Voorbereiding vir Graad 10

Voorbereiding vir Graad 10 Voorbereiding vir Graad 10

curriculum.wcape.school.za
from curriculum.wcape.school.za More from this publisher
01.05.2013 Views

PROEFBALANS – STAP 5 Wat is ‘n proefbalans? ‘n Proefbalans is ‘n opsomming van die sluitingsaldo’s van rekeninge in die grootboek. CA Winkels Proefbalans op 31 Januarie 2007 Balansstaatrekeninge-afdeling Kapitaal Onttrekkings Bates Laste Nominale Rekeninge-afdeling Inkomstes Uitgawes *Debietkolom moet gelyk wees aan die krediet- kolom (dubbelinskrywingbeginsel) Fol Debiet Krediet Rekeningkunde: Voorbereiding vir Graad 10 – Opleidingshandleiding

Aktiwiteit 2.1 Brondokumente Thembi begin ‘n besigheid wat handeldryf as Thembi Winkels. Sy maak ‘n aanvanklike kapitaalbydrae van R120 000 op 1 Maart 2006. Sy skryf ‘n persoonlike tjek uit en deponeer dit in die besigheid se lopende rekening no 3456789012. Op 5 Maart 2006, word tjek nr. 001 aan Rhino Meubileerders uitgereik om die volgende te betaal: 1 Rekenaar, R6 500,00 1 Liasseerkabinet, R2 500,00 Instruksies 1. Gebruik die bostaande inligting om die dokumente op Werkblad 2.1 in jou werkboek te voltooi. 2. Antwoord die volgende vrae in jou werkboek – Werkblad 2.1. • Hoekom dink jy is dit belangrik dat Thembi dokumente akkuraat en tydig moet voltooi? • Watter veilige voorsorgmaatreëls moet oorweeg word wanneer tjeks uitgereik word? Rekeningkunde: Voorbereiding vir Graad 10 – Opleidingshandleiding

Aktiwiteit 2.1

Brondokumente

Thembi begin ‘n besigheid wat handeldryf as Thembi Winkels. Sy maak ‘n aanvanklike

kapitaalbydrae van R120 000 op 1 Maart 2006. Sy skryf ‘n persoonlike tjek uit en deponeer

dit in die besigheid se lopende rekening no 3456789012.

Op 5 Maart 2006, word tjek nr. 001 aan Rhino Meubileerders uitgereik om die volgende te

betaal:

1 Rekenaar, R6 500,00

1 Liasseerkabinet, R2 500,00

Instruksies

1. Gebruik die bostaande inligting om die dokumente op Werkblad 2.1 in jou werkboek

te voltooi.

2. Antwoord die volgende vrae in jou werkboek – Werkblad 2.1.

• Hoekom dink jy is dit belangrik dat Thembi dokumente akkuraat en tydig moet voltooi?

• Watter veilige voorsorgmaatreëls moet oorweeg word wanneer tjeks uitgereik word?

Rekeningkunde: Voorbereiding vir Graad 10 – Opleidingshandleiding

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!