Klik hier om die volledige joernaal in PDF-formaat af te laai - LitNet
Klik hier om die volledige joernaal in PDF-formaat af te laai - LitNet Klik hier om die volledige joernaal in PDF-formaat af te laai - LitNet
LitNet Akademies Jaargang 9(2), Augustus 2012 Soos reeds elders verduidelik, 81 is die maatstaf wat die konstitusionele hof vir onbillike diskriminasie stel, naamlik dat dit differensiasie is wat menswaardigheid aantas of ’n soortgelyke, ernstige gevolg het, om die volgende redes ’n verdienstelike en bruikbare maatstaf: Eerstens onderskryf dit die etos van ’n handves van regte wat op menswaardigheid gebaseer is. Tweedens het die toets in beginsel te doen met die uitwerking van ’n differensiasie en nie met die vraag of daar regverdiging daarvoor bestaan nie. As sodanig is dit voor die hand liggend om die toets as deel van die eerste fase van ’n handves-ondersoek te beskou. Die toets maak dit duidelik waarom veel strenger standaarde vir die moontlike regverdiging van onbillike diskriminasie gestel moet word as in die geval van die differensiasie wat ingevolge artikel 9(1) hanteer word. Derdens, soos wat duidelik in artikel 9(3) beoog word, maak die toets dit moontlik om gevalle van onbillike diskriminasie te identifiseer wat nie gebaseer is op die gronde wat uitdruklik genoem word nie. Daardeur word die deur oopgehou dat enige nuwe gronde vir onbillike diskriminasie, hetsy as eenmalige insidente of as ’n “nuwe” vorme van sistemiese diskriminasie, geïdentifiseer en hanteer kan word. Vierdens, indien die toets gestroop kan word van die onnodige beperkingsoorwegings wat die hof daarby insluit (sien paragraaf 4.4 hier onder), pas dit naatloos in by die bewyslasreëlings in handveslitigasie en by die algemene reeling oor die bewyslasreëlings tydens die twee fases van ’n handvesondersoek (sien paragraaf 3.4 hier bo) en in die besonder by die spesiale bewyslasreëling wat in artikel 9(5) getref word. Vyfdens, soos hier bo verduidelik, kan voorsien word dat ook teenoor regspersone onbillik gediskrimineer kan word, omdat die ingrypende aard van die uitwerking van die differensiasie op ander regte as menswaardigheid ook onbillike diskriminasie kan uitmaak. 4.4 Die toepassing van die algemene beperkingsbepaling in stap (c) Nadat daar vasgestel is dat daar onbillike diskriminasie was, moet volgens die Harksenriglyne ondersoek word of die onbillike diskriminasie ingevolge artikel 36 redelik en regverdigbaar is in ’n oop en demokratiese samelewing wat gebaseer is op menswaardigheid, vryheid en gelykheid met inagneming van alle relevante faktore, insluitende die aard van die reg, die belangrikheid van die doel van die beperking, die aard en omvang van die beperking, die verhouding tussen die beperking en die doel daarmee, en alternatiewe maniere om die doel te bereik. 82 Heelwat probleme met die toepassing van die algemene beperkingsbepaling op onbillike diskriminasie is al geopper. Op ’n soort instinktiewe vlak veroorsaak die woord onbillik probleme. Daar word gevra hoe dit moontlik kan wees dat “onbillike” diskriminasie aan die beperkingsvereistes kan voldoen en sodoende “redelike onbillike diskriminasie” word. Is so iets denkbaar? 83 Al “klink” dit vreemd omdat “onbillik” en “redelik” in gewone omgangstaal teenstrydighede is, is dit vir doeleindes van die toepassing van die handves wel denkbaar. “Onbillikheid” in artikel 9(3) het te doen met die gevolge van ’n differensiasie en is dus nie ’n besondere beperkingsbepaling nie. “Redelikheid” as deel van die algemene toets in artikel 36 het te doen met die moontlike regverdiging nadat daar vasgestel is dat daar onbillike diskriminasie is. As ’n mens hierdie onderskeid nie kan verstaan 84 of wil maak nie, stort die moontlikheid 252
LitNet Akademies Jaargang 9(2), Augustus 2012 van ’n twee-fase-benadering in alle handvesondersoeke (nie slegs oor gelykheid nie) in duie. Dit sou ’n terugwaartse stap wees vir pogings om die handves sistematies te probeer toepas. Daar is ook skrywers wat twyfel uitspreek of dit sinvol en prakties moontlik is om die algemene beperkingsbepaling toe te pas nadat vasgestel is dat ’n differensiasie neerkom op onbillike diskriminasie, want die konstitusionele hof neem soveel beperkingsoorwegings in ag om te bepaal of daar onbillike diskriminasie is dat daar geen werk is vir die algemene beperkingsbepaling om te doen nie. Krüger meen dat dit onmoontlik is om die twee-fasebenadering op die verbod op onbillike diskriminasie toe te pas en dat die hof se holistiese ineenstrengeling van die fases in ’n “fairness-cum-justification analysis” die enigste praktiese uitweg is. 85 Die hof pas egter die twee-fase-benadering redelik goed toe op die ander regte. 