Voorbereiding vir Graad 10

Voorbereiding vir Graad 10 Voorbereiding vir Graad 10

curriculum.wcape.school.za
from curriculum.wcape.school.za More from this publisher
01.05.2013 Views

REKENINGKUNDE BEGINSELS Dt BATES Kt Dt LASTE Kt Saldo a/b X + - - Dt EIENAARSBELANG Kt - (Uitgawes verminder Eienaarsbelang) Saldo a/b X + Saldo a/b X + (Inkomste vermeerder Eienaarsbelang) Stappe om te volg wanneer transaksies ontleed word volgens die Rekeningkundige Vergelyking 1. Identifiseer die rekening 2. Klassifiseer die rekening 3. Toon die effek op die rekeningkundige vergelyking deur die rekeningkunde beginsels toe te pas. Hieronder is ‘n paar voorbeelde van transaksies wat plaasgevind het in die boeke van MC Scooter Herstelwerke. Die voorbeelde illustreer hoe die transaksies in die Joernale opgeteken en na die Algemene Grootboek oorgeboek sal word asook die effek van die transaksies op die Rekeningkundige Vergelyking. Rekeningkunde: Voorbereiding vir Graad 10 – Opleidingshandleiding

Voorbeeld 1 2006 Jan 1 Die eienaar , M Cameron, oorhandig ‘n tjek van R50 000 aan die kassier as sy kapitaalbydrae aan MC Scooter Herstelwerke. Kwitansie nr. 001 is aan hom uitgereik. Kontantbetalingsjoernaal van MC Scooter Herstelwerke – Januarie 2006 KBJ 1 Dok Dag Besonderhede Fol Ontleding van Ontvangste Algemene Grootboek van MC Scooter Herstelwerke Balansstaatrekeninge-afdeling Dt Bank B5 Kt Datum Besonderhede Fol Bedrag Datum Besonderhede Fol Bedrag 2006 Totale KOJ1 1 500 Jan 31 ontvangstes Rekeningkunde: Voorbereiding vir Graad 10 – Opleidingshandleiding Bank Diverse Rekeninge Fol Besonderhede van diverse rekeninge 001 1 M Cameron 50 000 50 000 50 000 B2 Kapitaal B1 Algemene Grootboek van MC Scooter Herstelwerke Balansstaatrekeninge-afdeling Dt Kapitaal B1 Kt Datum Besonderhede Fol Bedrag Datum Besonderhede Fol Bedrag 2006 Jan 1 Bank CRJ1 50 000 Dt Bank B5 Kt Datum Besonderhede Fol Bedrag Datum Besonderhede Fol Bedrag 2006 Jan 31 Totale Ontvangstes KOJ1 50 000 REKENINGKUNDIGE VERGELYKING Bates Rede Eienaarsbelang Rede Laste Rede +50 000 Kontant vermeerder + 50 000 Kapitaalbydrae 0 Voorbeeld 2 2006 Jan 5 Ontvang R1 500 vir herstelwerk van ‘n bromponie. Kwitansie 002 is uitgereik. Kontantontvangstejoernaal van MC Scooter Herstelwerke – Januarie 2006 CRJ 1 Dok Dag Besonderhede Fol Ontleding van ontvangste Bank Lopende Inkomste 002 5 Kontant/Dienste gelewer 1 500 1 500 1 500 B1 N1

REKENINGKUNDE BEGINSELS

Dt BATES Kt Dt LASTE Kt

Saldo a/b X

Dt EIENAARSBELANG Kt

(Uitgawes verminder Eienaarsbelang)

Saldo a/b X

Saldo a/b X

(Inkomste vermeerder Eienaarsbelang)

Stappe om te volg wanneer transaksies ontleed word volgens die

Rekeningkundige Vergelyking

1. Identifiseer die rekening

2. Klassifiseer die rekening

3. Toon die effek op die rekeningkundige vergelyking deur die rekeningkunde beginsels

toe te pas.

Hieronder is ‘n paar voorbeelde van transaksies wat plaasgevind het in die boeke van

MC Scooter Herstelwerke. Die voorbeelde illustreer hoe die transaksies in die Joernale

opgeteken en na die Algemene Grootboek oorgeboek sal word asook die effek van die

transaksies op die Rekeningkundige Vergelyking.

Rekeningkunde: Voorbereiding vir Graad 10 – Opleidingshandleiding

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!