Kamp is Lekker Tydskrif Julie 2020
Kamp is Lekker is 'n gemaklike kamp tydskrif met die beste kamp stories, mooiste fotos kampwenke van kampeerders in Suid Afrika. Hier word stories gebou. Kamp is Lekker is 'n gemaklike kamp tydskrif met die beste kamp stories, mooiste fotos kampwenke van kampeerders in Suid Afrika. Hier word stories gebou.
VertaalfoutjieKan jy glo die Franse is mal oor kamp? Lecamping, noem hulle dit. En dis nie so ‘ngesellige affêre soos hier nie – jy pak joutent en gaan sit stoksiel-alleen by die le campinggrondvir die hele le weekend sonder om met ‘nsiel te praat. Ek was nogal ‘n bok vir kamp enmoes die kans vat om dit te beleef al is dit nouOorsee. (Hotelpryse in Europa is ook nie ‘n grapnie).Eers moet ons die spyskaart probeer ontsyfer.Oisirs is pretkamp, so ‘n mengsel woonhuise enkampplekkies. Tourisme meng weerkaravaanstaanplekkies en tente. Aire naturelle isnet vir tente. Dan moet jy nog net besluit tussencamping à la ferme (plaaskamp) en campingsauvage (natuurkamp). Ek kies toe maar dienatuurkamp in die nasionale park by Forez-Livradois en daar sit ek af met my eenmantentjie,‘n rooster en ‘n sakkie met klere.hou hy op die vuur. Ek sien die vet begin swartbrand.“I think you must take it off the braai,” sê eksenuweeagtig. Ek is mos geleer ‘n vleisie moet sogebraai word dat ‘n goeie veearts hom nog kandeurhaal as hy moet.“Brai, oui.”Na so ‘n rukkie is die tjop oordentlik gebrand enpikswart. Hy sit dit versigtig op ‘n bordjie, mettwee snye bagette en kaas, groenvye. En wragtig,sal hy nou vir mý die gebrande vleis gee? Dietwee eet te smaaklik terwyl ek my doodwurg aanmy stuk droë swart houtskool.Die kampterrein is heel netjies en beskaafd, sotussen die bome. Ongelukkig is die lug grys enreënerig en nog voor ek my tentjie kon opslaanbegin dit te stort. Gelukkig kamp daar nog tweesauvages daar langs my om te help en ek sit gougenoeg lekker binne in my tentjie.Die aand haal ek my rooster uit en begin my houtpak. Die Fransmanne het ook toe al begin uitpak– lang brode, kase, confitures en ‘n bottel wyn. Ekkon sien hulle kyk maar hongerig na myroostertjie tjops en wink hulle toe maar nader. Inmy swak Frans en hulle swak Engels kan onsdarem op ‘n manier kommunikeer en die eenlaaitie bied aan om die rooster vir my te hanteer.“Braai,” sê ek vir hom.“Brai?” Hy lyk heel verbaas.“Braai,” verduidelik ek weer en hy trek sy skouersop.Maandag toe ek weer selfoon-ontvangs het speelek maar weer op my Franse-taal-toep. Een vandie woordeskat-woorde wat ek terloops raaklees:brai. Dit beteken glo “teer” – soos in swart soosteer!Volgende keer sal ek maar vir tjops á la rouge vra.Naam en VanMY Kampstorie Estelle NagelNa so ‘n rukkie haal hy die eerste tjoppies af ensit dit op twee border, maar die laaste tjoppies
Jonathan Small se Kamp storieOns liefde vir kamp is in ons bloed.Daar is niks beter as om net jouwa te pak, en vir ma en kinders telaai en bos toe te mik. Dit doen ons so veelas moontlik so gereeld as moontlik. DieSmall's moet 1 keer ʼn maand gaan kamp.Ons kamp met ʼn Conqueror Comfort en asons aan kom by ons kamp plek dan springons almal in ʼn rat en dan word daaropgeslaan. Kleinboet haal die penne entoue uit ouboet hou als vas sodat pa kanopslaan en ma wel ma hou ons dop enmaak seker als loop soos stroop. Diemanne weet voordat hulle kan pad vat omdie kamp te verken moet die wa eersstaan en die dak moet op wees. Sodra onsby daai punt kom dan sien jy net ʼn stofstreep soos hulle daai fietse trap om dieplek te verken. Dis net hier waar ʼn mensdan besef dat die kinders net so lief is virGod se skepping soos ons en dat hulle uithulle vel klim as dit by kamp kom. Hierdieland van ons het soveel om te gee en onswil soveel gedoen kry as wat ons kan.Kamp maak jou los van als en almal en disnet hier waar ons al ons goed agter ons siten die buitelug in asem en lewe. Kamp isons lewe en om lekker te kamp maak alsnet soveel beter. Ons sal kamp tot ons niemeer kan nie en as ons eendag daar byons skepper sit gaan ons net verder kampwant ons glo dat ons nooit genoeg sal kankamp nie.
