17.07.2013 Views

Vol. 254 - United Nations Treaty Collection

Vol. 254 - United Nations Treaty Collection

Vol. 254 - United Nations Treaty Collection

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

230 United Nations - Treaty Series 1956

of besigheid in die ander gebied (hetsy deur bemiddeling van 'n permanente

saak of andersins) dryf, beteken nie op sigself dat daar die ondermaatskappy

)n permanente saak van sy moedermaatskappy is nie;

(1) ,, winste ", ,, belasbare inkornste " soos omskryf in die Wette van die

kontrakterende regerings betreffende die belastings wat die onderwerp van

hierdie Ooreenkoms uitmaak;

(m) ,, belastingowerhede " die Kommissaris van Binnelandse Inkomste of

sy gematigde verteenwoordiger, in die geval van die Unie, en die Kommissaris

van Belastings of sy gemagtigde verteenwoordiger in die geval van die Federasie.

2. ,, Uniebelasting " en,, Federale belasting" omvat nie 'n bedrag betaalbaar

ten opsigte van 'n versuim of weglating betreffende die belastings wat die onderwerp

van hierdie Ooreenkoms uitmaak of wat 'n boete opgel6 ingevolge die

Wette van een van die gebiede betreffende daardie belastings, verteenwoordig

me.

3. By die toepassing van die bepalings van hierdie Ooreenkoms deur een

van die kontrakterende regerings het 'n uitdrukking wat nie anders omskryf is

nie, tensy die verband anders vereis, die betekenis wat daaraan geheg word

ooreenkomstig die Wette van daardie kontrakterende regering betreffende die

belastings wat die onderwerp van hierdie Ooreenkoms uitmaak.

Artikel III

1. Die nywerheids- en handelswinste van 'n onderneming in een van die

gebiede is nie aan belasting in die ander gebied onderworpe nie, tensy die

ondernerning horn besig hou met handel of besigheid in die ander gebied deur

bemiddeling van 'n permanente saak in daardie ander gebied. Indien hy horn

aldus besig hou, kan belasting deur die ander gebied op daardie winste geld

word, maar slegs op soveel daarvan as wat aan daardie permanente saak toegeskryf

kan word.

2. Wanneer 'n onderneming van een van die gebiede horn besig hou met

handel of besigheid in die ander gebied deur berniddeling van 'n permanente

saak wat daarin gele is :

(a) word aan daardie permanente saak die nywerheids- of handelswinste

toegeskryf wat hy na verwagting in daardie ander gebied kan verkry as hy 'n

onafhanklike ondernerning is wat horn met dieselfde of soortgelyke bedrywighede

onder dieselfde of soortgelyke toestande besig hou en die uiterste voorwaardes

beding van die ondernerning waarvan hy 'n permanente saak is;

(b) onderworpe aan die bepalings van subparagraaf (a) word geen winste

aan daardie permanente saak toegeskryf wat van bronne buite daardie ander

gebied verkry is nie.

3. Geen gedeelte van winste wat voortspruit uit die verkoop van goedere

of handelsware deur 'n ondernerning van een van die gebiede word toegeskryf

No. 3595

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!