Kamp is Lekker Tydskrif Julie 2020

Kamp is Lekker is 'n gemaklike kamp tydskrif met die beste kamp stories, mooiste fotos kampwenke van kampeerders in Suid Afrika. Hier word stories gebou. Kamp is Lekker is 'n gemaklike kamp tydskrif met die beste kamp stories, mooiste fotos kampwenke van kampeerders in Suid Afrika. Hier word stories gebou.

18.06.2020 Views

MILEAGEWARRANTYNOW EXTENDEDTO 90 000KMON HANKOOKDYNAPRO AT-MRF10 TYRESON YOUR15'' -18''TYRESWARRANTY

Sleep, of ry beter met nuwe tegnologieAlle nuwe voertuie word deesdae gedryf deurelektronika wat kommunikeer met verskillende partedeur seine te stuur vanaf ‘n spesifieke sensor na ‘nmikroskyfie, waarna ‘n blikbrein dit analiseer. Jouvoertuig se versneller is geensins anders, en deurmiddel van ‘n “Sport” of “Eco” modus op jou fabriekstandaard voertuig te selekteer, kan die voertuig ‘ngeheel ander persoonlikheid ontwikkel.Indien jou voertuig standaard een van hierdie wonderknoppies het, weet jy dat wanneer jy hierdie opsieselekteer, dit ‘n nuwe lewe in jou alledaagse enjinblaas. Waarheid is, dat dieselfde hoeveel perde onderdie kap beskikbaar is, maar slegs baie vroeër inskop.Hoe is dit moontlik, my voertuig voel dan soveelanders, vra jy?“Sport mode” vereenvoudigOm dit eenvoudig te verduidelik, is dat deur middelvan elektroniese seine, die voertuig se versnellerpedaal ‘n sein stuur wat vertel dat die voertuigvinniger moet reageer. Waar jy gewoonlik jou pedaal60% moes intrap om ‘n goeie versnelling te kry, hoefjy nou slegs 30% te trap om dieselfde werkverrigtingte bewerkstellig. Met turbo aangedrewe enjins, maakdit die turbo vinniger omspoel, en dus vat dit baie vandie turbo flouheid weg waarmee meeste van hierdievoertuie sukkel, en laat die toere vinniger klim. Ingewoon geaspireerde voertuie, het dit ook dieselfdeuitwerking om die toere vinniger te laat klim, enversnelling vinniger te laat plaasvind. Hierdieversterkte sein vanaf die elektroniese sensor, is danook hoekom jy dan weer met behulp van hierdieknoppie, jou voertuig na normaal kan laat terugkeer,selfs in die ry.“Eco mode”Soortgelyk aan die ‘Sport mode’ wat die voertuigvinniger laat versnel, vertraag die ‘Eco mode’ dieversnelling, en verleen hulp om brandstof te bespaardeur die versneller te flous op dieselfde konsep as bogenoem. Dit sal ook hulp verleen met 4x4 voertuiewat dalk by tye stadiger versnelling verlang inmoeilike hindernisse.

MILEAGE

WARRANTY

NOW EXTENDED

TO 90 000KM

ON HANKOOK

DYNAPRO AT-M

RF10 TYRES

ON YOUR

15'' -18''

TYRES

WARRANTY

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!