Klik hier om die volledige joernaal in PDF-formaat af te laai - LitNet
Klik hier om die volledige joernaal in PDF-formaat af te laai - LitNet Klik hier om die volledige joernaal in PDF-formaat af te laai - LitNet
LitNet Akademies Jaargang 9(2), Augustus 2012 waarvan mense nie eens bewus is dat hulle dit nie het nie, bo en behalwe dit wat ons wéét ons nie weet nie. In reaksie op Rumsfeld se uitlating onderskei Slavoj Žižek ’n vierde kategorie van inligting: “unknown knowns” – dinge wat ons nie besef ons wel weet nie (Žižek 2004), wat onder andere die gevolg is van vooroordele en teoretiese of selfs morele en etiese invalshoeke. Johnsson (1981:238) het byvoorbeeld drie dekades gelede opgemerk: “[T]he theoretical frame of reference that governs recognition is a constitutive element in the blindness of any interpretative insight.” Rumsfeld en Žižek se kategorieë van inligting kan dus wees: 1. “known knowns” – dinge wat bekend is, byvoorbeeld dat die Grensoorlog plaasgevind het 2. “known unknowns” – dinge wat ons weet onbekend is, byvoorbeeld of die aarde die enigste planeet is waarop lewe voorkom. 3. “unknown unknowns” – dinge wat met verdere navorsing blootgelê word sonder dat daar juis na hierdie inligting gesoek word 4. “unknown knowns” – dinge wat as gevolg van huidige invalshoeke misgekyk word. Terwyl kategorie vier buite die bestek van die huidige artikel val en eerder oorgelaat behoort te word aan wetenskapsfilosowe en -teoretici, word kategorieë twee en drie in hierdie artikel betrek ten einde aan te toon hoe belangrik die gebruik van inligtingstegnologie binne geesteswetenskaplike navorsing is, alhoewel dit soms misgekyk word. Die Amerikaanse National Visualization and Analytics Centre (NVAC) poog juis “to detect the expected and discover the unexpected from massive and dynamic information streams and databases consisting of data of multiple types and from multiple sources, even though the data are often conflicting and incomplete” (Thomas en Cook 2006:10). Inligting is ’n wesenlike probleem in die 21ste eeu – meer so as in vorige tydperke waar relevante, akkurate inligting uit kleiner datastelle ontgin moes word. Bo en behalwe die problematiek rondom die verifiëring van inligting en die impak wat die leser se vooroordele het, word die hedendaagse mens met ’n data-tsoenami gekonfronteer. Reeds in 2005 het die NVAC (2005:2) gewaarsku: “our ability to collect data is increasing at a faster rate than our ability to analyse it”. In 2002 alleenlik is 5 exagrepe (5x10 18 bytes) wêreldwyd gestoor in die vorm van film, papier en elektroniese media, met ’n verdere 18 exagrepe se stromende data wat gegenereer is (NVAC 2005:24). Die hoeveelheid data wat digitaal beskikbaar is, nieteenstaande dit wat nog digitaal beskikbaar gestel moet word, beslaan reeds verbysterende volumes: daar word geskat dat daar teen 2007 195 eksagrepe (10 18 ) se data wêreldwyd digitaal gestoor is, en daar is verwag dat hierdie volume teen 2011 tot 1,8 zettagrepe (10 21 ) sou styg (Darvill 2011:5). Roberts (2011:9) skryf: Although it is a matter of time (some experts say 10 years or more) before the fundamental limitations of physics are encountered in computer and graphics technology, we are asymptotically approaching the limits of human capability to process data that are collected. 471
LitNet Akademies Jaargang 9(2), Augustus 2012 Neri en Pettoni (2009:35) verwys na die moderne paradoks rakende inligting: die beskikbaarheid van ’n groot hoeveelheid inligting lei daartoe dat mense deur inligting oorlaai word wat meestal geen bruikbare kennis beteken nie. Meer inligting beteken dus nie noodwendig meer kennis nie; soms juis die teendeel. Een van die probleme met die inligtingsontploffing is “human scalability”: die mens kan nie vinnig genoeg aanpas by die inligtingsvereistes wat nou aan hom gestel word nie. Die brein se kapasiteit het volgens Darvill (2011:5) in 2,5 miljoen jaar verdubbel, maar dit is hopeloos te stadig om met die data-tsoenami tred te hou, aangesien Moore se Wet bepaal dat verwerkerspoed en geheuedigtheid elke 18 maande verdubbel (NVAC 2005:25). Een manier om hierdie probleem aan te spreek, is deur spanwerk aan te moedig, maar selfs groot spanne navorsers kan nie die hoeveelheid inligting hanteer wat beskikbaar is nie. Met vrye en onmiddellike toegang tot internasionale publikasies word die navorser oorval deur data: word ’n item soos J.M. Coetzee byvoorbeeld op Google Scholar gesoek, lewer dit 1,850,000 resultate in 0,15 sekondes op – heelwat meer artikels as waardeur selfs ’n span navorsers kan lees; tegnologie is onontbeerlik. Graham en Carley (2008:9) skryf: The history of the progress of man is about how he has leveraged technology to expand his