Voorbereiding vir Graad 10

Voorbereiding vir Graad 10 Voorbereiding vir Graad 10

curriculum.wcape.school.za
from curriculum.wcape.school.za More from this publisher
01.05.2013 Views

Aktiwiteit 3.8 Kies die korrekte alternatief en maak ‘n kruisie (X) in die korrekte kolom op Werkblad 3.8 in jou werkboek. 1. ‘n Produk word vir R1 200 verkoop na ‘n winsopslag van 25%. Die kosprys van hierdie produk was … A R300 B R960 C R1 500 D R900 2. Skryfbehoeftes is ‘n ………………… rekening. A balansstaat B bate C uitgawe D inkomste 3. Dt Krediteurekontrole Bank KOJ 550 Kt ‘n Moontlike rede vir die inskrywing in die rekening hierbo is: A Die onderneming het goedere vir R550 kontant gekoop. B Die onderneming het ‘n bedrag van R550 as terugbetaling van ‘n krediteur ontvang. C Die onderneming het die bedrag van R550 as terugbetaling op sy rekening gemaak. D Die inskrywing is nie moontlik nie. 4. Krediteure word gekrediteer wanneer vooraaad op krediet aangekoop word omdat … A handelsvoorraad vermeerder B laste vermeerder C bates vermeerder D uitgawes vermeerder 5. Watter brondokument is gebruik om die transaksie op te teken as ons goedere aankoop? A Oorspronklike faktuur B Duplikaat faktuur C Kwitansie D Tjekteenblad 6. Die rekenmeester het nie die skryfbehoeftes wat op krediet aangekoop is in die toepaslike joernaal opgeteken nie. Dit beteken dat die Proefbalans: A sal balanseer met die korrekte totale B sal nie balanseer nie omdat die krediettotaal te groot is C sal nie balanseer nie, omdat die debiettotaal te groot is D met die verkeerde totale sal balanseer 7. Waardevolle besittings van die onderneming staan bekend as: A Kapitaal B Bates C Laste D Inkomste Rekeningkunde: Voorbereiding vir Graad 10 – Opleidingshandleiding

8. Persone wat die onderneming skuld, staan bekend as: A Krediteure B Bankiers C Groothandelaars D Debiteure 9. Kontantontvangstes word gedebiteer na: A Bank B Kapitaal C Handelsvoorraad D Onttrekkings 10. ‘n Rekening wat ‘n debietinskrywing van R100 en ‘n kredietinskrywing van ‘n R60 het, het ‘n …. saldo van R40 A Debiet B Krediet C Debiet en Krediet D Nie moontlik om te antwoord nie 11. In ‘n balansstaat is die bates presies gelyk aan: A Laste plus bedryfsbates B Eienaarsbelang plus bedryfslaste C Laste en eienaarsbelang D Kapitaal 12. Winste vermeerder altyd: A Eienaarsbelang B Bates C Krediteure D Kontant 13. Wanneer die eienaar ‘n besigheidstjek vir sy eie gebruik neem, krediteer ons Bank en debiteer: A Kapitaal B Onttrekkings C Verkope D Diverse rekeninge 14. Watter van die volgende het gewoonlik ‘n debietsaldo? A Inkomste B Kapitaal C Vaste bates D Laste 15. Handelsvoorraad vermeerder met ‘n: A Debietinskrywing B Kredietinskrywing C Beide debiet- en kredietinskrywings D iets anders 16. Die toerusting en geboue van ‘n onderneming is: A Bedryfsbates B Kapitaal C Laste D Vaste bates Rekeningkunde: Voorbereiding vir Graad 10 – Opleidingshandleiding

Aktiwiteit 3.8

Kies die korrekte alternatief en maak ‘n kruisie (X) in die korrekte kolom

op Werkblad 3.8 in jou werkboek.

1. ‘n Produk word vir R1 200 verkoop na ‘n winsopslag van 25%. Die kosprys van hierdie

produk was …

A R300 B R960

C R1 500 D R900

2. Skryfbehoeftes is ‘n ………………… rekening.

A balansstaat B bate

C uitgawe D inkomste

3. Dt Krediteurekontrole

Bank KOJ 550

Kt

‘n Moontlike rede vir die inskrywing in die rekening hierbo is:

A Die onderneming het goedere vir R550 kontant gekoop.

B Die onderneming het ‘n bedrag van R550 as terugbetaling van ‘n krediteur

ontvang.

C Die onderneming het die bedrag van R550 as terugbetaling op sy rekening

gemaak.

D Die inskrywing is nie moontlik nie.

4. Krediteure word gekrediteer wanneer vooraaad op krediet aangekoop word omdat …

A handelsvoorraad vermeerder B laste vermeerder

C bates vermeerder D uitgawes vermeerder

5. Watter brondokument is gebruik om die transaksie op te teken as ons goedere

aankoop?

A Oorspronklike faktuur B Duplikaat faktuur

C Kwitansie D Tjekteenblad

6. Die rekenmeester het nie die skryfbehoeftes wat op krediet aangekoop is in die

toepaslike joernaal opgeteken nie. Dit beteken dat die Proefbalans:

A sal balanseer met die korrekte totale

B sal nie balanseer nie omdat die krediettotaal te groot is

C sal nie balanseer nie, omdat die debiettotaal te groot is

D met die verkeerde totale sal balanseer

7. Waardevolle besittings van die onderneming staan bekend as:

A Kapitaal B Bates

C Laste D Inkomste

Rekeningkunde: Voorbereiding vir Graad 10 – Opleidingshandleiding

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!