Kamp is Lekker Tydskrif Augustus 2020

Kamp is Lekker is 'n gemaklike kamp tydskrif met die beste kamp stories, mooiste fotos kampwenke van kampeerders in Suid Afrika. Hier word stories gebou. Kamp is Lekker is 'n gemaklike kamp tydskrif met die beste kamp stories, mooiste fotos kampwenke van kampeerders in Suid Afrika. Hier word stories gebou.

03.10.2020 Views

Wat ons dan sal doen is om by Hartenbos of enige van sy soort te gaan kamp. Dan is daar hengel vir Ouboet, genoeg vermaak vir jonger Boet en Pa en Ma geniet hulle kamp opset. Dis ‘n groot lekkerte om gereeld saam te braai. Buurman braai ook gewoonlik saam (mens begin gewoonlik eers Buurman se naam na die 2de dag onthou wanneer jy vir sy besoekende kinders vra “wat is Pappa se naam nou weer?”) Ek kan onthou hoe ek as kind by Santo’s karavaanpark (Mosselbaai) saam my ouers vir drie jaar agtereenvolgend, gekamp het. Seker van my beste vakansies ooit. Kamp is die beste! Jy maak vinning maats en ry tot laat aand in die karavaan park op fietse rond. Die volgende uitgawe sal ek meer vertel van die voorbereiding en die opgewondenheid om die gesin daarby te betrek. Pa wil darem nie alleen die tentpenne inslaan nie… Maak nie saak waarheen jy ry nie, maak dit interresant en geniet dit saam jou gesin.

THE ALL NEW BUILT-IN SMART FEATURES Wees voorbereid Kamp is Lekker Gaan orals AUTOMOTIVE STAINLESS STEEL | ROOF RAILS BUILT-IN AIR VENT | FRONT CAB SLIDER WINDOW E-MARK BONDED GLASS | 3RD REAR BRAKE LIGHT SLIDING WINDOWS | PATENTED MODULAR DESIGN 011 974 0370 SALES @ RSISMARTCANOPY.COM

THE ALL NEW

BUILT-IN SMART FEATURES

Wees voorbereid

Kamp is Lekker

Gaan orals

AUTOMOTIVE STAINLESS STEEL | ROOF RAILS

BUILT-IN AIR VENT | FRONT CAB SLIDER WINDOW

E-MARK BONDED GLASS | 3RD REAR BRAKE LIGHT

SLIDING WINDOWS | PATENTED MODULAR DESIGN

011 974 0370

SALES @ RSISMARTCANOPY.COM

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!