limited cognitive capacities using tools – the microscope, the telescope and now in the modern age, tools that help him gain access to physical/knowledge ghosts whose presence cannot be doubted but can only be seen through the application of quantitative methods. Die tegnologie wat vir die inligtingsontploffing verantwoordelik is, is dus ook die enigste werkbare manier om met sulke volumes inligting om te gaan (Senekal 2011), maar die omgang verg aanpassings van die navorser – ’n nuwe inligtingstegnologie-gesentreerde gebruikerskoppelvlak 1 met die kuberruimte. Pirolli en Card (1999:3) beklemtoon: Our adaptive success depends to a large extent on a vast and complex tributary of cultural tasks that engage our physical and social environments. These tasks require increasingly sophisticated information-gathering, sense-making, decision-making, and problem-solving strategies. Schreibman, Siemens en Unsworth (2004:xxvi) voer aan dat dieselfde vir die geesteswetenskappe geld, waar inligtingstegnologie ’n navorser in staat stel om verbande tussen tekste en terme, patrone, saamvoegings en afwesighede te identifiseer wat die navorser nie daarsonder sou kon herken nie. Nie alleen verskaf inligtingstegnologie dus ’n noodsaaklike manier om groot volumes inligting te hanteer nie, maar dit skep ook die geleentheid om vanuit ’n ander invalshoek na bronne te kyk. Besser (2004:558) skryf: “Though the promise of digital technology in almost any field has been to let one do the same things one did before but better and faster, the more fundamental result has often been the capability of doing entirely new things.” Die huidige artikel bou veral voort op navorsing wat vervat is in Schreibman e.a. (2004). Militêre intelligensie is een gebied waar die belangrikheid van tegnologiese ontwikkeling in antwoord op die data-tsoenami oor die afgelope dekade deurlopend beklemtoon is. Ter 472
- Page 457 and 458: LitNet Akademies Jaargang 9(2), Aug
- Page 459 and 460: LitNet Akademies Jaargang 9(2), Aug
- Page 461 and 462: LitNet Akademies Jaargang 9(2), Aug
- Page 463 and 464: LitNet Akademies Jaargang 9(2), Aug
- Page 465 and 466: 4.2 Wat is kuns? Wat is die funksie
- Page 467 and 468: LitNet Akademies Jaargang 9(2), Aug
- Page 469 and 470: LitNet Akademies Jaargang 9(2), Aug
- Page 471 and 472: LitNet Akademies Jaargang 9(2), Aug
- Page 473 and 474: LitNet Akademies Jaargang 9(2), Aug
- Page 475 and 476: LitNet Akademies Jaargang 9(2), Aug
- Page 477 and 478: LitNet Akademies Jaargang 9(2), Aug
- Page 479 and 480: LitNet Akademies Jaargang 9(2), Aug
- Page 481 and 482: LitNet Akademies Jaargang 9(2), Aug
- Page 483 and 484: LitNet Akademies Jaargang 9(2), Aug
- Page 485 and 486: LitNet Akademies Jaargang 9(2), Aug
- Page 487 and 488: LitNet Akademies Jaargang 9(2), Aug
- Page 489 and 490: LitNet Akademies Jaargang 9(2), Aug
- Page 491 and 492: LitNet Akademies Jaargang 9(2), Aug
- Page 493 and 494: LitNet Akademies Jaargang 9(2), Aug
- Page 495 and 496: LitNet Akademies Jaargang 9(2), Aug
- Page 497 and 498: Kaapkolonie 46 Nieu-Engeland Jones
- Page 499 and 500: Kaapkolonie 2 36 Kaapkolonie 3 51 K
- Page 501 and 502: LitNet Akademies Jaargang 9(2), Aug
- Page 503 and 504: LitNet Akademies Jaargang 9(2), Aug
- Page 505 and 506: Opsomming LitNet Akademies Jaargang
- Page 507: LitNet Akademies Jaargang 9(2), Aug
- Page 511 and 512: LitNet Akademies Jaargang 9(2), Aug
- Page 513 and 514: LitNet Akademies Jaargang 9(2), Aug
- Page 515 and 516: LitNet Akademies Jaargang 9(2), Aug
- Page 517 and 518: LitNet Akademies Jaargang 9(2), Aug
- Page 519 and 520: LitNet Akademies Jaargang 9(2), Aug
- Page 521 and 522: LitNet Akademies Jaargang 9(2), Aug
- Page 523 and 524: LitNet Akademies Jaargang 9(2), Aug
- Page 525 and 526: LitNet Akademies Jaargang 9(2), Aug
- Page 527 and 528: Figuur 7. Uitgeweryprofiel van Brey
- Page 529 and 530: LitNet Akademies Jaargang 9(2), Aug
- Page 531 and 532: LitNet Akademies Jaargang 9(2), Aug
- Page 533 and 534: LitNet Akademies Jaargang 9(2), Aug
- Page 535 and 536: LitNet Akademies Jaargang 9(2), Aug
- Page 537 and 538: LitNet Akademies Jaargang 9(2), Aug
- Page 539 and 540: LitNet Akademies Jaargang 9(2), Aug
- Page 541 and 542: LitNet Akademies Jaargang 9(2), Aug
- Page 543 and 544: LitNet Akademies Jaargang 9(2), Aug
- Page 545 and 546: LitNet Akademies Jaargang 9(2), Aug
- Page 547 and 548: LitNet Akademies Jaargang 9(2), Aug
- Page 549 and 550: LitNet Akademies Jaargang 9(2), Aug
- Page 551 and 552: LitNet Akademies Jaargang 9(2), Aug
- Page 553 and 554: wat soggens met hul helder kleur gl
- Page 555 and 556: LitNet Akademies Jaargang 9(2), Aug
- Page 557 and 558: LitNet Akademies Jaargang 9(2), Aug
LitNet Akademies Jaargang 9(2), Augustus 2012

