Klik hier om die volledige joernaal in PDF-formaat af te laai - LitNet
Klik hier om die volledige joernaal in PDF-formaat af te laai - LitNet Klik hier om die volledige joernaal in PDF-formaat af te laai - LitNet
LitNet Akademies Jaargang 9(2), Augustus 2012 vername politieke leier en intieme bondgenoot van Mahatma Gandhi, en Mohammed Hamid Ansan, die huidige visepresident van Indië. Banaras Hindoe-universiteit in Varanasi, Noord-Indië, is eweneens gestig ten einde onderrig en navorsing in alle wetenskapsvelde te verskaf, en om by te dra tot die ontwikkeling van Indië, deur ’n hoëronderwysondervinding te verskaf wat geïnspireer is deur Hindoewaardes en -etiek. Die universiteit bestaan uit 124 departemente en 14 fakulteite, waarvan sommige as die beste in Indië gereken word. Gedurende die tydperk 1999 tot 2009 het akademici van dié universiteit 4 440 artikels in internasionaal-geïndekseerde tydskrifte gepubliseer (Rosso 2011:94). Chulalongkorn Universiteit in Bangkok, Thailand, word beskou as Thailand se beste en mees gesogte universiteit. Die universiteit is in 1917 deur koning Chulalongkorn gestig as antwoord op die groeiende Westerse teenwoordigheid in Suidoos-Asië. Die missie van die universiteit is om graduandi van die hoogste kaliber te lewer, om kennis te skep wat die Thaisamelewing sal bevoordeel, en om die land se kultuur, godsdiens en kunste te bewaar en te bevorder. Teen 2009 het dié universiteit die 138ste plek op die Times Higher Education se rangorde ingeneem. Die Pontificio Universidad Católica De Chile in Santiago, Chili, is in 1888 deur die Aartsbiskop van Santiago gestig as ’n Katolieke hoëronderwys-alternatief vir die groeiende neiging van die staat om die alleenverskaffer van hoër onderwys te word. Intussen het die universiteit gevorder tot die mees gesogte universiteit onder voornemende studente in Chili, asook tot die 277ste posisie op die Times Higher Education se rangleer – die derde hoogste gegradeerde universiteit in Latyns-Amerika (Rosso 2011:97). By bogenoemde kan nog ’n vyfde interessante geval gevoeg word. Die Nasionale Ontwikkelingsplan: Visie vir 2030, wat pas verskyn het en waarna hier bo verwys word, noem dat die Universiteit van São Paolo, Brasilië, se jaarlikse ISI-artikeluitset van 9 000 die gesamentlike totale uitset van 8 200 vir alle Suid-Afrikaanse universiteite oortref (RSA 2011:272). Tog is die universiteit bekend vir sy rigiede beleid oor Portugees as onderrigmedium – doktorale proefskrifte mag byvoorbeeld slegs in Portugees geskryf word (Salmi 2011:232). Dit is reeds moeilik is om vandag te praat van ’n Afrikaanse universiteit, omdat geen universiteit meer uitsluitlik Afrikaans as onderrigmedium gebruik nie. As teenhanger teen die ietwat ontmoedigende gebeure by ’n hele aantal Suid-Afrikaanse universiteite die afgelope dekade en meer, dat tweetaligheid dikwels die universiteit op ’n glybaan na ’n eentalige Engelse universiteit plaas, hou bovermelde internasionale voorbeelde ’n besielende alternatiewe model voor. 301
11. Gevolgtrekking LitNet Akademies Jaargang 9(2), Augustus 2012 Wêreldklasuniversiteit is ’n omvattende begrip en verskynsel wat baie faktore insluit. Die aandrang vir die bestaan en uitbouing van wêreldklasuniversiteite is in Suid-Afrika, soos in die res van die wêreld, dringend aanwesig. In Suid-Afrika bestaan wêreldklasuniversiteite reeds. Volgens die engste en strengste van die twee meetinstrumente wat in hierdie artikel gebruik is, is drie van die 24 (dus 12,5 persent) van Suid-Afrika se universiteite op wêreldklasvlak. Die helfte van die land se universiteite val binne die boonste vyfde van alle universiteite in die wêreld. Dit dui op ’n baie elitistiese hoëronderwyssektor. Sekere kontekstuele maatskaplike faktore veroorsaak egter dat ’n verdere summiere konsentrasie van hulpbronne ter uitbouing van wêreldklasuniversiteite onverantwoordelik en onwenslik sou wees. Die behoefte aan uitbreiding en gepaste voorsiening aan die laer strata van die hoëronderwyspiramide ten einde uitsig en uitkoms te bied aan die groeiende poel werklose jeugdiges is te groot om so ’n konsentrasie te regverdig. In dié verband blyk gemeenskapskolleges die mees belowende model op die internasionale hoëronderwyslandskap te wees. Daar is sterk aandrang om sowel wêreldklasuniversiteite as minder eksklusiewe vorme van hoëronderwysinrigtings uit te bou, en die voor die hand liggende oplossing blyk daarom te wees om die privaatsektor toe te laat om ’n groter rol in hoëronderwysvoorsiening te speel. Bestedingsdrukverligting ten opsigte van openbare hoër onderwys wat die ontwikkeling van ’n privaat hoëronderwyssektor en die vestiging van gemeenskapskolleges meebring, kan