- Page 1 and 2: Julie 2020HIER word stories gebouVO
- Page 3 and 4: Francois OttoStorie deur: Lorinda G
- Page 5 and 6: Dit was vroeg Desember endaar is ha
- Page 7 and 8: CGEAR Sand-Free Mul matCGEAR Mul ma
- Page 12 and 13: MILEAGEWARRANTYNOW EXTENDEDTO 90 00
- Page 14 and 15: Footprint Performance verskaf ‘n
- Page 16: Trudie MareeMY KampstorieMy verjaar
- Page 19 and 20: Our Seatcovers are made using a syn
- Page 21: Toerprogram as volg:Ons ontmoet mek
- Page 24 and 25: Top 10Travel & HolidayGuides
Vertaalfoutjie
K
an jy glo die Franse is mal oor kamp? Le
camping, noem hulle dit. En dis nie so ‘n
gesellige affêre soos hier nie – jy pak jou
tent en gaan sit stoksiel-alleen by die le campinggrond
vir die hele le weekend sonder om met ‘n
siel te praat. Ek was nogal ‘n bok vir kamp en
moes die kans vat om dit te beleef al is dit nou
Oorsee. (Hotelpryse in Europa is ook nie ‘n grap
nie).
Eers moet ons die spyskaart probeer ontsyfer.
Oisirs is pretkamp, so ‘n mengsel woonhuise en
kampplekkies. Tourisme meng weer
karavaanstaanplekkies en tente. Aire naturelle is
net vir tente. Dan moet jy nog net besluit tussen
camping à la ferme (plaaskamp) en camping
sauvage (natuurkamp). Ek kies toe maar die
natuurkamp in die nasionale park by Forez-
Livradois en daar sit ek af met my eenmantentjie,
‘n rooster en ‘n sakkie met klere.
hou hy op die vuur. Ek sien die vet begin swart
brand.
“I think you must take it off the braai,” sê ek
senuweeagtig. Ek is mos geleer ‘n vleisie moet so
gebraai word dat ‘n goeie veearts hom nog kan
deurhaal as hy moet.
“Brai, oui.”
Na so ‘n rukkie is die tjop oordentlik gebrand en
pikswart. Hy sit dit versigtig op ‘n bordjie, met
twee snye bagette en kaas, groenvye. En wragtig,
sal hy nou vir mý die gebrande vleis gee? Die
twee eet te smaaklik terwyl ek my doodwurg aan
my stuk droë swart houtskool.
Die kampterrein is heel netjies en beskaafd, so
tussen die bome. Ongelukkig is die lug grys en
reënerig en nog voor ek my tentjie kon opslaan
begin dit te stort. Gelukkig kamp daar nog twee
sauvages daar langs my om te help en ek sit gou
genoeg lekker binne in my tentjie.
Die aand haal ek my rooster uit en begin my hout
pak. Die Fransmanne het ook toe al begin uitpak
– lang brode, kase, confitures en ‘n bottel wyn. Ek
kon sien hulle kyk maar hongerig na my
roostertjie tjops en wink hulle toe maar nader. In
my swak Frans en hulle swak Engels kan ons
darem op ‘n manier kommunikeer en die een
laaitie bied aan om die rooster vir my te hanteer.
“Braai,” sê ek vir hom.
“Brai?” Hy lyk heel verbaas.
“Braai,” verduidelik ek weer en hy trek sy skouers
op.
Maandag toe ek weer selfoon-ontvangs het speel
ek maar weer op my Franse-taal-toep. Een van
die woordeskat-woorde wat ek terloops raaklees:
brai. Dit beteken glo “teer” – soos in swart soos
teer!
Volgende keer sal ek maar vir tjops á la rouge vra.
Naam en Van
MY Kampstorie Estelle Nagel
Na so ‘n rukkie haal hy die eerste tjoppies af en
sit dit op twee border, maar die laaste tjoppies