (Tswana, Suid-Sotho en Noord-

Sotho van die Hoëveld) as een groep geklassifiseer word (Hammond-Tooke 1993; Lye en

Murray 1980; Marais, Van Wijk, Mayet e.a.2010). Die Basotho Kulturele Nedersetting in

Phuthaditjhaba stel die ontwikkeling van die Sesotho-kultuur van die 1600’s tot die 1900’s

vir toeriste ten toon (Figuur 1). Aangesien Lesotho die hartland van die Basotho-kultuur is,

woon die meeste van die persone van Sotho-Tswana-afkoms tans in die nabygeleë Vrystaat.

Die rol van die bejaarde persoon binne die Sesotho-gemeenskap kom duidelik na vore in die

take wat aan hierdie persone toegeken word. Tradisioneel-kultureel word die bejaarde

persoon as die gesagsfiguur met wysheid en kennis in die gemeenskap beskou. Spesifieke

take, soos die opvoeding van die kleinkinders, raadgewing aan jonger persone om besluite te

neem en uitvoering van huishoudelike take soos voedselvoorbereiding, behoort aan bejaarde

persone. Dit is dus onder andere die arbeidsterapeut se rol om te verseker dat die bejaarde

persoon die geleentheid gegun word om aan bogenoemde aktiwiteitsreekse deel te neem wat

met hul belangstellings en begeertes ooreenstem, ten einde ’n gevoel van behorendheid

(“belonging”) te ervaar (Wilcock 2007:18). Deelname aan kultuurtoepaslike aktiwiteite

588