dan tot gevolg hê dat van owerheidskant af meer fondse beskikbaar gestel word vir die ontwikkeling van wêreldklasuniversiteite en ter beskikking van studente aan sodanige universiteite. Laastens toon internasionale ondervinding dat die gedagte van ’n Afrikaansmedium- en/of missiegedrewe wêreldklasuniversiteit nie ’n hersenskim is nie. 45 persent en 43 persent op onderskeidelik die Sjanghai en die Times Higher Education se lyste van die top-universiteite in die wêreld is nie-Engelsmedium-universiteite. Meer spesifiek, met betrekking tot die groter Nederlandse taalfamilie waartoe Afrikaans behoort, verskyn ’n beduidende getal Nederlandse en Vlaams-Belgiese universiteite op dié twee lyste. Voorbeelde van missiegedrewe universiteite (d.w.s. universiteite wat naas die algemene missie van universiteite, naamlik die soeke na die waarheid, ook nog enger-omskrewe missie-elemente van ’n godsdienstige, sosiale, kulturele of patriotiese aard het) kom ook voor. In dié verband kan die Aligarh Moslem-universiteit in Noord-Indië; die Banaras Hindoe-universiteit in Indië, die Chulalongkorn Universiteit in Thailand, die Pontificio Universidad Católica De Chili, Santiago, en die Universiteit van São Paolo in Brasilië genoem word. Die saak vir Afrikaansmediumuniversiteite in Suid-Afrika kan gebou word op die Handves van Menseregte wat in artikel 27(2) van die Grondwet verskans is (RSA 1996), asook op internasionale konvensies ten opsigte van menseregte, byvoorbeeld die Verenigde Nasies se Universele Verklaring van die Regte van die Mens (VN 1948). Die getalsterkte van Afrikaans-eerstetaalsprekers in Suid-Afrika (volgens die jongste beskikbare syfers, naamlik die 2001-sensus, beloop die totale getal Afrikaans-eerstetaalsprekers 5 983 426 (RSA 2012)) regverdig die bestaan van Afrikaansmediumuniversiteite. Indien die getalsterkte saamgelees 302
- Page 287 and 288: LitNet Akademies Jaargang 9(2), Aug
- Page 289 and 290: LitNet Akademies Jaargang 9(2), Aug
- Page 291 and 292: LitNet Akademies Jaargang 9(2), Aug
- Page 293 and 294: LitNet Akademies Jaargang 9(2), Aug
- Page 295 and 296: LitNet Akademies Jaargang 9(2), Aug
- Page 297 and 298: LitNet Akademies Jaargang 9(2), Aug
- Page 299 and 300: LitNet Akademies Jaargang 9(2), Aug
- Page 301 and 302: 90 Grondwet artt. 7(2) en 8(1). 91
- Page 303 and 304: LitNet Akademies Jaargang 9(2), Aug
- Page 305 and 306: LitNet Akademies Jaargang 9(2), Aug
- Page 307 and 308: 5.2 Vereistes vir kennisgewing van
- Page 309 and 310: LitNet Akademies Jaargang 9(2), Aug
- Page 311 and 312: LitNet Akademies Jaargang 9(2), Aug
- Page 313 and 314: LitNet Akademies Jaargang 9(2), Aug
- Page 315 and 316: 5 Sien art. 8; Otto en Otto (2010,
- Page 317 and 318: LitNet Akademies Jaargang 9(2), Aug
- Page 319 and 320: 93 Par. 14 (my kursivering). LitNet
- Page 321 and 322: Opsomming LitNet Akademies Jaargang
- Page 323 and 324: LitNet Akademies Jaargang 9(2), Aug
- Page 325 and 326: LitNet Akademies Jaargang 9(2), Aug
- Page 327 and 328: LitNet Akademies Jaargang 9(2), Aug
- Page 329 and 330: LitNet Akademies Jaargang 9(2), Aug
- Page 331 and 332: LitNet Akademies Jaargang 9(2), Aug
- Page 333 and 334: Universiteit van die Witwatersrand
- Page 335 and 336: LitNet Akademies Jaargang 9(2), Aug
- Page 337: LitNet Akademies Jaargang 9(2), Aug
- Page 341 and 342: LitNet Akademies Jaargang 9(2), Aug
- Page 343 and 344: LitNet Akademies Jaargang 9(2), Aug
- Page 345 and 346: LitNet Akademies Jaargang 9(2), Aug
- Page 347 and 348: LitNet Akademies Jaargang 9(2), Aug
- Page 349 and 350: LitNet Akademies Jaargang 9(2), Aug
- Page 351 and 352: LitNet Akademies Jaargang 9(2), Aug
- Page 353 and 354: LitNet Akademies Jaargang 9(2), Aug
- Page 355 and 356: LitNet Akademies Jaargang 9(2), Aug
- Page 357 and 358: LitNet Akademies Jaargang 9(2), Aug
- Page 359 and 360: LitNet Akademies Jaargang 9(2), Aug
- Page 361 and 362: LitNet Akademies Jaargang 9(2), Aug
- Page 363 and 364: LitNet Akademies Jaargang 9(2), Aug
- Page 365 and 366: LitNet Akademies Jaargang 9(2), Aug
- Page 367 and 368: LitNet Akademies Jaargang 9(2), Aug
- Page 369 and 370: LitNet Akademies Jaargang 9(2), Aug
- Page 371 and 372: LitNet Akademies Jaargang 9(2), Aug
- Page 373 and 374: LitNet Akademies Jaargang 9(2), Aug
- Page 375 and 376: LitNet Akademies Jaargang 9(2), Aug
- Page 377 and 378: LitNet Akademies Jaargang 9(2), Aug
- Page 379 and 380: LitNet Akademies Jaargang 9(2), Aug
- Page 381 and 382: LitNet Akademies Jaargang 9(2), Aug
- Page 383 and 384: LitNet Akademies Jaargang 9(2), Aug
- Page 385 and 386: LitNet Akademies Jaargang 9(2), Aug
- Page 387 and 388: LitNet Akademies Jaargang 9(2), Aug
LitNet Akademies Jaargang 9(2), Augustus 2012

