Klik hier om die volledige joernaal in PDF-formaat af te laai - LitNet

Klik hier om die volledige joernaal in PDF-formaat af te laai - LitNet Klik hier om die volledige joernaal in PDF-formaat af te laai - LitNet

01.05.2013 Views

LitNet Akademies Jaargang 9(2), Augustus 2012 In kontemporêre Afrika manifesteer neopatrimonialisme, volgens Diamond (2007:2), soos volg: die formele argitektuur van ’n moderne demokratiese staat – wetgewing wat regeringsoptrede aan bande lê, grondwette, regsoewereiniteit, geskrewe en ongeskrewe reëls en gebruike – word gekombineer met die informele realiteit van persoonlike en arbitrêre magsuitoefening en die smee van ’n omvattende stelsel van begunstiger-kliënt-bande wat strek vanaf die grootste “groot man” (die outokratiese president) tot sy hoofluitenante en ander vertrouelinge wat op hul beurt weer optree as begunstigers van magshebbers op laer vlakke. Schraeder (2004:183-5) beskryf neopatrimonialisme as ’n reeks konsentriese sirkels van begunstiger-kliënt-verhoudings waar die leier in die sentrum van die stelsel persoonlik senior regeringsaanstellings doen wat dan op hul beurt weer vertrouelinge op ander vlakke aanstel. Die leier beklee ‘n verhewe posisie in die stelsel en bewerkstellig lojaliteit deur die verskaffing van ekonomiese voordele en politieke beskerming. Die wyse waarop neopatrimonialisme geskied en die vernietigende uitwerking daarvan nie alleen op die demokratiseringsproses nie, maar ook op die ontwikkeling van samelewings regoor Afrika, word deur Diamond (2007:2-3) soos volg opgesom: • Stelsels van institusionele wigte en teenwigte word (soos gedurende die tydperke van eenpartystelsels en militêre regimes) afgetakel deur wetgewende en regsprekende instellings se magte in te kort of ondergeskik te stel aan die uitvoerende gesag, in besonder die president. (Ondergeskiktheid word gewoonlik bewerkstellig deur vertrouelinge in die wetgewer en die regbank aan te wys.) • Informele norme is verhewe bo formele reëls en beperkende maatreëls. • Die reg om te regeer is in ’n persoon gesetel en nie in ’n amp nie. • Ondergeskiktes is lojaliteit verskuldig aan persoonlike begunstigers en nie aan wetgewing, regulasies en instellings nie. • Outokratiese presidente en hul vertrouelinge gebruik staatsbronne as ’n persoonlike gerieflikheidsfonds (slush fund) om hul dominansie te behou en hul dominasie te verseker. • Aanstelling in staats- en ander poste op elke vlak dien as ’n vrypas of permit aan die betrokke posbekleër vir sowel persoonlike verryking as die begunstiging van ’n wyer netwerk van familielede, etniese verwante, vriende en sakevennote. • Individuele belange (veral selfverryking en ’n weelderige leefstyl) word as van groter belang geag as die lewering van openbare dienste soos die bou van paaie, die ontwikkeling van markte, die lewering van gesondheidsdienste, effektiewe polisiëring en die ontwikkeling van mensekapitaal. Dit is belangrik om te meld dat Richard Joseph (Prebendalism 2011) met die konsep prebendalisme vorendag gekom het om die korruptiewe praktyk te beskryf waar openbare ampte gebruik word vir die persoonlike voordeel en verryking van die politieke elite en hul vertrouelinge. Sindzingre (2010:3–4) beskou neopatrimonialisme as sinoniem met konsepte soos korrupsie, kliëntelisme, baantjies-vir-boeties-praktyke en beslaglegging (capture). Voorts maak sy gewag daarvan dat hierdie tipe stelsels ook as kleptokraties, prebendalisties, kwasistate en roofdierstate beskryf kan word. Prempeh (2007:94) verwys na hierdie praktyk, veral soos dit in Afrika manifesteer, as imperiale presidentskap, terwyl die skrywer Moeletsi 555

