24.12.2012 Views

GLYPHOGAN 360 SL - Makhteshim-Agan

GLYPHOGAN 360 SL - Makhteshim-Agan

GLYPHOGAN 360 SL - Makhteshim-Agan

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

WAARKSUWINGS

2

• Skadelik indien ingesluk. Vermy kontak met vel en oë. Voorkom inaseming van spuitmis en

dampe.

• Moet nie meng of berg of toedien vanuit gegalvaniseerde staal of ongevoerde houers nie (behalwe

vlekvrye staal), aangesien dit chemies met die staal reageer om waterstofgas te vorm wat hoogs

ontvlambaar is.

• Berg in ‘n koel, droë en goed geventileerde plek, weg van direkte sonlig.

• Stoor weg van voedsel, voer, saad en ander landbouchemikalieë.

• Hou buite bereik van kinders, oningeligte persone en diere.

Alhoewel hierdie middel omvattend onder ‘n groot verskeidenheid toestande getoets is, waarborg

die registrasiehouer nie dat dit onder alle toestande doeltreffend sal wees nie aangesien die werking

en effek daarvan beïnvloed kan word deur faktore soos abnormale grond, klimaats- en

bergingstoestande; kwaliteit van verdunningswater; verenigbaarheid met ander stowwe wat nie op

die etiket aangedui is nie en die voorkoms van weerstand van die onkruid teen die betrokke middel

sowel as die metode, tyd en akkuraatheid van toediening. Verder aanvaar die registrasiehouer nie

verantwoordelikheid vir skade aan gewasse, plantegroei, die omgewing of vir nadelige effek op

mens en dier of vir ‘n gebrek aan prestasie van die betrokke middel as gevolg van die versuim deur

die gebruiker om etiketaanwysings na te kom of as gevolg van die ontstaan van toestande wat nie

kragtens die registrasie voorsien kon word nie. Raadpleeg die verskaffer of registrasiehouer in

geval van enige onsekerheid.

VOORSORGMAATREëLS

• Moet nie eet, drink of rook terwyl die produk hanteer word nie.

• Vermy besoedeling van voedsel, voer, drinkwater en eetgerei.

• Dra geskikte beskermende klere en handskoene. In geval van toevallige vel of oog kontak, was

deeglik met seep en water

• Vermy kontak met die spuitstof sover moontlik tydens toediening.

• Voorkom wegdrywing na gevoelige of eetbare gewasse, weiding en enige ander gebied wat nie

behandel word nie aangesien ernstige gewasskade kan voorkom

• Keer die leë houer om oor die spuittenk of mengbak en dreineer vir minstens 30 sekondes nadat

die vloei tot ‘n gedrup verminder het. Spoel die houer daarna drie keer uit met ‘n volume water

gelykstaande aan ‘n minimum van 10% van die houer. Gooi die spoelwater by die inhoud van die

spuittenk voordat die houer op die voorgeskrewe wyse vernietig word. Vernietig leë houer deur

gate daarin te maak en plat te druk. Moet vir geen ander doel gebruik word nie.

VOORKOMING VAN WEERSTAND EN DIE BESTUUR DAARVAN

GLYPHOGAN 360 SL behoort tot die glisien onkruiddodergroep oftewel HRAC onkruiddodergroepkode G.

In enige natuurlike plantpopulasie mag daar as gevolg van genetiese variasie onkruidbiotipes voorkom wat

weerstandbiedend is teen GLYPOHOGAN en ander onkruiddoders wat in die onkruiddodergroepkode G val.

Hierdie weerstandbiedende individue kan uiteindelik die onkruidpopulasie oorheers as hierdie onkruiddoders

aanhoudend gebruik word. Hierdie weerstandbiedende onkruide sal nie deur GLYPHOGAN of enige ander

groepkode G onkruiddoder beheer word nie. Om die seleksie van weerstandbiedende onkruide te vertraag kan

die volgende gedoen word:

• Integreer bewerking en ander meganiese beheermetodes (insluitende nie-selektiewe onkruiddoders

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!