Kamp is Lekker Tydskrif Augustus 2020

Kamp is Lekker is 'n gemaklike kamp tydskrif met die beste kamp stories, mooiste fotos kampwenke van kampeerders in Suid Afrika. Hier word stories gebou. Kamp is Lekker is 'n gemaklike kamp tydskrif met die beste kamp stories, mooiste fotos kampwenke van kampeerders in Suid Afrika. Hier word stories gebou.

04.08.2020 Views

Sleep, of ry beter met nuwe tegnologieAlle nuwe voertuie word deesdae gedryf deurelektronika wat kommunikeer met verskillende partedeur seine te stuur vanaf ‘n spesifieke sensor na ‘nmikroskyfie, waarna ‘n blikbrein dit analiseer. Jouvoertuig se versneller is geensins anders, en deurmiddel van ‘n “Sport” of “Eco” modus op jou fabriekstandaard voertuig te selekteer, kan die voertuig ‘ngeheel ander persoonlikheid ontwikkel.Indien jou voertuig standaard een van hierdie wonderknoppies het, weet jy dat wanneer jy hierdie opsieselekteer, dit ‘n nuwe lewe in jou alledaagse enjinblaas. Waarheid is, dat dieselfde hoeveel perde onderdie kap beskikbaar is, maar slegs baie vroeër inskop.Hoe is dit moontlik, my voertuig voel dan soveelanders, vra jy?“Sport mode” vereenvoudigOm dit eenvoudig te verduidelik, is dat deur middelvan elektroniese seine, die voertuig se versnellerpedaal ‘n sein stuur wat vertel dat die voertuigvinniger moet reageer. Waar jy gewoonlik jou pedaal60% moes intrap om ‘n goeie versnelling te kry, hoefjy nou slegs 30% te trap om dieselfde werkverrigtingte bewerkstellig. Met turbo aangedrewe enjins, maakdit die turbo vinniger omspoel, en dus vat dit baie vandie turbo flouheid weg waarmee meeste van hierdievoertuie sukkel, en laat die toere vinniger klim. Ingewoon geaspireerde voertuie, het dit ook dieselfdeuitwerking om die toere vinniger te laat klim, enversnelling vinniger te laat plaasvind. Hierdieversterkte sein vanaf die elektroniese sensor, is danook hoekom jy dan weer met behulp van hierdieknoppie, jou voertuig na normaal kan laat terugkeer,selfs in die ry.“Eco mode”Soortgelyk aan die ‘Sport mode’ wat die voertuigvinniger laat versnel, vertraag die ‘Eco mode’ dieversnelling, en verleen hulp om brandstof te bespaardeur die versneller te flous op dieselfde konsep as bogenoem. Dit sal ook hulp verleen met 4x4 voertuiewat dalk by tye stadiger versnelling verlang inmoeilike hindernisse.

Footprint Performance verskaf ‘n eenheid, dieWindbooster, wat dit nou moontlik maak om op enigevoertuig wat ‘n elektroniese pedaal gebruik hierdiefunksionaliteit te kan installeer. Dit maak die pret selfsmeer deurdat jy nou nie net ‘n Sport, of Eco mode hetsoos in sommige standaard voertuie, maar vanaf 30verskillende verstellings op die standaard model, en50 op die luukse model beskikbaar om te verstel soosdit jou bestuurstyl, of situasie pas. Jy kan besluit of jyin die ‘Sport-mode’ wil ry wanneer jy sleep, ‘Racemode’wanneer jy al die krane wil oopdraai, of dalkdie meer ekonomiese verstelling verkies om brandstofte bespaar. Daar is selfs ‘n funksie wat jy op dieeenheid kan verstel vir outomatiese of handratvoertuig optomisering. Die voertuig kan ookteruggestel word na normaal, en hoef nie heeltyd ineen van hierdie modusse te funksioneer. Die eenheidis geskik vir diesel, of petrol voertuie met ‘nelektroniese versneller en kan saam met jou ‘Sport’ of‘Eco’ funksie gebruik word indien die voertuigstandaard daarmee uitkom. Dit bied slegs meer opsiesvir hierdie tipe funksionaliteit as jy die Windboosterbyvoeg.Om die vorige verduideliking te illustreer, is hierdiegrafiek wat die vergelyking wys tussen ‘n gewonevoertuig versnelling, en die modusse wat beskikbaar isop die Windbooster.Die groot voordeel van die Windbooster is dat jy nie ’ngraad in elektroniese ingenieurswese nodig het om ditte kan installeer nie. Dit is regtig ’n geval van prop-inen-speel.Die Windbooster vir jou kar of bakkie kommet die korrekte proppe vir die spesifieke voertuig enjy prop net in. Dit word geïnstalleer tussen dieversnellerpedaalmodule en die standaard versnellersensor, en hoef nie gedoen te word deur ‘nwerkswinkel.Vir meer inligting gaan kyk gerus opwww.footprintperformance.co.za/windbooster ofkontak Jaco by info@footprintperformance.co.za vir‘n lys van beskikbare voertuie.

Sleep, of ry beter met nuwe tegnologie

Alle nuwe voertuie word deesdae gedryf deur

elektronika wat kommunikeer met verskillende parte

deur seine te stuur vanaf ‘n spesifieke sensor na ‘n

mikroskyfie, waarna ‘n blikbrein dit analiseer. Jou

voertuig se versneller is geensins anders, en deur

middel van ‘n “Sport” of “Eco” modus op jou fabriek

standaard voertuig te selekteer, kan die voertuig ‘n

geheel ander persoonlikheid ontwikkel.

Indien jou voertuig standaard een van hierdie wonder

knoppies het, weet jy dat wanneer jy hierdie opsie

selekteer, dit ‘n nuwe lewe in jou alledaagse enjin

blaas. Waarheid is, dat dieselfde hoeveel perde onder

die kap beskikbaar is, maar slegs baie vroeër inskop.

Hoe is dit moontlik, my voertuig voel dan soveel

anders, vra jy?

“Sport mode” vereenvoudig

Om dit eenvoudig te verduidelik, is dat deur middel

van elektroniese seine, die voertuig se versneller

pedaal ‘n sein stuur wat vertel dat die voertuig

vinniger moet reageer. Waar jy gewoonlik jou pedaal

60% moes intrap om ‘n goeie versnelling te kry, hoef

jy nou slegs 30% te trap om dieselfde werkverrigting

te bewerkstellig. Met turbo aangedrewe enjins, maak

dit die turbo vinniger omspoel, en dus vat dit baie van

die turbo flouheid weg waarmee meeste van hierdie

voertuie sukkel, en laat die toere vinniger klim. In

gewoon geaspireerde voertuie, het dit ook dieselfde

uitwerking om die toere vinniger te laat klim, en

versnelling vinniger te laat plaasvind. Hierdie

versterkte sein vanaf die elektroniese sensor, is dan

ook hoekom jy dan weer met behulp van hierdie

knoppie, jou voertuig na normaal kan laat terugkeer,

selfs in die ry.

“Eco mode”

Soortgelyk aan die ‘Sport mode’ wat die voertuig

vinniger laat versnel, vertraag die ‘Eco mode’ die

versnelling, en verleen hulp om brandstof te bespaar

deur die versneller te flous op dieselfde konsep as bo

genoem. Dit sal ook hulp verleen met 4x4 voertuie

wat dalk by tye stadiger versnelling verlang in

moeilike hindernisse.

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!