Voorbereiding vir Graad 10

Voorbereiding vir Graad 10 Voorbereiding vir Graad 10

curriculum.wcape.school.za
from curriculum.wcape.school.za More from this publisher
01.05.2013 Views

Aktiwiteit 3.9 Nandi Kumalo besit ‘n haarsalon wat as Trendy Styles bekend staan. Sy voorsien ‘n haarkappersdiens en verkoop verskeie haarprodukte soos sjampoes, kamme en haarstukke. Nandi gebruik ‘n winsopslag van 25% op kosprys. Nandi het nie rekord gehou van die geld wat sy van haar klante ontvang het of van die betalings wat sy vir uitgawes gemaak het nie. Hoewel sy van die geld uitgegee het, het sy al haar dokumente in ‘n doos bewaar. Sy kon dus nie die wins bepaal wat sy uit die besigheid gemaak het nie. 1. Kies die korrekte woorde uit Kolom B wat pas by die beskrywings in kolom A. Skryf slegs die nommer in Kolom A en die letter in Kolom B neer. Kolom A Kolom B 1.1 Geld wat die eienaar gee om ‘n onderneming te begin A Bedryfsbates 1.2 Die eienaar en sy onderneming word as apart beskou B Winsmotief 1.3 Die eienaar se belang in sy onderneming C Kapitaal 1.4 Geld wat deur ‘n onderneming ontvang word vir die lewering van ‘n diens of die verkoop van voorraad D Verbandlening 1.5 Hulle waarde verander vootdurend en kan maklik in kontant omgesit word E Tasbare bastes 1.6 Geld wat van ‘n handelsbank ontvang word ten einde eiendom aan te koop F Inkomste 1.7 Buitestaanders aan wie die besigheid geld skuld vir voorraad G Besigheidsentiteit aangekoop beginsel 1.8 Buitestaanders wie geld aan die ondernemings skuld vir voorraad verkoop H Eienaarsbelang 1.9 Die primêre rede waaarom ‘n entrepreneur met ‘n besigheid begin I Krediteure 1.10 Bates wat ‘n redelike lang lewensduur het J Debiteure 2. Ontleed die transaksies op die tabel ten einde te reflekteer oor brondokumente en hulpjoernale, die rekeninge wat in die grootboek geaffekteer word en die invloed daarvan op die rekeningkundige vergelyking. 2.1 Trendy Styles 01 Januarie 2006 Ontvang van: Nandi Kumalo die bedrag van: Vyftig duisend Rand alleen R 50 000,00 CASH/KONTANT CHEQUE/TJEK N Kumalo MET DANK Ter betaling van : Kapitaalbydrae deur eienaar 0 Rekeningkunde: Voorbereiding vir Graad 10 – Opleidingshandleiding

2.2 2.3 Kontantontvangstes Kasregisterstrokie Note 2 Januarie 2006 R3 000,00 Munte R560,00 Tjeks R3 400,00 Kredietkaart` R5 300,00 Totaal R12 260,00 2.4 02/01/2006 Salon Uitrusers Vir: Toerusting O/gebring Deposito’s Totaal FAKTUUR AAN: R Dali Duduweg 2 Sterstraat 5 Khayelitsha Khayelitsha 7445 7345 8 November 2006 Gekoop van: Trendy Styles Hoev. Beskrywing Prys Bedrag 1 Haarstukke R134 2 Borsels R125 1 Sjampoes R55 Totaal F. & W.U R c Hierdie tjek 5 000 00 Totaal Debiete Saldo 001 NCS BANK 33-46-45-09 Betaal Salon Uitrusters die bedrag van Vyfduisend Rand alleen 001 334645 090 801 543 26 NO. 145 Rekeningkunde: Voorbereiding vir Graad 10 – Opleidingshandleiding 02/01/2006 R5 000,00 N Kumalo

2.2

2.3

Kontantontvangstes

Kasregisterstrokie

Note

2 Januarie 2006

R3 000,00

Munte

R560,00

Tjeks

R3 400,00

Kredietkaart`

R5 300,00

Totaal R12 260,00

2.4

02/01/2006

Salon Uitrusers

Vir: Toerusting

O/gebring

Deposito’s

Totaal

FAKTUUR

AAN: R Dali Duduweg 2

Sterstraat 5 Khayelitsha

Khayelitsha 7445

7345 8 November 2006

Gekoop van: Trendy Styles

Hoev. Beskrywing Prys Bedrag

1 Haarstukke R134

2 Borsels

R125

1 Sjampoes R55

Totaal

F. & W.U

R c

Hierdie tjek 5 000 00

Totaal

Debiete

Saldo

001

NCS BANK 33-46-45-09

Betaal Salon Uitrusters

die bedrag van Vyfduisend Rand alleen

001 334645 090 801 543 26

NO. 145

Rekeningkunde: Voorbereiding vir Graad 10 – Opleidingshandleiding

02/01/2006

R5 000,00

N Kumalo

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!