01.05.2013 Views

DIE WILDSBOKKE IN DIE VERSAMELING VAN DIE ... - IR at NRF

DIE WILDSBOKKE IN DIE VERSAMELING VAN DIE ... - IR at NRF

DIE WILDSBOKKE IN DIE VERSAMELING VAN DIE ... - IR at NRF

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

ZOON NO.

LlDMAATSKAP EN LEDEGELDE:

10

SEPTEMBER 1968

Lede van die publiek kan by die Vereniging aansluit as-

(a) Weldoeners - R 1 00.00

(b) Lewenslange Lede - R20.00

(c) Gesinslede - R4.00 per jaar

(d) Gewone lede - R2.00 per jaar

(e) Junior lede (persone onder 18 jaar) - R 1.00 per jaar

Vir die nodige aansoekvorms skryf aan: Die Direkteur, Nasionale

Dieretuin van Suid-Afrika, Posbus 754, Pretoria

VOORREGTE VAN LEDE:

(a) Vrye toegang: Daar is geen beperking op die aantal besoeke

wat afgele word nie, maar die I idmaatskapkaart moet egter

by elke besoek getoon word

(b) Gratis eksemplare van ons tydskrif "Zoon"

(c) 'n Gratis gidsboek aan nuwe lede

(d) 'n Gratis retoerrit op die "Laurie Ham-Ekspres" na die nuwe

uitbreiding noord van die Apiesrivier by el ke besoek aan

die dieretuin. I n die geval van weldoeners, lede en gesinslede,

deel lede van die gesin hierdie voorreg

D ICK WOL FF, E re-f o ­

tograaf v an die N asion a­

Ie Dieret u i n en bekende

Pretorlase 10t09raaf van

wildedlere, w at al die

foto's in hierd ie uitgawe

van "Zoon " ge n e em het,

tensy and e rs aangedui.

BUITEBLAD: SPRINGBOKKE IN DIE ETOSHA·WILDTUIN

- Foto: DICK WOLFF

DIE NASIONALE DIERETUIN V AN

SUID-AFRIKA, PRETORIA

BESONDERHEDE OOR

DIE DIERKUNDIGEVER­

ENIGING VAN DIE NA­

SIONALE DIERETUIN

VAN SUID-AFRI KA

REDAKSIE -

Hoofredakteur:

Mm. L.J. Smith

Taaladviseur:

Mm. A. Kirsipuu

Middl eton & J o ubert, Pta ., 508 2

DIE WILDSBOKKE IN DIE VERSAMELING

VAN DIE NASIONALE DlERETUIN VAN SUID·AFRIKA

OPVOEDKUNDIGE BEAMPTE

NASIONALE DIERETUIN

PRETORIA

L.J. SMITH

Die wildsbokversameling in die Nasionale Dieretuin is van besondere belang en in hierdie uitgawe van

"Zoon" gee ons vir u 'n fotobeeld van die 38 soorte wildsbokke wat tans hier vertoon word.

ALGEMEEN:

Die wildsbokke of antilope kom slegs in Afrika en Asie voor. Afrika is egter by uitnemendheid die

"tuiste" van die wildsbokke want nie minder nie as 75 van die erkende 82 soorte word hier aangetref. Gerieflikheidshalwe

word die wildsbokke in vyf groepe verdeel naamlik die wildsbokke van die woestyne, oop

vlaktes, bosse, berge en moerasse. Alhoewel dit besef word dat sommige soorte nie gebonde is aan die bepaalde

omgewing waarin hulle hier gegroepeer word nie, is die gegewe omgewing of habitat tog die wat hulle

verkies en meestal in aangetref word.

Hoewel die verspreiding van die wildsbokke so os hieronder weergegee, gebaseer is op die nuutste publikasies

oor die onderwerp moet besef word dat diersoorte u it hulle natuurl ike omgewing mag verdwyn namate

die omgewing verander en ongeoorloofde jag voortgaan. Verder moet dit ook beklemtoon word dat alhoewel

'n hele land of streek as die verspreidingsgebied van' n soort aangedui word, die diere dikwels net in

klein en geskikte gedeeltes van die betrokke streek aangetref word. Die vaalribbok word byvoorbeeld slegs

in beskermde bergdele binne sy gegewe verspreidingsgebied aangetref.

Swartwildebees - Connochaetes gnou

(Zimmermann)

Verspreiding: Suid-Afrika

Draagtyd: 8-8 1/2 maande

Rekordhoringlengte: 307 /8" . Beide

geslagte het horings

Gewig ongeveer 360 lb.

