17.07.2013 Views

Vol. 254 - United Nations Treaty Collection

Vol. 254 - United Nations Treaty Collection

Vol. 254 - United Nations Treaty Collection

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

1956 Nations Unies - Recueil des Traitds 231

aan 'n permanente saak wat in die ander gebied gelea is nie uit hoofde van

enkel die aankoop van die goedere of handelsware binne daardie ander gebied.

4. Hierdie artikel is nie van toepassing nie in enige geval waarin sy toepassing

tengevolge sou h dat inkomste, wat by ontstentenis van sodanige toepassing

aan belasting in een van die gebiede onderworpe sou wees, nie aan belasting

in enigeen van die gebiede onderworpe sou wees nie.

Artikel IV

Wanneer :

(a) 'n onderneming van een van die gebiede regstreeks of onregstreeks in

die bestuur, beheer of kapitaal van 'n onderneming van die ander gebied deel

het; of

(b) dieselfde persone regstreeks of onregstreeks in die bestuur, beheer of

kapitaal van 'n onderneming van een van die gebiede en 'n onderneming van

die ander gebied deel het; en

(c) in elkeen van die gevalle voorwaardes tussen die twee ondernemings

met betrekking tot hul handels- of finansidle verhoudings gestel of opgel word

wat verskil van di6 wat tussen onafhanklike ondernemings gestel sou word;

kan wins wat by ontstentenis van daardie voorwaardes aan een van die ondernemings

sou toegeval het maar as gevolg van daardie voorwaardes nie aldus

toegeval het nie, by die winste van daardie onderneming ingesluit en dienooreenkomstig

belas word.

Artikel V

Winste verkry deur die Regering van of deur 'n inwoner van een van die

gebiede uit die in bedryf hou van vervoerdienste in die ander gebied is vrygestel

van belasting in daardie ander gebied.

Artikel VI

Enige tanti6me, huurgeld (met inbegrip van huurgeld of tanti6me van

bioskoopfilms) of ander vergoeding wat ontvang word deur of toeval aan 'n

inwoner van een van die gebiede ten opsigte van die gebruik of toestemming

tot die gebruik in die ander gebied van 'n patent, ontwerp, handelsreg, kopiereg,

geheime proses, formule of enige ander eiendom van 'n soortgelyke aard, is

vrygestel van belasting in daardie eersgenoemde gebied indien sodanige tanti6me,

huurgeld of ander vergoeding aan belasting in die ander gebied onderworpe is.

Artikel VII

1. Enige pensioen (behalwe 'n pensioen deur die Regering van die Unie

betaal vir dienste vir hom by die uitoefening van regeringsfunksies verrig) en

enige jaargeld, uit bronne binne die Unie verkry of geag verkry te gewees het,

deur iemand wat 'n inwoner van die Federasie is, is van Uniebelasting vrygestel

in die mate dat dit ingesluit word in inkomste vir Federale belastingdoeleindes.

Vol. 254-16

N- 3595

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!