Vol. 254 - United Nations Treaty Collection

Vol. 254 - United Nations Treaty Collection Vol. 254 - United Nations Treaty Collection

treaties.un.org
from treaties.un.org More from this publisher
17.07.2013 Views

228 United Nations - Treaty Series 1956 [AFRIKAANS TEXT - TEXTE AFRIKAANS] No. 3595. OOREENKOMS TUSSEN DIE REGERING VAN DIE UNIE VAN SUID-AFRIKA EN DIE REGERING VAN DIE FEDERASIE VAN RHODESIE EN NIASSALAND MET DIE OOG OP DIE VERMYDING VAN DUBBELE BELAS- TING EN DIE VOORKOMING VAN FISKALE ONTDUI- KING MET BETREKKING TOT BELASTINGS OP IN- KOMSTE Die Regering van die Unie van Suid-Afrika en die Regering van die Federasie van RhodesiE en Niassaland het uit 'n begeerte om 'n ooreenkoms aan te gaan met die oog op die vermyding van dubbele belasting en die voorkoming van fiskale ontduiking met betrekking tot belastings op inkomste, as volg ooreengekom: Artikel I 1. Die belastings wat die onderwerp van hierdie Ooreenkos uitmaak is die volgende : (a) in die Unie van Suid-Afrika: Die normale belasting en superbelasting (hieronder ,,Uniebelasting" genoem); (b) in die Federasie van Rhodesii en Niassaland : Die Federale belasting en superbelasting (hieronder ,,Federale belasting" genoem). 2. Hierdie Ooreenkoms is ook van toepassing op ander belastings van wesenlik soortgelyke aard wat opgel word deur een van die kontrakterende regerings na die datum van ondertekening van hierdie Ooreenkoms. Artikel H 1. In hierdie Ooreenkoms, tensy die verband anders aandui, beteken: (a) ,,Unie" die Unie van Suid-Afrika; (b) ,,die Federasie" die Federasie van RhodesiE en Niassaland; (c) ,,een van die gebiede" en ,,die ander gebied" die Unie van Suid-Afrika of die Federasie van RhodesiE en Niassaland na gelang van die geval; (d) ,,belasting" Unie- of Federale belasting, na gelang van die geval; (e) ,,persoon" ook enige liggaam met of sonder regspersoonlikheid; (f) ,,maatskappy" ook enige liggaam met regspersoonlikheid; (g) ,,inwoner van die Unie" en ,,inwoner van die Federasie" onderskeidelik )n persoon wat vir doeleindes van Uniebelasting gewoonlik in die Unie woonagtig is en nie gewoonlik in die Federasie vir doeleindes van Federale belasting woonag-

1956 Nations Unies - Recuedi des Traitis 229 tig is nie, en 'n persoon wat vir doeleindes van Federale belasting gewoonlik in die Federasie woonagtig is en nie gewoonlik in die Unie vir doeleindes van uniebelasting woonagtig is nie; en 'n maatskappy word as gewoonlik in die Unie woonagtig beskou as sy besigheid in die Unie bestuur en beheer word en as gewoonlik in die Federasie woonagtig as sy besigheid in die Federasie bestuur en beheer word; (h) ,,maatskappy van een van die gebiede" en ,,maatskappy van die ander gebied" 'n maatskappy wat 'n inwoner van die Unie of 'n maatskappy wat 'n inwoner van die Federasie is, na gelang van die geval; (i) ,,Unie-onderneming" en ,,Federale onderneming" onderskeidelik 'n nywerheids- of handelsonderneming wat deur 'n inwoner van die Unie gedryf word en 'n nywerheids- of handelsonderneming wat deur 'n inwoner van die Federasie gedryf word; en ,,onderneming van een van die gebiede" en ,,ondernfeming van die ander gebied" 'n Unie-onderneming of 'n Federale onderneming soos die verband vereis; (j) ,,nywerheids- of handelsonderneming" ook 'n onderneming wat hom besig hou met myn-, landbou-, of herderlike bedrywighede of met bankiersake, assuransie of transaksies in beleggings, en ,,nywerheids- of handelswinste" ook winste uit sodanige bedrywighede of handel maar nie inkomste in die vorm van dividende, rente, huurgeld, tantifme (met inbegrip van huurgeld of tanti6me van bioskoopfilms), bestuurskoste, vergoeding vir persoonlike dienste of winste uit die in-bedryfhou van transportdienste, nie. (k) ,,permanente saak" wanneer dit in verband met 'n onderneming van een van die gebiede gebesig word, 'n tak, depot, bestuur, fabriek, plaas, myn, steengroef of ander vaste besigheidsplek met inbegrip van enige plek van natuurlike hulpbronne wat aan ontginning onderworpe is en 'n plek waar konstruksiewerk aan die gang is of masjienerie of installasie aangel8 word, maar sluit nie in 'n agentskap nie, tensy die agent 'n algemene volmag besit, en dit gewoonlik uitoefen, om kontrakte namens die ondererning aan te gaan en te sluit of 'n voorraad handelsware het waaruit hy gereeld bestellings namens die ondernerning uitvoer. In hierdie verband: (i) word 'n onderneming van een van die gebiede nie geag 'n permanente saak in die ander gebied te h nie enkel omdat hy besigheidstransaksies in daardie ander gebied deur bemiddeling van 'n bona fide makelaar of algemene kommissieagent wat in die gewone loop van sy besigheid as sodanig optree, verrig nie. (ii) Die feit dat 'n onderneming van een van die gebiede 'n vaste besigheidsplek in die ander gebied uitsluitlik vir die aankoop van goedere of handelsware in stand hou, beteken nie op sigself dat daardie vaste besigheidsplek 'n permanente saak van die onderneming is nie.' (iii) Die feit dat 'n maatskappy wat in een van die gebiede woonagtig is 'n ondermaatskappy het wat in die ander gebied woonagtig is of wat handel No 3595

