Voorbereiding vir Graad 10

Voorbereiding vir Graad 10 Voorbereiding vir Graad 10

curriculum.wcape.school.za
from curriculum.wcape.school.za More from this publisher
01.05.2013 Views

Aktiwiteit 4.2 Ontleding en vertoliking van finansiële state Die finansiële resultate wat hieronder gegee is, is uitgehaal uit die rekeningkundige rekords van Chide Handelaars op 28 Februarie 2006. Bestudeer die gegewe inligting en beantwoord die vrae wat volg: Belangrik: Toon alle bewerkings tot een desimaal. INLIGTING Omset (Verkope) R240 000 Koste van verkope R 80 000 Bruto wins R160 000 Bedryfsuitgawes R 86 500 Netto wins R 80 000 Eienaarsbelang R137 200 Totale bates R149 200 Totale laste R12 000 Bedryfsbates (insluitende Handelsvoorraad) R 37 200 Bedryfslaste R 12 000 Handelsvoorraad R 9 200 Onttrekkings R 25 000 Bereken die volgende: 1. Bruto wins op verkope 2. Bruto wins op koste van verkope 3. Netto wins op verkope 4. Bedryfsuitgawes op verkope 5. Bedryfskapitaalverhouding 6. Vuurproefverhouding 7. Solvabiliteitsverhouding Rekeningkunde: Voorbereiding vir Graad 10 – Opleidingshandleiding

Aktiwiteit 4.3 Jy word met ‘n onvolledige Inkomstestaat en Balansstaat van Filander Winkels op 31 Mei 2006 voorsien. Instruksies: 1. Voltooi die Inkomstestaat deur die addisionele inligting wat hieronder verstrek word in aanmerking te neem. 2. Voltooi die Balansstaat deur die addisionele inligting wat hieronder verstrek word in aanmerking te neem. 3. Voltooi slegs die nota vir Eienaarsbelang. Verwys na paragraaf 7 van die addisionele inligting. Ander bedrae moet direk in die Balansstaat geskryf word. Waar van toepassing, toon bewerkings tussen hakies. Laura Filander handeldrywend as Filander Winkels INKOMSTESTAAT VIR DIE JAAR GEËINDIG 31 MEI 2006 Rekeningkunde: Voorbereiding vir Graad 10 – Opleidingshandleiding Notas Notes R Verkope 600 000 Koste van verkope (1) ? Bruto wins ? Ander bedryfsinkomste ? Huurinkomste (2) ? Bruto bedryfsinkomste ? Bedryfsuitgawes ? Salarisse (3) ? Lone 48 000 Skryfbehoeftes 1 850 Water en elektrisiteit 7 250 Advertensies (4) ? Telefoon 6 350 Verpakkingsmateriaal 2 440 Netto wins (verlies) vir die jaar ?

Aktiwiteit 4.3

Jy word met ‘n onvolledige Inkomstestaat en Balansstaat van Filander Winkels op 31 Mei

2006 voorsien.

Instruksies:

1. Voltooi die Inkomstestaat deur die addisionele inligting wat hieronder verstrek word in

aanmerking te neem.

2. Voltooi die Balansstaat deur die addisionele inligting wat hieronder verstrek word in

aanmerking te neem.

3. Voltooi slegs die nota vir Eienaarsbelang. Verwys na paragraaf 7 van die addisionele

inligting. Ander bedrae moet direk in die Balansstaat geskryf word. Waar van

toepassing, toon bewerkings tussen hakies.

Laura Filander handeldrywend as Filander Winkels

INKOMSTESTAAT VIR DIE JAAR GEËINDIG 31 MEI 2006

Rekeningkunde: Voorbereiding vir Graad 10 – Opleidingshandleiding

Notas

Notes R

Verkope 600 000

Koste van verkope (1) ?

Bruto wins ?

Ander bedryfsinkomste ?

Huurinkomste (2) ?

Bruto bedryfsinkomste ?

Bedryfsuitgawes ?

Salarisse (3) ?

Lone 48 000

Skryfbehoeftes 1 850

Water en elektrisiteit 7 250

Advertensies (4) ?

Telefoon 6 350

Verpakkingsmateriaal 2 440

Netto wins (verlies) vir die jaar ?

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!