Voorbereiding vir Graad 10

Voorbereiding vir Graad 10 Voorbereiding vir Graad 10

curriculum.wcape.school.za
from curriculum.wcape.school.za More from this publisher
01.05.2013 Views

Aktiwiteit 3.4 Gekombineerde oefening Hierdie aktiwiteit moet voltooi word op Werkblad 3.4 in jou werkboek. Funky Winkels word besit deur Mnr Funky wie ‘n diverse reeks speelgoed teen ‘n winsopslag van 50% verkoop. U moet hierdie aktiwiteit in groepe voltooi. U aanbieder sal u ‘n koevert gee met die dokumente wat deur Funky Winkels gedurende November 2006 uitgereik is. Sorteer die dokumente en teken die transaksies in die Kontantontvangste-, Kontantbetalings- , Debiteure – en Krediteurejoernale op. Tel die joernale akkuraat op. LW: • Rond alle bedrae tot die naaste rand af. • Hernommer die fakture wat ontvang is vir aankope, beginnende van 120. Aktiwiteit 3.5 Rekeningkundige Vergelyking Hieronder verskyn ‘n paar transaksies vir Graphic Winkels wat gedurende Oktober 2006 plaasgevind het. Van u word verlang om hierdie transaksies te ontleed volgens Werkblad 3.5 in u werkboek. Onder die opskrifte “Bates, Eienaarsbelang en Laste”, moet u aantoon met watter bedrag elkeen vermeerder (+) of verminder (-) het. Toon “0” vir geen verandering. TRANSAKSIES : 1. Koop goedere op krediet van Red Square Handelaars vir R4 500. 2. Ontvang ‘n tjek van B Blue, ‘n debiteur, ter volle vereffening van sy rekening van R800. 3. Handelsware verkoop volgens die kasregisterrol, R5 400. Die onderneming handhaaf ‘n winsopslag van 33 1/3 % op kosprys. Rekeningkunde: Voorbereiding vir Graad 10 – Opleidingshandleiding

4. 5. KWITANSIE No. 311 15 Oktober 2006 Ontvang met dank van G Gold vir Huur die bedrag van Drie duisend ses honderd en twintig rand nul cents No. 211 21 Oktober 2006 Aan: Dollar Handelaars Vir: Toerusting Vorige saldo Deposito’s Totaal Hierdie tjek 16 200 00 Totaal Debiete Saldo Rekeningkunde: Voorbereiding vir Graad 10 – Opleidingshandleiding R3 620 -00 H Happy vir Happy Handelaars 6. Reik ‘n tjek aan Reality Bpk vir R2 800 ter vereffening van hul rekening uit. 7. Die eienaar, R Raggs, verhoog sy kapitaalbydrae in die onderneming deur ‘n verdere R20 000 in die bank te deponeer. 8. Koop skryfbehoeftes op krediet van Penne Winkel, R655.

Aktiwiteit 3.4

Gekombineerde oefening

Hierdie aktiwiteit moet voltooi word op Werkblad 3.4 in jou werkboek.

Funky Winkels word besit deur Mnr Funky wie ‘n diverse reeks speelgoed teen ‘n winsopslag

van 50% verkoop.

U moet hierdie aktiwiteit in groepe voltooi. U aanbieder sal u ‘n koevert gee met die

dokumente wat deur Funky Winkels gedurende November 2006 uitgereik is.

Sorteer die dokumente en teken die transaksies in die Kontantontvangste-, Kontantbetalings-

, Debiteure – en Krediteurejoernale op. Tel die joernale akkuraat op.

LW:

• Rond alle bedrae tot die naaste rand af.

• Hernommer die fakture wat ontvang is vir aankope, beginnende van 120.

Aktiwiteit 3.5

Rekeningkundige Vergelyking

Hieronder verskyn ‘n paar transaksies vir Graphic Winkels wat gedurende Oktober 2006

plaasgevind het. Van u word verlang om hierdie transaksies te ontleed volgens Werkblad 3.5

in u werkboek.

Onder die opskrifte “Bates, Eienaarsbelang en Laste”, moet u aantoon met watter bedrag

elkeen vermeerder (+) of verminder (-) het. Toon “0” vir geen verandering.

TRANSAKSIES :

1. Koop goedere op krediet van Red Square Handelaars vir R4 500.

2. Ontvang ‘n tjek van B Blue, ‘n debiteur, ter volle vereffening van sy rekening van R800.

3. Handelsware verkoop volgens die kasregisterrol, R5 400. Die onderneming handhaaf ‘n

winsopslag van 33 1/3 % op kosprys.

Rekeningkunde: Voorbereiding vir Graad 10 – Opleidingshandleiding

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!