Klik hier om die volledige joernaal in PDF-formaat af te laai - LitNet
Klik hier om die volledige joernaal in PDF-formaat af te laai - LitNet Klik hier om die volledige joernaal in PDF-formaat af te laai - LitNet
LitNet Akademies Jaargang 9(2), Augustus 2012 wat in albei fases ’n rol speel, die onderskeid onwerkbaar maak nie. Die feitelike beperking word byvoorbeeld vasgestel in die eerste fase en in die tweede fase moet weer gekyk word hoe ernstig die ingryping was om dit te kan opweeg teenoor die redes wat vir die beperking aangevoer word. Dit is inderdaad moontlik om ’n onderskeid te maak. In die eerste fase gaan dit oor wie wat aan wie gedoen het en in die tweede fase oor die redes vir die optrede en die aanvaarbaarheid daarvan. Indien ’n handves van regte ’n algemene beperkingsbepaling bevat wat op alle regte van toepassing is, en daar na aanleiding daarvan ’n twee-fase-benadering gevolg word, sal daar baie goeie gronde aangevoer moet word wanneer van hierdie patroon afgewyk word deur oorwegings ter regverdiging van die beperking van ’n reg oor te plaas na die beskrywing van die gedrag en belange wat deur die reg beskerm word of na die beskrywing van die pligte wat uit die reg spruit. Indien dit lukraak en op groot skaal sonder goeie rede plaasvind, kan die algemene beperkingsbepaling uiteindelik hoog en droog sit sonder enige werk om te doen. 4. Die Harksen-riglyne Die Harksen-riglyne lui in Afrikaans soos volg: 46 (a) Differensieer die bepaling tussen mense of kategorieë mense? Indien wel, bestaan daar ’n rasionele verband tussen die differensiasie en ’n geldige owerheidsdoel? Indien nie, is daar ’n skending van artikel 8(1) [van die oorgangsgrondwet, en dus artikel 9(1) van die Grondwet]. Selfs indien daar ’n rasionele verband is, mag die differensiasie nogtans neerkom op onbillike diskriminasie. (b) Kom die differensiasie neer op onbillike diskriminasie? ’n Antwoord hierop vereis dat ’n twee-fase-benadering gevolg word: (i) Eerstens: Kom die differensiasie neer op “diskriminasie”? Indien die differensiasie op ’n gespesifiseerde grond [soos in artikel 9(3) beskryf] is, is dit diskriminasie. Indien dit nie op ’n gespesifiseerde grond is nie, hang die vraag of die differensiasie op diskriminasie neerkom daarvan af of die differensiasie, objektief beskou, gebaseer is op hoedanighede en kenmerke wat die potensiaal het om die fundamentele menswaardigheid van persone as mense aan te tas of om hulle negatief op ’n soortgelyke ernstige wyse te raak. (ii) Indien die differensiasie neerkom op “diskriminasie”, moet bepaal word of dit “onbillike diskriminasie” uitmaak. Indien bepaal word dat dit op ’n gespesifiseerde grond plaasvind, word onbillikheid vermoed. Indien op ’n ongespesifiseerde grond, moet die onbillikheid deur die klaer bewys word. Die toets vir onbillikheid konsentreer hoofsaaklik op die uitwerking van die differensiasie op die klaer en ander persone in sy of haar omstandighede. 242
LitNet Akademies Jaargang 9(2), Augustus 2012 Indien aan die einde van hierdie ondersoek bevind word dat die differensiasie nie onbillik is nie, is daar geen skending van artikel 8(2) [van die oorgangsgrondwet, en dus artikel 9(3) van die Grondwet] nie. (c) Indien bevind word dat die diskriminasie onbillik is, moet besluit word of die bepaling regverdig kan word ingevolge die beperkingsbepaling [naamlik artikel 33 van die oorgangsgrondwet, en dus artikel 36 van die Grondwet]. Met hierdie uiteensetting moet die faktore gelees word wat volgens die hof in aanmerking geneem moet word wanneer die uitwerking van die differensiasie vir die doeleindes van stap (b)(ii) bepaal word. Hulle is: (i) die posisie van die klaers in die gemeenskap, of daar historiese patrone van benadeling bestaan en of daar differensiasie was op ’n grond in artikel 9(3) genoem; (ii) die aard en die doel van die diskriminerende maatreël of bevoegdheid; en (iii) met behoorlike inagneming van (i) en (ii) en enige ander relevante oorweging, die mate waarin die regte en belange van die klaers geraak word deur die diskriminerende behandeling en of dit gelei het tot ’n aantasting van hulle menswaardigheid of hulle op ’n soortgelyke ernstige manier geraak het. 47 Krüger (2011) se breë beskrywing van riglyne is dat dit begin met ’n rasionaliteitsondersoek, dan volg ’n onbillike-diskriminasie-ondersoek, en dit eindig met ’n beperkingsondersoek. Sy konsentreer op drie aspekte van die riglyne, naamlik eerstens die verskynsel dat die riglyne die verbreking van artikel 9(1) en artikel 9(3) deurmekaar behandel: sy meen dat dit onnodig is; tweedens die rol wat menswaardigheid speel: sy meen dat menswaardigheid steeds ’n sentrale rol behoort te speel; en derdens die rol van die algemene beperkingsbepaling in die geval van onbillike diskriminasie: sy stel in die plek van ’n twee-fase-benadering ’n holistiese “fairness-cum-justification”-ontleding voor. 48 In die bespreking hier onder word enkele ander aspekte ook bekyk. 