LitNet Akademies Jaargang 9(2), Augustus 2012 Mbeki die huidige leiers in Afrika as argitekte van armoede bestempel (Pan Macmillan 2009). Die verskynsel neopatrimonialisme en sogenaamde imperiale presidentskap, asook die korrupsie wat daarmee gepaard gaan, is so prominent en omvangryk in Afrika dat dit talle vrae by navorsers gewek het. Die volgende is van die belangrikste: Op welke wyse het presidente en hul vertrouelinge daarin geslaag om vir lang tydperke aan bewind te bly? Hoe het hulle daarin geslaag om hul persoonlike heersersnetwerke te vorm en in stand te hou? Hoe het hulle daarin geslaag om staatsbronne te plunder sonder om tot verantwoording geroep te word? Hoe het hulle daarin geslaag om uitvoerende dominasie in die regeringsbestuur te vestig en terselfdertyd regsoewereiniteit af te takel? Hoe het hulle daarin geslaag om hul swierige en weelderige leefstyle voort te sit terwyl die gewone burgery ’n bestaan in uiterste armoede moes uitkerf? Waarom het die burgery nooit in opstand gekom nie en veral nie die jongste demokratiseringsproses gebruik om die ooglopend uitbuitende en korruptiewe praktyke deur hierdie presidente te beeïndig nie? Ter beantwoording van hierdie vrae is dit belangrik om die Weberiaanse beskouings waarvolgens legitimiteit in “stelsels van dominasie” gevestig word, aan te toon. Die beskouings word soos volg deur Shortell (s.j.) verwoord: Die eerste wyse van legitimiteit geskied deur tradisionele gesag. Tradisionele gesag impliseer ’n inherente, natuurlike of metafisiese kwaliteit wat meebring dat dit nie rasioneel bevraagteken of uitgedaag kan word nie. Dit funksioneer in ’n samelewing met rigiede vorme van sosiale hiërargie as gevolg van die rol wat afkoms, gewoontes en gebruike speel. Tradisionele gesag is voorts gebaseer op lojaliteit aan die leierskap. Mag word uitgeoefen by wyse van bevele deur die leier of leiersgroep. Amptenare is lojaal en voer die bevele nougeset uit. Die gesagslyne is ongespesifiseerd of vaag. Tradisionele gesag tref nie ’n onderskeid tussen privaat en publieke aangeleenthede nie. Taakspesialisasie in die uitoefening van mag is minimaal. Die tweede vorm is charismatiese gesag en is gebaseer op die persepsie dat ’n bepaalde individu oor buitengewone eienskappe en vermoëns beskik. Die charismatiese leier is gewoonlik die hoof of leier van ’n maatskaplike of politieke beweging. Deur inspirasie, kommunikasie en dwang slaag hierdie individu daarin om ’n sentrale rol in die beweging en die aksie wat daaruit voortvloei, te speel. Dit is veral in krisistye dat die charismatiese leier na vore tree en ’n prominente rol speel. In ’n krisis verloor mense normaalweg vertroue in die bestaande gesagstruktuur, wat dan deur die charismatiese leier uitgebuit word. Omdat dit ’n gepersonaliseerde vorm van gesag is, is dit normaalweg onstabiel. Hierdie vorm van gesag oorleef gewoonlik nie die afsterwe of ondergang van die oorspronklike leier nie. Om volhoubaar te wees moet dit geroetineerd wees. Die charismatiese vorm van gesag word gewoonlik in outoritêre politieke stelsels aangetref. Die derde vorm van gesag is die regsrasionele vorm van gesag en is gebaseer op ’n stel reëls en die oortuiging dat die proses waarvolgens die reëls neergelê en afgedwing word, legitiem is. Hierdie vorm van gesag word deur die burokrasie geroetineer. Die burokrasie funksioneer onafhanklik van spesifieke individue, omdat gesag gesetel is in ampte en in rolle. Verder word gesag deur die burokrasie uitgeoefen op die grondslag van kennis en ervaring. Die 556

LitNet Akademies Jaargang 9(2), Augustus 2012

Mbeki die huidige leiers in Afrika as argitekte van armoede bestempel (Pan Macmillan

2009).