86 Dit is dus moeilik om te aanvaar dat die hof se probleme om dit op die reg op gelykheid toe te pas as ’n gedane saak beskou moet word, veral wanneer die hof se riglyne vir buitestanders verwarrend is en die toepassing daarvan in die howe soms hoofsaaklik neerkom op die inkantasie van ’n formule waarna instinktief verder met die saak gewerk word. Die hof se ineenstrengeling van die feitelike beperking van die reg en die regverdiging van die beperking het nou al selfs daartoe gelei dat die hof die bewyslasreëling in artikel 9(5) verkeerd vertolk. In Hassam v Jacobs vertolk die konstitusionele hof sowel artikel 9(3) as artikel 9(5) verkeerd in die stelling dat “[d]iscrimination on each of the listed grounds in section 9(3) is presumed to be unfair unless justified” en “the question now arises as to whether this unfair discrimination can be justified under section 36.” 87 Artikel 9(5) skep nie ’n vermoede wat deur die respondent weerlê kan word deur te bewys dat die differensiasie geregverdig (“justified”) kan word aan die hand van artikel 36 nie. Dit skep ’n vermoede wat weerlê kan word deur te bewys dat die differensiasie nie onbillik is volgens die maatstawwe vir onbillikheid nie. “Onbillikheid” word bepaal deur te let op die gevolge van die differensiasie, naamlik of die differensiasie menswaardigheid aangetas het of ’n ander soortgelyke, ernstige gevolg gehad het. Indien bevind word dat die differensiasie onbillik in hierdie sin was, word die moontlikheid ondersoek of die differensiasie geregverdig kan word aan die hand van die bepalings van artikel 36. 5. Voorstelle om die riglyne vir die toepassing van die reg op gelykheid te verbeter Die voorgestelde riglyne hier onder word in hooftrekke afgestem op drie vrae: 88 1. Is daar differensiasie? 2. Indien wel, watter vorm van differensiasie is dit? 3. Kan die differensiasie regverdig word aan die hand van die algemene beperkingsbepaling? Om die riglyne so hanteerbaar moontlik te maak, word daar ten opsigte van elke vraag ook kortliks verduidelik wat sekere begrippe soos “regstreekse en onregstreekse” differensiasie beteken. Ook hierdie verduideliking word so eenvoudig moontlik geformuleer. Die eindnotas 253
- Page 237 and 238: 154 71 van 2008. 155 71 van 2008 ar
- Page 239 and 240: LitNet Akademies Jaargang 9(2), Aug
- Page 241 and 242: 3. Die bestuursbenaderings LitNet A
- Page 243 and 244: LitNet Akademies Jaargang 9(2), Aug
- Page 245 and 246: LitNet Akademies Jaargang 9(2), Aug
- Page 247 and 248: LitNet Akademies Jaargang 9(2), Aug
- Page 249 and 250: LitNet Akademies Jaargang 9(2), Aug
- Page 251 and 252: LitNet Akademies Jaargang 9(2), Aug
- Page 253 and 254: 8. Gevolgtrekking en samevatting Li
- Page 255 and 256: LitNet Akademies Jaargang 9(2), Aug
- Page 257 and 258: 9 Kloppers 1999:430. 10 Bradstreet
- Page 259 and 260: LitNet Akademies Jaargang 9(2), Aug
- Page 261 and 262: 89 71 van 2008 art. 140(1)(a). 90 7
- Page 263 and 264: 131 Kloppers 1999:430. 132 71 van 2
- Page 265 and 266: Opsomming LitNet Akademies Jaargang
- Page 267 and 268: LitNet Akademies Jaargang 9(2), Aug
- Page 269 and 270: LitNet Akademies Jaargang 9(2), Aug
- Page 271 and 272: LitNet Akademies Jaargang 9(2), Aug
- Page 273 and 274: LitNet Akademies Jaargang 9(2), Aug
- Page 275 and 276: LitNet Akademies Jaargang 9(2), Aug
- Page 277 and 278: LitNet Akademies Jaargang 9(2), Aug
- Page 279 and 280: LitNet Akademies Jaargang 9(2), Aug
- Page 281 and 282: LitNet Akademies Jaargang 9(2), Aug
- Page 283 and 284: LitNet Akademies Jaargang 9(2), Aug
- Page 285 and 286: LitNet Akademies Jaargang 9(2), Aug
- Page 287: LitNet Akademies Jaargang 9(2), Aug
- Page 291 and 292: LitNet Akademies Jaargang 9(2), Aug
- Page 293 and 294: LitNet Akademies Jaargang 9(2), Aug
- Page 295 and 296: LitNet Akademies Jaargang 9(2), Aug
- Page 297 and 298: LitNet Akademies Jaargang 9(2), Aug
- Page 299 and 300: LitNet Akademies Jaargang 9(2), Aug
- Page 301 and 302: 90 Grondwet artt. 7(2) en 8(1). 91
- Page 303 and 304: LitNet Akademies Jaargang 9(2), Aug
- Page 305 and 306: LitNet Akademies Jaargang 9(2), Aug
- Page 307 and 308: 5.2 Vereistes vir kennisgewing van
- Page 309 and 310: LitNet Akademies Jaargang 9(2), Aug
- Page 311 and 312: LitNet Akademies Jaargang 9(2), Aug
- Page 313 and 314: LitNet Akademies Jaargang 9(2), Aug
- Page 315 and 316: 5 Sien art. 8; Otto en Otto (2010,
- Page 317 and 318: LitNet Akademies Jaargang 9(2), Aug
- Page 319 and 320: 93 Par. 14 (my kursivering). LitNet
- Page 321 and 322: Opsomming LitNet Akademies Jaargang
- Page 323 and 324: LitNet Akademies Jaargang 9(2), Aug
- Page 325 and 326: LitNet Akademies Jaargang 9(2), Aug
- Page 327 and 328: LitNet Akademies Jaargang 9(2), Aug
- Page 329 and 330: LitNet Akademies Jaargang 9(2), Aug
- Page 331 and 332: LitNet Akademies Jaargang 9(2), Aug
- Page 333 and 334: Universiteit van die Witwatersrand
- Page 335 and 336: LitNet Akademies Jaargang 9(2), Aug
- Page 337 and 338: LitNet Akademies Jaargang 9(2), Aug
LitNet Akademies Jaargang 9(2), Augustus 2012