4.1 Die hantering van differensiasie wat nie op onbillike diskriminasie neerkom nie in stap (a) In stap (a) van die Harksen-riglyne word vasgestel of daar ’n verbreking van artikel 9(1) is. Daarvoor moet volgens die hof twee stappe gedoen word, naamlik eerstens of die maatreël of optrede differensieer en indien wel, of die differensiasie rasioneel verbind kan word met ’n wettige owerheidsdoel. In die eerste gedeelte is die algemene plig om nie mense se gelyke waarde te misken nie ter sprake. Alle differensiasies kom neer op ’n nienakoming van die plig. Omdat haas alle “maatstawwe” en “norme” differensieer, 49 lyk dit met die eerste oogopslag na ’n verregaande stelling. Daar kan egter nie genoeg beklemtoon word dat die blote feit dat ’n plig ingevolge ’n handvesreg nie nagekom is nie, hoegenaamd nie beteken dat die optrede ongrondwetlik was nie: die nakoming van plig kan geregverdig word indien dit voldoen aan die algemene of besondere beperkingsbepalings. Differensiasie word verbied slegs as daar geen regverdiging daarvoor bestaan nie. Die feit dat differensiasie wat nie op onbillike diskriminasie neerkom 243
- Page 227 and 228: LitNet Akademies Jaargang 9(2), Aug
- Page 229 and 230: LitNet Akademies Jaargang 9(2), Aug
- Page 231 and 232: LitNet Akademies Jaargang 9(2), Aug
- Page 233 and 234: 66 71 van 2008 art. 1: "Persoon: oo
- Page 235 and 236: 112 Davis et al. 2010:241. 113 71 v
- Page 237 and 238: 154 71 van 2008. 155 71 van 2008 ar
- Page 239 and 240: LitNet Akademies Jaargang 9(2), Aug
- Page 241 and 242: 3. Die bestuursbenaderings LitNet A
- Page 243 and 244: LitNet Akademies Jaargang 9(2), Aug
- Page 245 and 246: LitNet Akademies Jaargang 9(2), Aug
- Page 247 and 248: LitNet Akademies Jaargang 9(2), Aug
- Page 249 and 250: LitNet Akademies Jaargang 9(2), Aug
- Page 251 and 252: LitNet Akademies Jaargang 9(2), Aug
- Page 253 and 254: 8. Gevolgtrekking en samevatting Li
- Page 255 and 256: LitNet Akademies Jaargang 9(2), Aug
- Page 257 and 258: 9 Kloppers 1999:430. 10 Bradstreet
- Page 259 and 260: LitNet Akademies Jaargang 9(2), Aug
- Page 261 and 262: 89 71 van 2008 art. 140(1)(a). 90 7
- Page 263 and 264: 131 Kloppers 1999:430. 132 71 van 2
- Page 265 and 266: Opsomming LitNet Akademies Jaargang
- Page 267 and 268: LitNet Akademies Jaargang 9(2), Aug
- Page 269 and 270: LitNet Akademies Jaargang 9(2), Aug
- Page 271 and 272: LitNet Akademies Jaargang 9(2), Aug
- Page 273 and 274: LitNet Akademies Jaargang 9(2), Aug
- Page 275 and 276: LitNet Akademies Jaargang 9(2), Aug
- Page 277: LitNet Akademies Jaargang 9(2), Aug
- Page 281 and 282: LitNet Akademies Jaargang 9(2), Aug
- Page 283 and 284: LitNet Akademies Jaargang 9(2), Aug
- Page 285 and 286: LitNet Akademies Jaargang 9(2), Aug
- Page 287 and 288: LitNet Akademies Jaargang 9(2), Aug
- Page 289 and 290: LitNet Akademies Jaargang 9(2), Aug
- Page 291 and 292: LitNet Akademies Jaargang 9(2), Aug
- Page 293 and 294: LitNet Akademies Jaargang 9(2), Aug
- Page 295 and 296: LitNet Akademies Jaargang 9(2), Aug
- Page 297 and 298: LitNet Akademies Jaargang 9(2), Aug
- Page 299 and 300: LitNet Akademies Jaargang 9(2), Aug
- Page 301 and 302: 90 Grondwet artt. 7(2) en 8(1). 91
- Page 303 and 304: LitNet Akademies Jaargang 9(2), Aug
- Page 305 and 306: LitNet Akademies Jaargang 9(2), Aug
- Page 307 and 308: 5.2 Vereistes vir kennisgewing van
- Page 309 and 310: LitNet Akademies Jaargang 9(2), Aug
- Page 311 and 312: LitNet Akademies Jaargang 9(2), Aug
- Page 313 and 314: LitNet Akademies Jaargang 9(2), Aug
- Page 315 and 316: 5 Sien art. 8; Otto en Otto (2010,
- Page 317 and 318: LitNet Akademies Jaargang 9(2), Aug
- Page 319 and 320: 93 Par. 14 (my kursivering). LitNet
- Page 321 and 322: Opsomming LitNet Akademies Jaargang
- Page 323 and 324: LitNet Akademies Jaargang 9(2), Aug
- Page 325 and 326: LitNet Akademies Jaargang 9(2), Aug
- Page 327 and 328: LitNet Akademies Jaargang 9(2), Aug
LitNet Akademies Jaargang 9(2), Augustus 2012