vername politieke leier en intieme bondgenoot van Mahatma Gandhi, en Mohammed Hamid

Ansan, die huidige visepresident van Indië.

Banaras Hindoe-universiteit in Varanasi, Noord-Indië, is eweneens gestig ten einde onderrig

en navorsing in alle wetenskapsvelde te verskaf, en om by te dra tot die ontwikkeling van

Indië, deur ’n hoëronderwysondervinding te verskaf wat geïnspireer is deur Hindoewaardes

en -etiek. Die universiteit bestaan uit 124 departemente en 14 fakulteite, waarvan sommige as

die beste in Indië gereken word. Gedurende die tydperk 1999 tot 2009 het akademici van dié

universiteit 4 440 artikels in internasionaal-geïndekseerde tydskrifte gepubliseer (Rosso

2011:94).

Chulalongkorn Universiteit in Bangkok, Thailand, word beskou as Thailand se beste en mees

gesogte universiteit. Die universiteit is in 1917 deur koning Chulalongkorn gestig as

antwoord op die groeiende Westerse teenwoordigheid in Suidoos-Asië. Die missie van die

universiteit is om graduandi van die hoogste kaliber te lewer, om kennis te skep wat die Thaisamelewing

sal bevoordeel, en om die land se kultuur, godsdiens en kunste te bewaar en te

bevorder. Teen 2009 het dié universiteit die 138ste plek op die Times Higher Education se

rangorde ingeneem.

Die Pontificio Universidad Católica De Chile in Santiago, Chili, is in 1888 deur die

Aartsbiskop van Santiago gestig as ’n Katolieke hoëronderwys-alternatief vir die groeiende

neiging van die staat om die alleenverskaffer van hoër onderwys te word. Intussen het die

universiteit gevorder tot die mees gesogte universiteit onder voornemende studente in Chili,

asook tot die 277ste posisie op die Times Higher Education se rangleer – die derde hoogste

gegradeerde universiteit in Latyns-Amerika (Rosso 2011:97).

By bogenoemde kan nog ’n vyfde interessante geval gevoeg word. Die Nasionale

Ontwikkelingsplan: Visie vir 2030, wat pas verskyn het en waarna hier bo verwys word,

noem dat die Universiteit van São Paolo, Brasilië, se jaarlikse ISI-artikeluitset van 9 000 die

gesamentlike totale uitset van 8 200 vir alle Suid-Afrikaanse universiteite oortref (RSA

2011:272). Tog is die universiteit bekend vir sy rigiede beleid oor Portugees as

onderrigmedium – doktorale proefskrifte mag byvoorbeeld slegs in Portugees geskryf word

(Salmi 2011:232).

Dit is reeds moeilik is om vandag te praat van ’n Afrikaanse universiteit, omdat geen

universiteit meer uitsluitlik Afrikaans as onderrigmedium gebruik nie. As teenhanger teen die

ietwat ontmoedigende gebeure by ’n hele aantal Suid-Afrikaanse universiteite die afgelope

dekade en meer, dat tweetaligheid dikwels die universiteit op ’n glybaan na ’n eentalige

Engelse universiteit plaas, hou bovermelde internasionale voorbeelde ’n besielende

alternatiewe model voor.

301