Die verskynsel neopatrimonialisme en sogenaamde imperiale presidentskap, asook die

korrupsie wat daarmee gepaard gaan, is so prominent en omvangryk in Afrika dat dit talle

vrae by navorsers gewek het. Die volgende is van die belangrikste: Op welke wyse het

presidente en hul vertrouelinge daarin geslaag om vir lang tydperke aan bewind te bly? Hoe

het hulle daarin geslaag om hul persoonlike heersersnetwerke te vorm en in stand te hou?

Hoe het hulle daarin geslaag om staatsbronne te plunder sonder om tot verantwoording

geroep te word? Hoe het hulle daarin geslaag om uitvoerende dominasie in die

regeringsbestuur te vestig en terselfdertyd regsoewereiniteit af te takel? Hoe het hulle daarin

geslaag om hul swierige en weelderige leefstyle voort te sit terwyl die gewone burgery ’n

bestaan in uiterste armoede moes uitkerf? Waarom het die burgery nooit in opstand gekom

nie en veral nie die jongste demokratiseringsproses gebruik om die ooglopend uitbuitende en

korruptiewe praktyke deur hierdie presidente te beeïndig nie?

Ter beantwoording van hierdie vrae is dit belangrik om die Weberiaanse beskouings

waarvolgens legitimiteit in “stelsels van dominasie” gevestig word, aan te toon. Die

beskouings word soos volg deur Shortell (s.j.) verwoord: Die eerste wyse van legitimiteit

geskied deur tradisionele gesag. Tradisionele gesag impliseer ’n inherente, natuurlike of

metafisiese kwaliteit wat meebring dat dit nie rasioneel bevraagteken of uitgedaag kan word

nie. Dit funksioneer in ’n samelewing met rigiede vorme van sosiale hiërargie as gevolg van

die rol wat afkoms, gewoontes en gebruike speel. Tradisionele gesag is voorts gebaseer op

lojaliteit aan die leierskap. Mag word uitgeoefen by wyse van bevele deur die leier of

leiersgroep. Amptenare is lojaal en voer die bevele nougeset uit. Die gesagslyne is

ongespesifiseerd of vaag. Tradisionele gesag tref nie ’n onderskeid tussen privaat en publieke

aangeleenthede nie. Taakspesialisasie in die uitoefening van mag is minimaal.

Die tweede vorm is charismatiese gesag en is gebaseer op die persepsie dat ’n bepaalde

individu oor buitengewone eienskappe en vermoëns beskik. Die charismatiese leier is

gewoonlik die hoof of leier van ’n maatskaplike of politieke beweging. Deur inspirasie,

kommunikasie en dwang slaag hierdie individu daarin om ’n sentrale rol in die beweging en

die aksie wat daaruit voortvloei, te speel. Dit is veral in krisistye dat die charismatiese leier na

vore tree en ’n prominente rol speel. In ’n krisis verloor mense normaalweg vertroue in die

bestaande gesagstruktuur, wat dan deur die charismatiese leier uitgebuit word. Omdat dit ’n

gepersonaliseerde vorm van gesag is, is dit normaalweg onstabiel. Hierdie vorm van gesag

oorleef gewoonlik nie die afsterwe of ondergang van die oorspronklike leier nie. Om

volhoubaar te wees moet dit geroetineerd wees. Die charismatiese vorm van gesag word

gewoonlik in outoritêre politieke stelsels aangetref.

Die derde vorm van gesag is die regsrasionele vorm van gesag en is gebaseer op ’n stel reëls

en die oortuiging dat die proses waarvolgens die reëls neergelê en afgedwing word, legitiem

is. Hierdie vorm van gesag word deur die burokrasie geroetineer. Die burokrasie funksioneer

onafhanklik van spesifieke individue, omdat gesag gesetel is in ampte en in rolle. Verder

word gesag deur die burokrasie uitgeoefen op die grondslag van kennis en ervaring. Die

556

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!