Klik hier om die volledige joernaal in PDF-formaat af te laai - LitNet

Klik hier om die volledige joernaal in PDF-formaat af te laai - LitNet Klik hier om die volledige joernaal in PDF-formaat af te laai - LitNet

01.05.2013 Views

LitNet Akademies Jaargang 9(2), Augustus 2012 Smith, A.J. (red.). 1971 [1611]. John Donne: The complete English poems. Harmondsworth: Penguin Books. Smith, S. 2011. Toevallige tekens is ’n aangename speurtog en leeservaring. LitNet Biebouwresensies.http://www.litnet.co.za/Article/toevallige-tekens-is-n-aangename-speurtog-enleeservaring (22 Januarie 2012 geraadpleeg). —. 1993. ’n Feministiese en historiografiese ondersoek na die siening van die vrou in literêre kritiek. Ongepubliseerde DLitt-proefskrif, Universiteit van die Vrystaat Solnit, R. 1994. Savage dreams: A journey into the landscape wars of the American West. New York: Vintage. Tarlo, H. s.j. Women and ecopoetics: An introduction in context. how2, 3(2). http://www.asu.edu/pipercwcenter/how2journal/vol_3_no_2/ecopoetics/introstatements/tarlo _intro.html (26 April 2011 geraadpleeg). Vital, A. 2008. Toward an African ecocriticism: Postcolonialism, ecology and Life and times of Michael K. Research in African Literatures, 39(1):87–106. 523

LitNet Akademies Jaargang 9(2), Augustus 2012 Demokrasie en demokratisering in Afrika: Deel 1 Konsepte, teoretiese benadering, historiese oorsig en huidige stand Opsomming Chris Nelson Chris Nelson: Navorsingsgenoot, Fakulteit Krygskunde, Universiteit Stellenbosch Die verval van Marxisme-Leninisme in die Sowjetunie en sy Oos-Europese satellietstate aan die einde van die tagtigerjare van die 20ste eeu het ’n golf van demokratisering tot gevolg gehad wat politieke ontwikkelings regoor die wêreld diepgrondig beïnvloed het. Terwyl die demokratiseringsproses in die meeste wêrelddele met aansienlike sukses geïnisieer en gekonsolideer is, was dit in Afrika nie die geval nie. Meer as 20 jaar sedert die proses begin het, word slegs die klein eilandstaat Mauritius as ’n volwaardige demokrasie beskou. Die oorblywende 53 state word geklassifiseer as gebrekkige demokrasieë, hibriede stelsels, of volslae outokrasieë. Afgesien van die Midde-Ooste word Afrika steeds as die mees ondemokratiese en swaks-geregeerde streek in die wêreld beskou. Dit is dus nie vreemd dat die demokratiese transformasieproses in Afrika deur sommige navorsers as oorgang sonder verandering beskryf word nie. In hierdie artikel word, aan die hand van ’n literatuurstudie, die belangrikste politieke-kultuur-, politieke-elite-keuse- en makrostrukturele faktore bespreek wat die problematiek verbonde aan die demokratiseringsproses ten grondslag lê. Die politieke-kultuur-faktore wat behandel word, is die bestaan van ’n onderworpe politieke kultuur gekombineer met parogiale politieke oriëntasies en die bestaan van onderontwikkelde en ongeorganiseerde burgerlike samelewings. Die politieke-elite-keuse-faktore is die voortgesette konsentrasie van mag in die hande van die uitvoerende gesag (president); die versuim van politieke partye om as demokratiseringsagente op te tree; die begrensing van mediavryheid deur die politieke elite onder die dekmantel van veiligheid, ontwikkeling of openbare belang; en die aftakeling deur die politieke elite van die skeiding tussen staat en regerende party. Die makrostrukturele faktore wat behandel word, is die lae vlakke van sosioekonomiese ontwikkeling, die voorkoms van konflik en geweld, en die verdelende effek van etnisiteit. Ten einde die bespreking van die onderskeie faktore in perspektief te stel sal die konsepte demokrasie en demokratisering aan ’n saaklike ontleding onderwerp word. Dit word gevolg deur ’n uiteensetting van die belangrikste demokratiseringsteorieë en die teoretiese benadering wat hier gevolg word. Daarna volg ’n historiese oorsig van Afrika se politieke ontwikkeling. Laastens word die huidige stand van demokrasie op die vasteland beskryf. Trefwoorde: demokrasie; demokratisering; demokratiese konsolidasie; burgerlike samelewing; politieke kultuur; politieke elite; etnisiteit; neopatrimonialisme; mediavryheid; sosio-ekonomiese ontwikkeling 524

LitNet Akademies Jaargang 9(2), Augustus 2012

Smith, A.J. (red.). 1971 [1611]. John Donne: The complete English poems. Harmondsworth:

Penguin Books.

Smith, S. 2011. Toevallige tekens is ’n aangename speurtog en leeservaring. LitNet Biebouwresensies.http://www.litnet.co.za/Article/toevallige-tekens-is-n-aangename-speurtog-enleeservaring

(22 Januarie 2012 geraadpleeg).

—. 1993. ’n Feministiese en historiografiese ondersoek na die siening van die vrou in literêre

kritiek. Ongepubliseerde DLitt-proefskrif, Universiteit van die Vrystaat

Solnit, R. 1994. Savage dreams: A journey into the landscape wars of the American West.

New York: Vintage.

Tarlo, H. s.j. Women and ecopoetics: An introduction in context. how2, 3(2).

http://www.asu.edu/pipercwcenter/how2journal/vol_3_no_2/ecopoetics/introstatements/tarlo

_intro.html (26 April 2011 geraadpleeg).

Vital, A. 2008. Toward an African ecocriticism: Postcolonialism, ecology and Life and times

of Michael K. Research in African Literatures, 39(1):87–106.

523

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!