Voorbereiding vir Graad 10

Voorbereiding vir Graad 10 Voorbereiding vir Graad 10

curriculum.wcape.school.za
from curriculum.wcape.school.za More from this publisher
01.05.2013 Views

2.5 FAKTUUR AAN: Trendy Styles Ridgeweg 55 Duduweg 2 Maitland Khayelitsha 7766 7445 2 November 2006 Gekoop van: Salon Groothandelaars Hoev. Beskrywing Prys Bedrag 4 Haarstukke R90 6 Borsels R60 12 Totaal F. & W.U. Sjampoe R36 NO. 145 3. Dink u haar brondokumente word behoorlik gehou? Watter maatreëls sal u neem om die dokumente te bewaar? 4. Teken die rekeningkundige siklus om Nandi te wys hoe om haar wins behoorlik te bereken. Rekeningkunde: Voorbereiding vir Graad 10 – Opleidingshandleiding

Module 4: Finansiële State Uitkomste van Module Deelnemers sal instaat wees om: • die Inkomstestaat en Balansstaat met notas op te stel. • finansiële state te ontleed en te vertolk. Wat is die doel van ‘n inkomstestaat? ‘n Inkomstestaat word opgestel ten einde die finansiële resultaat (wins of verlies) van ‘n onderneming vir ‘n gegwe tydperk te bepaal. Wat is die doel van ‘n balansstaat? ‘n Balansstaat word opgestel ten einde die finansiële posisie van ‘n onderneming op ‘n spesifieke datum aan te toon. Ontleding en vertolking van finansiële state Die ontleding en vertolking van finansiële state is belangrik om gegronde finansiële besluite ten opsigte van die onderneming en die bedryf daarvan te neem. Winsgewendheid Die volgende verhoudings het ‘n direkte invloed op die winsgewendheid (finansiële resultaat) van die onderneming en daarom gebruik ons die inligting uit die inkomstestaat. 1. Bruto wins op verkope/omset Bruto wins x 100 Verkope 1 2. Bruto wins op koste van verkope Bruto wins x 100 Koste van verkope 1 3. Netto wins op verkope/omset Netto wins x 100 Verkope 1 4. Bedryfsuitgawes op verkope/omset Bedryfsuitgawes x 100 Verkope 1 Rekeningkunde: Voorbereiding vir Graad 10 – Opleidingshandleiding

Module 4:

Finansiële State

Uitkomste van Module

Deelnemers sal instaat wees om:

• die Inkomstestaat en Balansstaat met notas op te stel.

• finansiële state te ontleed en te vertolk.

Wat is die doel van ‘n inkomstestaat?

‘n Inkomstestaat word opgestel ten einde die finansiële resultaat (wins of verlies) van ‘n

onderneming vir ‘n gegwe tydperk te bepaal.

Wat is die doel van ‘n balansstaat?

‘n Balansstaat word opgestel ten einde die finansiële posisie van ‘n onderneming op ‘n

spesifieke datum aan te toon.

Ontleding en vertolking van finansiële state

Die ontleding en vertolking van finansiële state is belangrik om gegronde finansiële besluite

ten opsigte van die onderneming en die bedryf daarvan te neem.

Winsgewendheid

Die volgende verhoudings het ‘n direkte invloed op die winsgewendheid (finansiële

resultaat) van die onderneming en daarom gebruik ons die inligting uit die inkomstestaat.

1. Bruto wins op verkope/omset

Bruto wins x 100

Verkope 1

2. Bruto wins op koste van verkope

Bruto wins x 100

Koste van verkope 1

3. Netto wins op verkope/omset

Netto wins x 100

Verkope 1

4. Bedryfsuitgawes op verkope/omset

Bedryfsuitgawes x 100

Verkope 1

Rekeningkunde: Voorbereiding vir Graad 10 – Opleidingshandleiding

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!