01.05.2013 Views

Voorbereiding vir Graad 10

Voorbereiding vir Graad 10

Voorbereiding vir Graad 10

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

Aktiwiteit 4.4

Mnr. Golasi het ‘n onderneming, “Golasi Sport” wat sportuitrusting koop en verkoop, begin.

Golasi Sport moet sy finansiële resultaat vir die jaar geëindig 28 Februarie 2006 bepaal en

moet dit op dieselfde dag aan SAID (Suid Afrikaanse Inkomstediens) toon soos dit vereis

word. Mnr Golasi, die eienaar, het jou genader om die nodige state op te stel omdat sy

rekenmeester na Johannesburg verplaas is en hy nie meer sy rekeningkundige pligte kon

nakom nie.

Die eienaar het die volgende inligting voorsien:

• Mnr Golasi het sy onderneming met R 500 000 begin. Gedurende die finansiële jaar het

hy sy kapitaalbydrae tot R680 400 verhoog.

• Die onderneming het ‘n voertuig ter waarde van R60 000. As gevolg van ‘n toename

in die besigheid, het die onderneming gedurende Januarie 2006 ‘n tweede

afleweringsbakkie vir R30 000 gekoop.

• Die eienaar het R30 000 uit die onderneming geneem om sy seun se universiteitsfooie

te betaal en hy het ook vir 10 maande R3 000 per maand kontant onttrek vir sy

persoonlike gebruik.

• Die onderneming moes uitbrei. Die eienaar het ‘n leë erf langsaan vir R230 000 gekoop

wat die kosprys van hul grond en geboue laat toeneem het tot R530 000.

• Die volgende items is gekoop gedurende die jaar: 5 kantoorrrekenaars @R 5 000 elk;

kantoortoerusting ter waarde van R75 000.

• Handelsvoorraad vir die jaar aangekoop bestaan uit: Kontantaankope van handelsware,

R80 000, Kredietaankope, R55 000

• R65 000 word steeds deur klante aan Golasi Sport geskuld.

• Die bankrekening toon ‘n debietsaldo van R19 000 teen die einde van Februarie 2006.

• Die wisselgeld beloop R550.

• Golasi Sport skuld verskaffers R50 000.

• Verkope sluit die volgende in: Kontantverkope, R1 800 000;

Kredietverkope, R 500 000.

• Golasi Sport verkoop sy goedere en dienste teen ‘n winsopslag van 25%. (Koste van

verkope?)

• Golasi Sport verhuur vloerruimte aan ‘n bloemiste. Die huur is R 3 000 per maand.

• Die salaris van die bestuurder is R9 500 per maand en die totale lone vir die res van die

personeel beloop R66 000 vir die jaar.

• Die water en elektrisiteit vir die jaar beloop R12 300.

Rekeningkunde: Voorbereiding vir Graad 10 – Opleidingshandleiding

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!