Voorbereiding vir Graad 10

Voorbereiding vir Graad 10 Voorbereiding vir Graad 10

curriculum.wcape.school.za
from curriculum.wcape.school.za More from this publisher
01.05.2013 Views

Aktiwiteit 2.5 Proefbalans Jy word voorsien met die volgende verkeerde Proefbalans van Mandoza Musiekwinkel, opgestel deur ‘n onervare boekhouer. Die eienaar, Andile Mandoza, het jou genader om sy Proefbalans korrek op te stel. Met jou ondersoek vind jy dat die opteken proses korrek gedoen was, behalwe dat die boekhouer nie ‘n proefbalans kan opstel nie. Daar is ook optelfoute gemaak. Help Andile deur ‘n korrekte Proefbalans vir die winkel op te stel. Mandoza Musiekwinkel Proefbalans op 31 Mei 2006 Balansstaatrekeninge-afdeling Fol. Debiet Krediet Kapitaal (12 000 + 8 000) 2 000 Onttrekkings 200 Verkope 5 000 Wisselgeld 100 Handelslisensie 130 Huurinkomste 780 Nominale rekeninge-afdeling Toerusting 2 810 Koste van verkope 2 780 Herstelwerk 870 Handelsvoorraad 6 760 Advertensies 180 Salarisse 1 360 Lone 3 000 Bank* ? Skryfbehoeftes 260 Verpakkingsmateriaal 160 *Totale ontvangstes = R22 131 en Totale betalings = R14 961 14 230 19 189 Rekeningkunde: Voorbereiding vir Graad 10 – Opleidingshandleiding

Module 3: Krediettransaksies Uitkomste van module Deelnemers sal instaat wees om: • brondokumente wat met krediettransaksies verband hou te voltooi • krediettransaksies van handelsondernemings op te teken • na die grootboek vanaf kredietjoernale oor te boek • krediettransaksies te ontleed en om die effek daarvan op die rekeningkundige vergelyking aan te toon • koste van verkope te bereken TRANSAKSIES – STAP 1 Wat is ‘n krediettransaksie? • ‘n Transaksie waar die ruil van goedere of dienste betrokke is sonder die onmiddelike ruil van geld. Wat is ‘n debiteur? Wanneer ‘n onderneming op krediet goedere verkoop of ‘n diens lewer aan ‘n klant, sal hierdie persoon as ‘n debiteur bekend staan. Wat is ‘n krediteur? Wanneer ‘n onderneming op krediet goedere of dienste koop, staan die persoon van wie hy koop as ‘n krediteur bekend. DOKUMENTE – STAP 2 Watter dokumente word in krediettransaksies deur ondernemings gebruik? • Faktuur:‘n Dokument wat uitgereik word wanneer goedere of dienste op krediet verkoop word. • Tjek: ‘n Dokument wat gebruik word wanneer ‘n betaling aan ‘n krediteur vir gedeeltelike of volle vereffening van ‘n rekening gemaak word. • Kwitansie: ‘n Dokument wat uitgereik word wanneer ‘n debiteur betaal om sy/haar rekening gedeeltelik of ten volle te vereffen. Rekeningkunde: Voorbereiding vir Graad 10 – Opleidingshandleiding

Aktiwiteit 2.5

Proefbalans

Jy word voorsien met die volgende verkeerde Proefbalans van Mandoza Musiekwinkel,

opgestel deur ‘n onervare boekhouer. Die eienaar, Andile Mandoza, het jou genader om

sy Proefbalans korrek op te stel. Met jou ondersoek vind jy dat die opteken proses korrek

gedoen was, behalwe dat die boekhouer nie ‘n proefbalans kan opstel nie. Daar is ook

optelfoute gemaak. Help Andile deur ‘n korrekte Proefbalans vir die winkel op te stel.

Mandoza Musiekwinkel

Proefbalans op 31 Mei 2006

Balansstaatrekeninge-afdeling

Fol. Debiet Krediet

Kapitaal (12 000 + 8 000) 2 000

Onttrekkings 200

Verkope 5 000

Wisselgeld 100

Handelslisensie 130

Huurinkomste 780

Nominale rekeninge-afdeling

Toerusting 2 810

Koste van verkope 2 780

Herstelwerk 870

Handelsvoorraad 6 760

Advertensies 180

Salarisse 1 360

Lone 3 000

Bank* ?

Skryfbehoeftes 260

Verpakkingsmateriaal 160

*Totale ontvangstes = R22 131 en Totale betalings = R14 961

14 230 19 189

Rekeningkunde: Voorbereiding vir Graad 10 – Opleidingshandleiding

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!