Indien aan die einde van hierdie ondersoek bevind word dat die differensiasie nie onbillik is

nie, is daar geen skending van artikel 8(2) [van die oorgangsgrondwet, en dus artikel 9(3) van

die Grondwet] nie.

(c) Indien bevind word dat die diskriminasie onbillik is, moet besluit word of die

bepaling regverdig kan word ingevolge die beperkingsbepaling [naamlik artikel 33

van die oorgangsgrondwet, en dus artikel 36 van die Grondwet].

Met hierdie uiteensetting moet die faktore gelees word wat volgens die hof in aanmerking

geneem moet word wanneer die uitwerking van die differensiasie vir die doeleindes van stap

(b)(ii) bepaal word. Hulle is: (i) die posisie van die klaers in die gemeenskap, of daar

historiese patrone van benadeling bestaan en of daar differensiasie was op ’n grond in artikel

9(3) genoem; (ii) die aard en die doel van die diskriminerende maatreël of bevoegdheid; en

(iii) met behoorlike inagneming van (i) en (ii) en enige ander relevante oorweging, die mate

waarin die regte en belange van die klaers geraak word deur die diskriminerende behandeling

en of dit gelei het tot ’n aantasting van hulle menswaardigheid of hulle op ’n soortgelyke

ernstige manier geraak het. 47

Krüger (2011) se breë beskrywing van riglyne is dat dit begin met ’n rasionaliteitsondersoek,

dan volg ’n onbillike-diskriminasie-ondersoek, en dit eindig met ’n beperkingsondersoek. Sy

konsentreer op drie aspekte van die riglyne, naamlik eerstens die verskynsel dat die riglyne

die verbreking van artikel 9(1) en artikel 9(3) deurmekaar behandel: sy meen dat dit onnodig

is; tweedens die rol wat menswaardigheid speel: sy meen dat menswaardigheid steeds ’n

sentrale rol behoort te speel; en derdens die rol van die algemene beperkingsbepaling in die

geval van onbillike diskriminasie: sy stel in die plek van ’n twee-fase-benadering ’n holistiese

“fairness-cum-justification”-ontleding voor. 48 In die bespreking hier onder word enkele ander

aspekte ook bekyk.

4.1 Die hantering van differensiasie wat nie op onbillike diskriminasie neerkom nie in stap

(a)

In stap (a) van die Harksen-riglyne word vasgestel of daar ’n verbreking van artikel 9(1) is.

Daarvoor moet volgens die hof twee stappe gedoen word, naamlik eerstens of die maatreël of

optrede differensieer en indien wel, of die differensiasie rasioneel verbind kan word met ’n

wettige owerheidsdoel.

In die eerste gedeelte is die algemene plig om nie mense se gelyke waarde te misken nie ter

sprake. Alle differensiasies kom neer op ’n nienakoming van die plig. Omdat haas alle

“maatstawwe” en “norme” differensieer, 49 lyk dit met die eerste oogopslag na ’n verregaande

stelling. Daar kan egter nie genoeg beklemtoon word dat die blote feit dat ’n plig ingevolge

’n handvesreg nie nagekom is nie, hoegenaamd nie beteken dat die optrede ongrondwetlik

was nie: die nakoming van plig kan geregverdig word indien dit voldoen aan die algemene of

besondere beperkingsbepalings. Differensiasie word verbied slegs as daar geen regverdiging

daarvoor bestaan nie. Die feit dat differensiasie wat nie op onbillike diskriminasie neerkom

243