17.07.2013 Views

Vol. 254 - United Nations Treaty Collection

Vol. 254 - United Nations Treaty Collection

Vol. 254 - United Nations Treaty Collection

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

228 United Nations - Treaty Series 1956

[AFRIKAANS TEXT - TEXTE AFRIKAANS]

No. 3595. OOREENKOMS TUSSEN DIE REGERING VAN

DIE UNIE VAN SUID-AFRIKA EN DIE REGERING VAN

DIE FEDERASIE VAN RHODESIE EN NIASSALAND MET

DIE OOG OP DIE VERMYDING VAN DUBBELE BELAS-

TING EN DIE VOORKOMING VAN FISKALE ONTDUI-

KING MET BETREKKING TOT BELASTINGS OP IN-

KOMSTE

Die Regering van die Unie van Suid-Afrika en die Regering van die Federasie

van RhodesiE en Niassaland het uit 'n begeerte om 'n ooreenkoms aan te gaan

met die oog op die vermyding van dubbele belasting en die voorkoming van

fiskale ontduiking met betrekking tot belastings op inkomste, as volg ooreengekom:

Artikel I

1. Die belastings wat die onderwerp van hierdie Ooreenkos uitmaak is die

volgende :

(a) in die Unie van Suid-Afrika: Die normale belasting en superbelasting

(hieronder ,,Uniebelasting" genoem);

(b) in die Federasie van Rhodesii en Niassaland : Die Federale belasting

en superbelasting (hieronder ,,Federale belasting" genoem).

2. Hierdie Ooreenkoms is ook van toepassing op ander belastings van

wesenlik soortgelyke aard wat opgel word deur een van die kontrakterende

regerings na die datum van ondertekening van hierdie Ooreenkoms.

Artikel H

1. In hierdie Ooreenkoms, tensy die verband anders aandui, beteken:

(a) ,,Unie" die Unie van Suid-Afrika;

(b) ,,die Federasie" die Federasie van RhodesiE en Niassaland;

(c) ,,een van die gebiede" en ,,die ander gebied" die Unie van Suid-Afrika

of die Federasie van RhodesiE en Niassaland na gelang van die geval;

(d) ,,belasting" Unie- of Federale belasting, na gelang van die geval;

(e) ,,persoon" ook enige liggaam met of sonder regspersoonlikheid;

(f) ,,maatskappy" ook enige liggaam met regspersoonlikheid;

(g) ,,inwoner van die Unie" en ,,inwoner van die Federasie" onderskeidelik

)n persoon wat vir doeleindes van Uniebelasting gewoonlik in die Unie woonagtig

is en nie gewoonlik in die Federasie vir doeleindes van Federale belasting woonag-

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!