1956 Nations Unies - Recuedi des Traitis 229

tig is nie, en 'n persoon wat vir doeleindes van Federale belasting gewoonlik in die

Federasie woonagtig is en nie gewoonlik in die Unie vir doeleindes van uniebelasting

woonagtig is nie; en 'n maatskappy word as gewoonlik in die Unie

woonagtig beskou as sy besigheid in die Unie bestuur en beheer word en as

gewoonlik in die Federasie woonagtig as sy besigheid in die Federasie bestuur en

beheer word;

(h) ,,maatskappy van een van die gebiede" en ,,maatskappy van die ander

gebied" 'n maatskappy wat 'n inwoner van die Unie of 'n maatskappy wat 'n

inwoner van die Federasie is, na gelang van die geval;

(i) ,,Unie-onderneming" en ,,Federale onderneming" onderskeidelik 'n

nywerheids- of handelsonderneming wat deur 'n inwoner van die Unie gedryf

word en 'n nywerheids- of handelsonderneming wat deur 'n inwoner van die

Federasie gedryf word; en ,,onderneming van een van die gebiede" en ,,ondernfeming

van die ander gebied" 'n Unie-onderneming of 'n Federale onderneming

soos die verband vereis;

(j) ,,nywerheids- of handelsonderneming" ook 'n onderneming wat hom

besig hou met myn-, landbou-, of herderlike bedrywighede of met bankiersake,

assuransie of transaksies in beleggings, en ,,nywerheids- of handelswinste" ook

winste uit sodanige bedrywighede of handel maar nie inkomste in die vorm van

dividende, rente, huurgeld, tantifme (met inbegrip van huurgeld of tanti6me van

bioskoopfilms), bestuurskoste, vergoeding vir persoonlike dienste of winste uit

die in-bedryfhou van transportdienste, nie.

(k) ,,permanente saak" wanneer dit in verband met 'n onderneming van

een van die gebiede gebesig word, 'n tak, depot, bestuur, fabriek, plaas, myn,

steengroef of ander vaste besigheidsplek met inbegrip van enige plek van natuurlike

hulpbronne wat aan ontginning onderworpe is en 'n plek waar konstruksiewerk

aan die gang is of masjienerie of installasie aangel8 word, maar sluit nie in

'n agentskap nie, tensy die agent 'n algemene volmag besit, en dit gewoonlik

uitoefen, om kontrakte namens die ondererning aan te gaan en te sluit of 'n

voorraad handelsware het waaruit hy gereeld bestellings namens die ondernerning

uitvoer.

In hierdie verband:

(i) word 'n onderneming van een van die gebiede nie geag 'n permanente saak

in die ander gebied te h nie enkel omdat hy besigheidstransaksies in

daardie ander gebied deur bemiddeling van 'n bona fide makelaar of algemene

kommissieagent wat in die gewone loop van sy besigheid as sodanig

optree, verrig nie.

(ii) Die feit dat 'n onderneming van een van die gebiede 'n vaste besigheidsplek

in die ander gebied uitsluitlik vir die aankoop van goedere of handelsware

in stand hou, beteken nie op sigself dat daardie vaste besigheidsplek 'n

permanente saak van die onderneming is nie.'

(iii) Die feit dat 'n maatskappy wat in een van die gebiede woonagtig is 'n

ondermaatskappy het wat in die ander gebied woonagtig is of wat handel

No 3595

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!