Klik hier om die volledige joernaal in PDF-formaat af te laai - LitNet
Klik hier om die volledige joernaal in PDF-formaat af te laai - LitNet Klik hier om die volledige joernaal in PDF-formaat af te laai - LitNet
LitNet Akademies Jaargang 9(2), Augustus 2012 en ’n aanduiding van die verhoudings tussen hulle. Die doel van ’n wetenskaplike model is dan om ’n greep (verstaan en beheer) van ’n gedeelte van die werklikheid te verkry. Daar sal begin word met ’n ontleding van die leksikale betekenis van die drie komponente van die woord wêreldklasuniversiteit. Die woord klas verwys na ’n kategorie binne ’n rangorde; saam met wêreld beteken wêreldklas dan die beste of die hoogste orde ter wêreld. ’n Universiteit is ’n hoër- of gevorderde-onderwysinstelling vir die bevordering (onderrig en navorsing) van verskeie vertakkinge van die wetenskap. Wêreldklas dui dan op die kwaliteit van die universiteit. Kwaliteit, in die besonder kwaliteit in onderwys, is eweneens ’n moeilik omskryfbare begrip en onmoontlik om in ’n eenlynige definisie vas te vat. Bergman (1996) meen dat in stede van ’n vrugtelose soektog na ’n definisie van die begrip, dit sinvoller is om die fokus te plaas op die komponente van onderwyskwaliteit as verskynsel. Die volgende vier komponente van onderwyskwaliteit kan dan onderskei word (Bergman 1996:581): insetkwaliteit (finansiële belegging, fisiese infrastruktuur, opleidingsvlak en kwaliteit van onderwysers); proseskwaliteit (gehalte van onderwys en leer en ook interne effektiwiteit); uitkomskwaliteit (kwaliteit van produk, gemeet aan finalejaareksamenresultate); en afvoerkwaliteit (alumni se bewese waarde van hulle hele leeftyd in werkplek en samelewing). Die konsep universiteit kan ontleed word deur te fokus op funksies en strukture van die universiteit. Die funksies van die universiteit kan soos volg saamgevat word (Pauw 1975; Habermas 1968; Maassen 2011): onderrig en leer; navorsing; dienslewering; (kommersieel– georiënteerde) vernuwing; kulturele preservasie, oordrag en uitbouing; en samelewingskritiek. Die universiteit bestaan uit die strukturele komponente van enige onderwysinstelling of -stelsel, naamlik beleid, organisasie, onderwyskundige struktuur en ondersteuningsdienste (Steyn en Wolhuter 2008). Elkeen van dié komponente bestaan uit ’n aantal elemente, wat in figuur 1 gelys word. Laastens is elke onderwysinstelling ingebed in ’n konteks (wat ook op sy beurt struktuurlae het van plaaslike na nasionale na internasionale/globale konteks); en om funksioneel te wees, moet die onderwysinstelling in simbiose bestaan met die maatskaplike konteks waarin dit ingebed is. Al hierdie faktore kan skematies soos in figuur 1 voorgestel word. 291
LitNet Akademies Jaargang 9(2), Augustus 2012 Figuur 1. Ordening tot ’n model van die wêreldklasuniversiteit Om ’n wêreldklasuniversiteit te wees, behels volgens Figuur 1 die beste kwaliteit in die wêreld (op elkeen van die vier vlakke van kwaliteit) ten opsigte van die struktuurelemente en funksies van die universiteit, alles in simbiose met die konteks waarin die universiteit funksioneer. Die vier vlakke van onderwyskwaliteit sal in wisselende mate by elke element ter sake wees, en sal ten opsigte van elke element ’n reeks eise stel. Die struktuurelement “dosente” sal byvoorbeeld die eise insluit van ’n hoë vlak van kwalifikasies (insetkwaliteit), onderrigvaardigheid (insetkwaliteit) en gehalte van onderrigpraktyk (insetkwaliteit). 292
- Page 277 and 278: LitNet Akademies Jaargang 9(2), Aug
- Page 279 and 280: LitNet Akademies Jaargang 9(2), Aug
- Page 281 and 282: LitNet Akademies Jaargang 9(2), Aug
- Page 283 and 284: LitNet Akademies Jaargang 9(2), Aug
- Page 285 and 286: LitNet Akademies Jaargang 9(2), Aug
- Page 287 and 288: LitNet Akademies Jaargang 9(2), Aug
- Page 289 and 290: LitNet Akademies Jaargang 9(2), Aug
- Page 291 and 292: LitNet Akademies Jaargang 9(2), Aug
- Page 293 and 294: LitNet Akademies Jaargang 9(2), Aug
- Page 295 and 296: LitNet Akademies Jaargang 9(2), Aug
- Page 297 and 298: LitNet Akademies Jaargang 9(2), Aug
- Page 299 and 300: LitNet Akademies Jaargang 9(2), Aug
- Page 301 and 302: 90 Grondwet artt. 7(2) en 8(1). 91
- Page 303 and 304: LitNet Akademies Jaargang 9(2), Aug
- Page 305 and 306: LitNet Akademies Jaargang 9(2), Aug
- Page 307 and 308: 5.2 Vereistes vir kennisgewing van
- Page 309 and 310: LitNet Akademies Jaargang 9(2), Aug
- Page 311 and 312: LitNet Akademies Jaargang 9(2), Aug
- Page 313 and 314: LitNet Akademies Jaargang 9(2), Aug
- Page 315 and 316: 5 Sien art. 8; Otto en Otto (2010,
- Page 317 and 318: LitNet Akademies Jaargang 9(2), Aug
- Page 319 and 320: 93 Par. 14 (my kursivering). LitNet
- Page 321 and 322: Opsomming LitNet Akademies Jaargang
- Page 323 and 324: LitNet Akademies Jaargang 9(2), Aug
- Page 325 and 326: LitNet Akademies Jaargang 9(2), Aug
- Page 327: LitNet Akademies Jaargang 9(2), Aug
- Page 331 and 332: LitNet Akademies Jaargang 9(2), Aug
- Page 333 and 334: Universiteit van die Witwatersrand
- Page 335 and 336: LitNet Akademies Jaargang 9(2), Aug
- Page 337 and 338: LitNet Akademies Jaargang 9(2), Aug
- Page 339 and 340: 11. Gevolgtrekking LitNet Akademies
- Page 341 and 342: LitNet Akademies Jaargang 9(2), Aug
- Page 343 and 344: LitNet Akademies Jaargang 9(2), Aug
- Page 345 and 346: LitNet Akademies Jaargang 9(2), Aug
- Page 347 and 348: LitNet Akademies Jaargang 9(2), Aug
- Page 349 and 350: LitNet Akademies Jaargang 9(2), Aug
- Page 351 and 352: LitNet Akademies Jaargang 9(2), Aug
- Page 353 and 354: LitNet Akademies Jaargang 9(2), Aug
- Page 355 and 356: LitNet Akademies Jaargang 9(2), Aug
- Page 357 and 358: LitNet Akademies Jaargang 9(2), Aug
- Page 359 and 360: LitNet Akademies Jaargang 9(2), Aug
- Page 361 and 362: LitNet Akademies Jaargang 9(2), Aug
- Page 363 and 364: LitNet Akademies Jaargang 9(2), Aug
- Page 365 and 366: LitNet Akademies Jaargang 9(2), Aug
- Page 367 and 368: LitNet Akademies Jaargang 9(2), Aug
- Page 369 and 370: LitNet Akademies Jaargang 9(2), Aug
- Page 371 and 372: LitNet Akademies Jaargang 9(2), Aug
- Page 373 and 374: LitNet Akademies Jaargang 9(2), Aug
- Page 375 and 376: LitNet Akademies Jaargang 9(2), Aug
- Page 377 and 378: LitNet Akademies Jaargang 9(2), Aug
LitNet Akademies Jaargang 9(2), Augustus 2012

