15.04.2020 Views

kamp is Lekker tydskrif Mei 2020

Kamp is Lekker is 'n gemaklike kamp tydskrif met die beste kamp stories, mooiste fotos kampwenke van kampeerders in Suid Afrika. Hier word stories gebou. Ons het die maand gaan kuier by Seweweekspoort in die Karoo en in die Namib woestyn met 'n Karavaan

Kamp is Lekker is 'n gemaklike kamp tydskrif met die beste kamp stories, mooiste fotos kampwenke van kampeerders in Suid Afrika. Hier word stories gebou. Ons het die maand gaan kuier by Seweweekspoort in die Karoo en in die Namib woestyn met 'n Karavaan

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

Dit is die volgende oggend en my

eerste prioriteit is om die ketel op die

gas stoof te kook, want hoe kan jy die

dag begin sonder ‘n lekker koppie

koffie?

Die oggend in die Karoo is

ongelooflik, dis ‘n stilte wat jy nie vir

iemand kan beskryf nie. Met die

vars, skoon lug, en ‘n tortelduif wat

bo jou in die doringboom koer, hoe

kan jy dan met die verkeerde voet uit

die bed opstaan?

Na ontbyt is ons in die bakkie om

vandag dié wêreld te gaan verken.

Terug op die R323, draai ons regs in

die rigting van die Seweweekspoort.

Die Poort is iets besonders om deur

te ry van begin tot einde en strek

17km lank, met die mooiste

rotsformasies om elke draai.

Aan die einde van die Poort kom ons

uit aan die ander kant van die

gebergtes, op die R62. Links is

Calitzdorp, ons draai regs Ladismith

toe vir die beste kaaskoek; hoe dan

anders, dis mos kaaswêreld die.

Ons is oppad terug kamp toe, maar

maak eers ‘n draai op

Zoar, ‘n klein

gemeenskaps-dorpie,

waar een van my

grootste drome

bewaarheid word: om

op ‘n tradisionele

donkiekar te ry. Na

vele navrae op die dorp

word ek uiteindelik

verwys na Samuel, die

welbekende

“donkiekar-man,” soos

die gemeenskap hom

beskryf.

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!