01.05.2013 Views

Voorbereiding vir Graad 10

Voorbereiding vir Graad 10

Voorbereiding vir Graad 10

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

Aktiwiteit 3.9

Nandi Kumalo besit ‘n haarsalon wat as Trendy Styles bekend staan. Sy voorsien ‘n

haarkappersdiens en verkoop verskeie haarprodukte soos sjampoes, kamme en haarstukke.

Nandi gebruik ‘n winsopslag van 25% op kosprys.

Nandi het nie rekord gehou van die geld wat sy van haar klante ontvang het of van die

betalings wat sy vir uitgawes gemaak het nie. Hoewel sy van die geld uitgegee het, het sy al

haar dokumente in ‘n doos bewaar. Sy kon dus nie die wins bepaal wat sy uit die besigheid

gemaak het nie.

1. Kies die korrekte woorde uit Kolom B wat pas by die beskrywings in kolom A. Skryf

slegs die nommer in Kolom A en die letter in Kolom B neer.

Kolom A Kolom B

1.1 Geld wat die eienaar gee om ‘n onderneming te begin A Bedryfsbates

1.2 Die eienaar en sy onderneming word as apart beskou B Winsmotief

1.3 Die eienaar se belang in sy onderneming C Kapitaal

1.4 Geld wat deur ‘n onderneming ontvang word vir die lewering

van ‘n diens of die verkoop van voorraad

D Verbandlening

1.5 Hulle waarde verander vootdurend en kan maklik in kontant

omgesit word

E Tasbare bastes

1.6 Geld wat van ‘n handelsbank ontvang word ten einde

eiendom aan te koop

F Inkomste

1.7 Buitestaanders aan wie die besigheid geld skuld vir voorraad G Besigheidsentiteit

aangekoop

beginsel

1.8 Buitestaanders wie geld aan die ondernemings skuld vir

voorraad verkoop

H Eienaarsbelang

1.9 Die primêre rede waaarom ‘n entrepreneur met ‘n besigheid

begin

I Krediteure

1.10 Bates wat ‘n redelike lang lewensduur het J Debiteure

2. Ontleed die transaksies op die tabel ten einde te reflekteer oor brondokumente en

hulpjoernale, die rekeninge wat in die grootboek geaffekteer word en die invloed

daarvan op die rekeningkundige vergelyking.

2.1

Trendy Styles

01 Januarie 2006

Ontvang van: Nandi Kumalo

die bedrag van: Vyftig duisend Rand alleen

R 50 000,00

CASH/KONTANT CHEQUE/TJEK N Kumalo

MET DANK

Ter betaling van : Kapitaalbydrae deur eienaar

0 Rekeningkunde: Voorbereiding vir Graad 10 – Opleidingshandleiding

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!