29.06.2021 Views

Bloem - July 2021

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

honger stil.

“Ons het ook besluit om ‘n

binneversierafdeling by die nuwe winkel in

te sluit sodat mense kan sien hoe ons ligte

in hul huis sal kan vertoon, asook sodat daar

iemand is om raad te gee oor hoe en waar in

hul huis ons produkte die beste sal pas.”

Die binneversierwinkel, House of Interiors

Express, is ‘n sustertak van hul hooftak hier

in Bloemfontein, waar hulle binneversierprodukte

verkoop asook raad gee oor enige

binneversier-kwessie.

Dit beteken House of Interiors Express het

nou twee uiters stylvolle vertoonlokale waar

kliënte al hul binneversier-benodigdhede

onder een, nee twee dakke, kan kry! Van

klein dekor-items, los kussings, en pragtige

matte tot die perfekte eetkamertafel en

stoele asook eksklusiewe stoele en rusbanke.

“Die nuwe leefstylwinkel spog met ‘n doendit-self-winkel

waar mense meer as 1 660

verskillende produkte van die rak af kan

koop. Die produkte is individueel verpak

vir die eindverbruiker se gerief. Herholdtskliënte

kan dus nou voel en vat aan al die

produkte, en ‘n goeie idee kry van al die

verskillende variante van produkte wat die

onderneming verkoop. Dit sluit in al die

gewone elektriese, beligtings- en

hernubare-energie-produkte.”

Hoe om met ons in verbinding te tree:

Herholdt’s:

www.herholdts.co.za

info@herholdts.co.za

0514471961

LEjit Lekker:

unplugged@lejitlekker.co.za

051 444 2055

House of Interiors Express:

kobus@house-interiors.co.za

082 387 7439

Saketye:

Mon- Fri: 07:30 – 17:00

Sat: 09:00 – 14:00

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!