van ’n twee-fase-benadering in alle handvesondersoeke (nie slegs oor gelykheid nie) in duie.

Dit sou ’n terugwaartse stap wees vir pogings om die handves sistematies te probeer toepas.

Daar is ook skrywers wat twyfel uitspreek of dit sinvol en prakties moontlik is om die

algemene beperkingsbepaling toe te pas nadat vasgestel is dat ’n differensiasie neerkom op

onbillike diskriminasie, want die konstitusionele hof neem soveel beperkingsoorwegings in

ag om te bepaal of daar onbillike diskriminasie is dat daar geen werk is vir die algemene

beperkingsbepaling om te doen nie. Krüger meen dat dit onmoontlik is om die twee-fasebenadering

op die verbod op onbillike diskriminasie toe te pas en dat die hof se holistiese

ineenstrengeling van die fases in ’n “fairness-cum-justification analysis” die enigste praktiese

uitweg is. 85 Die hof pas egter die twee-fase-benadering redelik goed toe op die ander regte. 86

Dit is dus moeilik om te aanvaar dat die hof se probleme om dit op die reg op gelykheid toe te

pas as ’n gedane saak beskou moet word, veral wanneer die hof se riglyne vir buitestanders

verwarrend is en die toepassing daarvan in die howe soms hoofsaaklik neerkom op die

inkantasie van ’n formule waarna instinktief verder met die saak gewerk word.

Die hof se ineenstrengeling van die feitelike beperking van die reg en die regverdiging van

die beperking het nou al selfs daartoe gelei dat die hof die bewyslasreëling in artikel 9(5)

verkeerd vertolk. In Hassam v Jacobs vertolk die konstitusionele hof sowel artikel 9(3) as

artikel 9(5) verkeerd in die stelling dat “[d]iscrimination on each of the listed grounds in

section 9(3) is presumed to be unfair unless justified” en “the question now arises as to

whether this unfair discrimination can be justified under section 36.” 87 Artikel 9(5) skep nie

’n vermoede wat deur die respondent weerlê kan word deur te bewys dat die differensiasie

geregverdig (“justified”) kan word aan die hand van artikel 36 nie. Dit skep ’n vermoede wat

weerlê kan word deur te bewys dat die differensiasie nie onbillik is volgens die maatstawwe

vir onbillikheid nie. “Onbillikheid” word bepaal deur te let op die gevolge van die

differensiasie, naamlik of die differensiasie menswaardigheid aangetas het of ’n ander

soortgelyke, ernstige gevolg gehad het. Indien bevind word dat die differensiasie onbillik in

hierdie sin was, word die moontlikheid ondersoek of die differensiasie geregverdig kan word

aan die hand van die bepalings van artikel 36.

5. Voorstelle om die riglyne vir die toepassing van die reg op gelykheid te verbeter

Die voorgestelde riglyne hier onder word in hooftrekke afgestem op drie vrae: 88

1. Is daar differensiasie?

2. Indien wel, watter vorm van differensiasie is dit?

3. Kan die differensiasie regverdig word aan die hand van die algemene

beperkingsbepaling?

Om die riglyne so hanteerbaar moontlik te maak, word daar ten opsigte van elke vraag ook

kortliks verduidelik wat sekere begrippe soos “regstreekse en onregstreekse” differensiasie

beteken. Ook hierdie verduideliking word so eenvoudig moontlik geformuleer. Die eindnotas

253