Neri en Pettoni (2009:35) verwys na die moderne paradoks rakende inligting: die

beskikbaarheid van ’n groot hoeveelheid inligting lei daartoe dat mense deur inligting oorlaai

word wat meestal geen bruikbare kennis beteken nie. Meer inligting beteken dus nie

noodwendig meer kennis nie; soms juis die teendeel.

Een van die probleme met die inligtingsontploffing is “human scalability”: die mens kan nie

vinnig genoeg aanpas by die inligtingsvereistes wat nou aan hom gestel word nie. Die brein

se kapasiteit het volgens Darvill (2011:5) in 2,5 miljoen jaar verdubbel, maar dit is hopeloos

te stadig om met die data-tsoenami tred te hou, aangesien Moore se Wet bepaal dat

verwerkerspoed en geheuedigtheid elke 18 maande verdubbel (NVAC 2005:25). Een manier

om hierdie probleem aan te spreek, is deur spanwerk aan te moedig, maar selfs groot spanne

navorsers kan nie die hoeveelheid inligting hanteer wat beskikbaar is nie. Met vrye en

onmiddellike toegang tot internasionale publikasies word die navorser oorval deur data: word

’n item soos J.M. Coetzee byvoorbeeld op Google Scholar gesoek, lewer dit 1,850,000

resultate in 0,15 sekondes op – heelwat meer artikels as waardeur selfs ’n span navorsers kan

lees; tegnologie is onontbeerlik. Graham en Carley (2008:9) skryf:

The history of the progress of man is about how he has leveraged technology to

expand his limited cognitive capacities using tools – the microscope, the telescope

and now in the modern age, tools that help him gain access to physical/knowledge

ghosts whose presence cannot be doubted but can only be seen through the

application of quantitative methods.

Die tegnologie wat vir die inligtingsontploffing verantwoordelik is, is dus ook die enigste

werkbare manier om met sulke volumes inligting om te gaan (Senekal 2011), maar die

omgang verg aanpassings van die navorser – ’n nuwe inligtingstegnologie-gesentreerde

gebruikerskoppelvlak 1 met die kuberruimte. Pirolli en Card (1999:3) beklemtoon:

Our adaptive success depends to a large extent on a vast and complex tributary of

cultural tasks that engage our physical and social environments. These tasks require

increasingly sophisticated information-gathering, sense-making, decision-making, and

problem-solving strategies.

Schreibman, Siemens en Unsworth (2004:xxvi) voer aan dat dieselfde vir die

geesteswetenskappe geld, waar inligtingstegnologie ’n navorser in staat stel om verbande

tussen tekste en terme, patrone, saamvoegings en afwesighede te identifiseer wat die navorser

nie daarsonder sou kon herken nie. Nie alleen verskaf inligtingstegnologie dus ’n

noodsaaklike manier om groot volumes inligting te hanteer nie, maar dit skep ook die

geleentheid om vanuit ’n ander invalshoek na bronne te kyk. Besser (2004:558) skryf:

“Though the promise of digital technology in almost any field has been to let one do the same

things one did before but better and faster, the more fundamental result has often been the

capability of doing entirely new things.” Die huidige artikel bou veral voort op navorsing wat

vervat is in Schreibman e.a. (2004).

Militêre intelligensie is een gebied waar die belangrikheid van tegnologiese ontwikkeling in

antwoord op die data-tsoenami oor die afgelope dekade deurlopend beklemtoon is. Ter

472