Voorbereiding vir Graad 10
Voorbereiding vir Graad 10 Voorbereiding vir Graad 10
Module 2: Kontanttransaksies Uitkomste van Module Deelnemers sal in staat wees om: • brondokumente met betrekking kontanttransaksies te voltooi • kontanttransaksies van diensondernemings op te teken • kontanttransaksies van handelsondernemings op te teken • vanaf die kontantjoernale na die grootboek oor te boek • kontanttransaksies te ontleed en die effek op die rekeningkundige vergelyking te toon • koste van verkope te bereken TRANSAKSIE – STAP 1 Wat is ‘n kontanttransaksie? • ‘n Transaksie waar geld onmiddelik geruil word. • ‘n Gebeurtenis tussen persone wat besigheid doen waar kontant geruil word vir iets anders. • Kontant ruilmiddels: -note en munte -tjeks -kredietkaart -debietkaart -posorders DOKUMENTE – STAP 2 Watter dokumente word in kontanttransaksies deur besighede gebruik? • Kwitansie: ‘n Dokument wat uitgereik word wanneer kontant vir goedere of dienste ontvang word. • Tjek: ‘n Dokument wat gebruik word wanneer ‘n kontantbetaling vir goedere en dienste gemaak word. • Kasregisterstrokie:‘n Dokument wat deur die kassier vir kontantverkope uitgereik word Watter brondokumente word gebruik om kontanttransaksies in die boeke van die besigheid op te teken. • Duplikaat kwitansie: Gebruik om kontantontvangstes op te teken • Tjekteenblad: Gebruik om kontantbetalings of aankope op te teken • Kasregisterstrokie: Gebruik om kontantverkope op te teken. • Depositostrokie: Gebruik om bankdeposito’s te verifieer. Rekeningkunde: Voorbereiding vir Graad 10 – Opleidingshandleiding
JOERNAAL – STAP 3 Watter joernaal word gebruik om kontanttransaksies op te teken. • Kontantontvangstejoernaal – Joernaal wat gebruik word om alle kontantontvangstes in op te teken. • Kontantbetalingsjoernaal – Joernaal wat gebruik word om alle kontantbetalings in op te teken. Diensonderneming Kontantontvangstejoernaal van CA Dienste – Januarie 2007 KOJ1 Dok Dag Besonderhede Fol Ontleding van Ontvangste Handelsonderneming Rekeningkunde: Voorbereiding vir Graad 10 – Opleidingshandleiding Bank Lopende Inkomste Diverse Rekeninge Bedrag Fol. Besonderhede Kontantontvangstejoernaal van CA Handelaars – Januarie 2007 KOJ1 Dok D Besonderhede Fol Ontleding van ontvangstes Diensonderneming Bank Ver-kope Koste van verkope Kontantbetalingsjoernaal van CA Dienste – Januarie 2007 KBJ1 Dok D Besonderhede Fol Bank Materiaalkoste Handelsonderneming Skryfbehoeftes Kontantbetalingsjoernaal van CA Handelaars – Januarie 2007 KBJ1 Dok D Besonderhede Fol Bank Handelsvoorraad Skryfbehoeftes Lone Lone Diverse Rekeninge Bedrag Fol Besonderhede Diverse Rekeninge Bedrag Fol. Besonder-hede Diverse Rekeninge Bedrag Fol. Besonderhede
- Page 1: D I R E K T O R A AT: K U R R I K U
- Page 4 and 5: Geagte Rekeningkunde-leerder Ek wil
- Page 8 and 9: GROOTBOEK - STAP 4 Die algemene gro
- Page 10 and 11: REKENINGKUNDE BEGINSELS Dt BATES Kt
- Page 12 and 13: Nominale Rekeninge-afdeling Dt Lope
- Page 14 and 15: Algemene Grootboek van MC Scooter H
- Page 16 and 17: PROEFBALANS - STAP 5 Wat is ‘n pr
- Page 18 and 19: Aktiwiteit 2.2 Koste van verkope be
- Page 20 and 21: Aktiwiteit 2.4 Algemene Grootboek G
- Page 22 and 23: Aktiwiteit 2.5 Proefbalans Jy word
- Page 24 and 25: Watter brondokumente word gebruik o
- Page 26 and 27: Aktiwiteit 3.1 Brondokumente Yumna
- Page 28 and 29: Aktiwiteit 3.4 Gekombineerde oefeni
- Page 30 and 31: Aktiwiteit 3.6 Gebruik die gegewe i
- Page 32 and 33: Aktiwiteit 3.8 Kies die korrekte al
- Page 34 and 35: Aktiwiteit 3.9 Nandi Kumalo besit
- Page 36 and 37: 2.5 FAKTUUR AAN: Trendy Styles Ridg
- Page 38 and 39: Likwiditeit Die volgende verhouding
- Page 40 and 41: NOTAS TOT DIE FINANSIËLE STATE 3.
- Page 42 and 43: Aktiwiteit 4.2 Ontleding en vertoli
- Page 44 and 45: Laura Filander handeldrywend as Fil
- Page 46 and 47: • Mnr. Golasi betaal die Stadstes
Module 2:

Kontanttransaksies

Uitkomste van Module

Deelnemers sal in staat wees om:

• brondokumente met betrekking kontanttransaksies te voltooi

• kontanttransaksies van diensondernemings op te teken

• kontanttransaksies van handelsondernemings op te teken

• vanaf die kontantjoernale na die grootboek oor te boek

• kontanttransaksies te ontleed en die effek op die rekeningkundige vergelyking

te toon

• koste van verkope te bereken

TRANSAKSIE –

STAP 1

Wat is ‘n kontanttransaksie?

• ‘n Transaksie waar geld onmiddelik geruil word.

• ‘n Gebeurtenis tussen persone wat besigheid doen waar kontant geruil word vir iets

anders.

• Kontant ruilmiddels:

-note en munte

-tjeks

-kredietkaart

-debietkaart

-posorders

DOKUMENTE –

STAP 2

Watter dokumente word in kontanttransaksies deur besighede gebruik?

• Kwitansie: ‘n Dokument wat uitgereik word wanneer kontant vir goedere of dienste

ontvang word.

• Tjek: ‘n Dokument wat gebruik word wanneer ‘n kontantbetaling vir goedere en dienste

gemaak word.

• Kasregisterstrokie:‘n Dokument wat deur die kassier vir kontantverkope uitgereik word

Watter brondokumente word gebruik om kontanttransaksies in die boeke van die besigheid

op te teken.

• Duplikaat kwitansie: Gebruik om kontantontvangstes op te teken

• Tjekteenblad: Gebruik om kontantbetalings of aankope op te teken

• Kasregisterstrokie: Gebruik om kontantverkope op te teken.

• Depositostrokie: Gebruik om bankdeposito’s te verifieer.

Rekeningkunde: Voorbereiding vir Graad 10 – Opleidingshandleiding