Skouerhoogte: ongeveer 46"

Die getal Swartwildebeeste in Suid-Afrika

het van 1048 individue in 1945 tot ongeveer

2000 in 1962 vermeerder

Dorcas-gasel - Gazella dorcas

(Lihnaeus)

Rooiblesgasel - Gazella rufifrons Gray

Verspreiding : Van Gambie en Senegal

ooswaarts tot by Soedan en

Uganda

Draagtyd:

Rekordhori nglengte:

Gewig:

Skouerhoogte:

Verspreiding: Noord-Afrika: van Marokko

tot Egi pte en suidwaarts

tot by Tsjaad. Soedan.

Ethiopi;; en Somali;; verder

Draagtyd:

Rekordhori nglengte:

Gewig:

Skouerhoogte:

ooswaarts tot in Arabie

5 1/2 maande

15". Beide geslagte

het horings

30-40 lb.

21-24"

6 maande

131/2" . Beide geslagte

het horings

56-65 lb.

25-30"

Grant se ga sel - Gazella granti Brooke

Verspreiding: Tanzanie. Kenia, O eganda, Somalie

en Soedan

Draagtyd :

Rekordh oringlengte:

Gewig:

Sk ouerhoogte:

6 1/2 maande

31 3/4". Beide geslagte het

horin gs

ongeveer 155 lb.

ongevee r 33"

Dwergkoed oe - Tragelaphus imberbis

( Blyth)

Verspreid ing: Ethiopia, Somalia,

Kenia en Tanzanie

Draagtyd: 7 maande

Rekordhoringlengte: 36". Slegs

manlike diere heg horings

Gewig: ongeveer 230 lb.

Skouerhoogte: ongeveer 40"

Koedoe - Tragelaphus strepsiceros

(Pallas)

Verspreiding: Afrika suld van

Tsjaad en die Soedan

Draagtyd : 7-8 maande

Rekordhoringlengte: 711/2". Slegs

manlike dlere het horings

Gewig : tot 600 lb.

Skouerhoogte: 54-66"

WILDSBOKKE V Art

DIE BOS

Njala - Tragelaphus angasi Gray

Verspreiding: Vanaf Zoeloeland noordwaarts tot by Rhode-

. sie en Malawi

Draagtyd: 7 maande

Rekordhoringlengte: 327/8"_ Slegs manlike diere het horings

Gewlg:

250-270Ib_

Skouerhoogte: ongeveer 42"

Thomson se gasel - Gazella thomsoni (Gunther)

Verspreiding: Tanzanie. Kenia. Somalie en die

Draagtyd:

Rekordh oringlengte:

Gewig:

Skouerhoogte:

suldelike Soedan

ongeveer 5 1/2 maande

17". Slegs manlike dlere

het horings

55-60 lb.

ongeveer 26"

Bosbok - Tragelaphus scrlptus (Pallas)

Verspreiding: Afrika suld van die Saharawoestyn

Draagtyd: 7 maande

Rekordhoringlengte: 221/2". Slegs manlike diere

Gewig:

5kouerhoogte:

het horings

ongeveer 120-140 lb.

30-38"

7

8

Q

o Ii.

Blouduiker - Cephalophus monticola (Thunberg)

Verspreiding: Van Nigeria ooswaarts tot Soedan en Kenia,

suidwaarts tot Angola, Zambia, Rhodesia en Kaapprovinsie.

Ook eilande so os Fernando Poo, Pemba

en Zanzibar

Draagtyd:

Rekordhoringlengte:

Gewig:

Skouerhoogte:

5 1/2 maande

37/8". Beide geslagte het gewoonlik

horings

12-16Ib.

ongeveer 11"

Kaapse Grysbok - Raphicerus melanotis (Thunberg)

Verspreiding: Suidwes-Kaapland

Draagtyd: ongeveer 7 maande

Rekordhoringlengte: 47/8"

Gewig: 25-30 lb.

Skouerhoogte: 22-23"

Kirk se Dik-dik - Madogua kirki (Gunther)

Verspreiding: Diskontinu, in twee gebiede:

(a) Suidwes-Afrika en Angola

Draagtyd:

Rekordhoringlengte:

Gewig:

Skouerhoogte:

(b) Tanzania, Kenia en Somalia

ongeveer 6 maande

4". Slegs manlike diere het

horings

10-12Ib.