en ’n aanduiding van die verhoudings tussen hulle. Die doel van ’n wetenskaplike model is

dan om ’n greep (verstaan en beheer) van ’n gedeelte van die werklikheid te verkry.

Daar sal begin word met ’n ontleding van die leksikale betekenis van die drie komponente

van die woord wêreldklasuniversiteit.

Die woord klas verwys na ’n kategorie binne ’n rangorde; saam met wêreld beteken

wêreldklas dan die beste of die hoogste orde ter wêreld. ’n Universiteit is ’n hoër- of

gevorderde-onderwysinstelling vir die bevordering (onderrig en navorsing) van verskeie

vertakkinge van die wetenskap. Wêreldklas dui dan op die kwaliteit van die universiteit.

Kwaliteit, in die besonder kwaliteit in onderwys, is eweneens ’n moeilik omskryfbare begrip

en onmoontlik om in ’n eenlynige definisie vas te vat. Bergman (1996) meen dat in stede van

’n vrugtelose soektog na ’n definisie van die begrip, dit sinvoller is om die fokus te plaas op

die komponente van onderwyskwaliteit as verskynsel. Die volgende vier komponente van

onderwyskwaliteit kan dan onderskei word (Bergman 1996:581): insetkwaliteit (finansiële

belegging, fisiese infrastruktuur, opleidingsvlak en kwaliteit van onderwysers);

proseskwaliteit (gehalte van onderwys en leer en ook interne effektiwiteit); uitkomskwaliteit

(kwaliteit van produk, gemeet aan finalejaareksamenresultate); en afvoerkwaliteit (alumni se

bewese waarde van hulle hele leeftyd in werkplek en samelewing).

Die konsep universiteit kan ontleed word deur te fokus op funksies en strukture van die

universiteit. Die funksies van die universiteit kan soos volg saamgevat word (Pauw 1975;

Habermas 1968; Maassen 2011): onderrig en leer; navorsing; dienslewering; (kommersieel–

georiënteerde) vernuwing; kulturele preservasie, oordrag en uitbouing; en

samelewingskritiek. Die universiteit bestaan uit die strukturele komponente van enige

onderwysinstelling of -stelsel, naamlik beleid, organisasie, onderwyskundige struktuur en

ondersteuningsdienste (Steyn en Wolhuter 2008). Elkeen van dié komponente bestaan uit ’n

aantal elemente, wat in figuur 1 gelys word. Laastens is elke onderwysinstelling ingebed in ’n

konteks (wat ook op sy beurt struktuurlae het van plaaslike na nasionale na

internasionale/globale konteks); en om funksioneel te wees, moet die onderwysinstelling in

simbiose bestaan met die maatskaplike konteks waarin dit ingebed is. Al hierdie faktore kan

skematies soos in figuur 1 voorgestel word.

291