Klik hier om die volledige joernaal in PDF-formaat af te laai - LitNet

Klik hier om die volledige joernaal in PDF-formaat af te laai - LitNet Klik hier om die volledige joernaal in PDF-formaat af te laai - LitNet

01.05.2013 Views

LitNet Akademies Jaargang 9(2), Augustus 2012 —. 2009c. Ons ongehoorde soort – Beskouings oor die werk van Antjie Krog. Stellenbosch: Sun Press. Warhol, R.R. en D. Price Herndl (reds.). 1997. Feminisms: An anthology of literary theory and criticism. Houndmills, Basingstoke, Hampshire: Macmillan Press. Wasserman, H. 2000. Afrikaans vibreer van genade Krog. Die Burger, 24 Oktober, bl. 4. Weissman, D. en W.T. Bluhm (reds.). 1996. Discourse on method; and, Meditations on first philosophy. New Haven: Yale University Press. Winterson, J. 1994. Written on the body. New York: Vintage. Wordsworth, W. 1996 (1970). William Wordsworth (1770-1850). In Ferguson, Salter en Stallworthy (reds.) 1996. Eindnotas 1 Die reël “ek het ’n liggaam, daarom is ek” (81) is uit Krog se “Vier seisoenale waarnemings van Tafelberg” (71–97). 2 Hierdie artikel is gebaseer op ’n gedeelte van my proefskrif wat onder leiding van prof. Helize van Vuuren voltooi is. 3 My dank aan die NRF vir geldelike ondersteuning in die vorm van ’n NRF Freestanding Postdoctoral Research Fellowship. 4 Ekumeniese beteken “die hele bewoonde aarde betreffende; algemeen; universeel” (Elektroniese WAT). 5 Sien Beukes (2011) vir ’n deeglike bespreking van taal en ikonisering in Verweerskrif. 6 Verwysings na Verweerskrif word slegs met ’n bladsynommer aangedui. 7 Gedigte uit Waar ik jou word is elektronies opgespoor en dus sonder bladsynommers. 8 Sien Viljoen se vermelding van en navorsing oor Krog as “outobiografiese subjek” in beide haar prosa én haar poësie (Viljoen 2009a, 2009b). 9 Andries Samuel debuteer op die ouderdom van 36 met Wanpraktyk (2011). 10 Descartes se bekende stelling, “Je pense, donc je suis” (“I think therefore I am”) uit Meditations de prima philosophia (1641, Meditations on first philosophy). 11 Dit is bekend dat Samuel en Krog reeds in 1968 in ’n verhouding was (Garman 2009:343). 391