13"

Gewone Duiker - Sylvicapra srimmia (Linnaeus)

Verspreiding: Afrika suid van die Saharawoestyn

Draagtyd: 6 maande

Rekordhoringlengte: 7'/8". Vroulike diere gewoonlik

sonder horings

Gewig: tot 35 lb.

Skouerhoogte: 20-26"

Rooiduiker - Cephalophus natalensis A. Smith

Verspreiding: Vanaf Natal en Transvaal noordwaarts

tot by die Kongo en Soedan

Draagtyd:

6 maande

Rek ordhoringlengte: 45/8". Beide geslagte het horings

Gewig:

26-30 lb.

Skouerhoogte: 16"

Swartrugduiker - Cephalophus dorsalis Gray

Verspreiding: Van Gambie ooswaarts tot Gaboen en Kongo

Draagtyd: waarskyblik 6'/2 maande

Rekordhoringlengte: 33/4"

Gewig: ongeveer 45 lb.

Skouerhoogte: 22"

9

Waterbok - Kobus ellipsiprymnus (Ogilby)

Verspreiding: Van Natal, Transvaal, Botswana en Suidwes­

Afrika noordwaarts tot Gaboen, Soedan, Ethiobie

en Somalie; verder weswaarts tot in Senegal

en GambiEL Twee groepe word onderskei:

die gewone waterbok of kringgat en die defassawaterbok

(sien verspreidingskaart). Die gewone

waterbok (kringgat) kan in die Nasionale Dieretuin

gesien word

Draagtyd:

Rekordh ori nglengte:

Gewig:

Skouerhoogte:

8 maande

39'/4". Slegs manlike diere het ho·

rings

400-600 lb.

48"

Nylgou - Boselaphus tragocamelus (Pallas)

Verspreiding: Indie

Draagtyd:

Rek ordh ori ngl engte:

Gewig:

Skouerhoogte:

8'/2 maande

9 15/16". Slegs manlike diere het

horings

300-400 lb.

ongeveer 52- 56"

Eland - Taurotragus oryx

(Pallas)

Verspreiding: Van Suid·Afrika,

Suidwes-Afrika, Angola en

noordwaarts tot suidelike

Soedan

Draagtyd: 8 '/2-9 maande

Rekordhoringlengte: 43 '/2"

Beide geslagte het horings

Gewig: 1200-1600 lb.

Skouerhoogte: 60-72"

Geelwaterbok - Kobus leche Gray

Verspreiding: Noordelike gedeeltes van Suidwes-Afrika

en Botswana, oostel

ike en suidoostelike Angola,

Zambie en suidoostelike Kongo.

'n Donkerkleurige vorm

bekend as die Swartwaterbok

word in Noordoos-Zambie in

die omgewing Van die Bangweulu-meer

aangetref; hierdie

ras is nie in die versameling

van die Nasionale Dieretuin

verteenwoordig nie

Draagtyd:

Rek ordh ori ngl engte:

Gewig:

Sk ouerh oogte:

ongeveer 8 maande

36 1/4". Slegs manlike

diere het horings

ong. 170-230 lb.

36"

Waterkoedoe of Sitatunga - Tragelaphus

spekei Sclater

Verspreiding: Van Suidwes-Afrika, Botswana

en Zambie noordwaarts tot

Ethiopie, Soedan en Tsjaad;

Draagtyd:

Rek ordhoringlengte:

Gewig:

Sk ouerh oogte:

Hoewe:

weswaarts tot Gambie

ongeveer 8 maande

363/4". Slegs manlike

diere het horings

ongeveer 240 lb.

32-42"

tot 8" lank

WILDSBOKKE VAN

DIE MOERASSE

Rietbok - Redunca arundinum

( Boddaert)

Verspreiding: Van Suid-Afrika en

Suidwes-Afrika noordwaarts tot

Gaboen, Kongo en Tanzanle

Draagtyd: 73/4 maande

Rekordhoringlengte: 18". Slegs manlike

diere het horings

Gewig: ongeveer 140-170 lb.

Skouerhoogte: 36-37"

13

RY IN BY RA YS ....

en geniet in die gerief van u motor ..... of in ons

ruim eetkamer, hoe gehalte verversings

Besoek die dieretuin sonder die las van 'n kosmandjie!

RA YS

ONS IS DAG EN NAG TOT U 01 ENS

is ook diiiir om u te bedien!

ons voorsien vir partytjies

RA YS INRY RESTAURANT

VERMEULENSTRAAT 317-337

Telefoon: dieretuin: 27485

inry: 22966

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!