Opsomming LitNet Akademies Jaargang 9(2), Augustus 2012 Die impak van revisie op vertaalde eksamenvraestelle in ’n hoëronderwysomgewing 1 Alta van Rensburg Alta van Rensburg: Taalsentrum, Universiteit Stellenbosch Die onakkurate vertaling van eksamenvraestelle in ’n hoëronderwysomgewing kan studentesukses benadeel, byvoorbeeld as die vertaling dubbelsinnig is of as onbekende terminologie gebruik word. Een van die metodes om vertalings van hoë gehalte te verseker, is om die konsepvertaling wat deur ’n eerste vertaler geskep is deur ’n tweede vertaler te laat nagaan. Hierdie prosedure word revisie genoem en die doel daarvan is om moontlike foute uit te skakel en die gehalte van die konsepvertaling te verbeter. Empiriese studies (Arthern 1983; Künzli 2006 en 2007) toon egter dat die tweede vertaler (reviseur) nie net soms van die eerste vertaler se foute oorsien nie, maar nuwe foute maak en selfs die gehalte van die vertaling kan verlaag. Die tweeledige doel van die loodsstudie wat in hierdie artikel beskryf word, is om te bepaal watter impak revisie op die gehalte van vertaalde eksamenvraestelle in ’n hoëronderwysomgewing het en om die kostedoeltreffendheid van revisie te bepaal. Twee konsepvertalings is deur vier reviseurs nagegaan met die opdrag om enige foute uit te skakel en die gehalte van die konsepvertalings te verbeter. Hierdie “verbeterde” weergawes en die konsepvertalings (sonder revisie) is aan drie evalueerders gestuur. Die evalueerders het die vertalings geëvalueer met behulp van ’n assesseringsinstrument (Colina 2009) wat op grond van die funksionalistiese vertaalbenadering (Nord 1997, 2002 en 2005) ontwikkel is. Die resultate toon dat revisie ’n groter impak op ’n swak konsepvertaling as op ’n goeie konsepvertaling het, maar dat ’n ervare reviseur nie noodwendig ’n beter vertaalproduk lewer as ’n onervare reviseur nie. Dit is ook duidelik dat revisie nie altyd kostedoeltreffend is nie, aangesien reviseurs tyd aan revisie afstaan, selfs al verbeter dit geensins die gehalte van die vertalings nie. Die artikel bevestig die behoefte aan duideliker riglyne vir revisie, asook verdere navorsing oor verskillende revisiemetodes. Trefwoorde: vertaling; revisie; gehalte van revisie; assessering van vertaling; hoër onderwys; selfrevisie; anderrevisie; funksionalisme Abstract The impact of revision on translated examination papers in a higher education environment The inaccurate translation of examination papers in a higher education environment can have a detrimental effect on student success, for example if the translation is ambiguous or if incorrect terminology is used. One method of ensuring high-quality translations is to have the 392

LitNet Akademies Jaargang 9(2), Augustus 2012

—. 2009c. Ons ongehoorde soort – Beskouings oor die werk van Antjie Krog. Stellenbosch:

Sun Press.

Warhol, R.R. en D. Price Herndl (reds.). 1997. Feminisms: An anthology of literary theory

and criticism. Houndmills, Basingstoke, Hampshire: Macmillan Press.

Wasserman, H. 2000. Afrikaans vibreer van genade Krog. Die Burger, 24 Oktober, bl. 4.

Weissman, D. en W.T. Bluhm (reds.). 1996. Discourse on method; and, Meditations on first

philosophy. New Haven: Yale University Press.

Winterson, J. 1994. Written on the body. New York: Vintage.

Wordsworth, W. 1996 (1970). William Wordsworth (1770-1850). In Ferguson, Salter en

Stallworthy (reds.) 1996.

Eindnotas

1

Die reël “ek het ’n liggaam, daarom is ek” (81) is uit Krog se “Vier seisoenale waarnemings

van Tafelberg” (71–97).

2

Hierdie artikel is gebaseer op ’n gedeelte van my proefskrif wat onder leiding van prof.

Helize van Vuuren voltooi is.

3

My dank aan die NRF vir geldelike ondersteuning in die vorm van ’n NRF Freestanding

Postdoctoral Research Fellowship.

4

Ekumeniese beteken “die hele bewoonde aarde betreffende; algemeen; universeel”

(Elektroniese WAT).

5 Sien Beukes (2011) vir ’n deeglike bespreking van taal en ikonisering in Verweerskrif.

6 Verwysings na Verweerskrif word slegs met ’n bladsynommer aangedui.

7 Gedigte uit Waar ik jou word is elektronies opgespoor en dus sonder bladsynommers.

8 Sien Viljoen se vermelding van en navorsing oor Krog as “outobiografiese subjek” in beide

haar prosa én haar poësie (Viljoen 2009a, 2009b).

9 Andries Samuel debuteer op die ouderdom van 36 met Wanpraktyk (2011).

10 Descartes se bekende stelling, “Je pense, donc je suis” (“I think therefore I am”) uit

Meditations de prima philosophia (1641, Meditations on first philosophy).

11 Dit is bekend dat Samuel en Krog reeds in 1968 in ’n verhouding was (Garman 2009:343).

391

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!