15.04.2020 Views

kamp is Lekker tydskrif Mei 2020

Kamp is Lekker is 'n gemaklike kamp tydskrif met die beste kamp stories, mooiste fotos kampwenke van kampeerders in Suid Afrika. Hier word stories gebou. Ons het die maand gaan kuier by Seweweekspoort in die Karoo en in die Namib woestyn met 'n Karavaan

Kamp is Lekker is 'n gemaklike kamp tydskrif met die beste kamp stories, mooiste fotos kampwenke van kampeerders in Suid Afrika. Hier word stories gebou. Ons het die maand gaan kuier by Seweweekspoort in die Karoo en in die Namib woestyn met 'n Karavaan

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

KOM TOER SAAM VIR

7 DAE DEUR DIE

KALAHARI PANNE

Die Kalahari is 930 000 m² kilometer groot. Die

woord Kalahari, wat afgelei is van van die

Tswana woord “Kgala” beteken groot dors. Die

woord Kgalagadi beteken ‘waterlose plek’.

Botswana se “Kalahari” is deel van die imigrasie

roete tussen die Sentraal Kalahari Reservaat

(CKR) en die Kgalagadi. Dit is nog een van die

enigste plekke waar Springbok, Blouwildebees,

Gemsbok, Eland en Rooihartebeeste in groot

troppe gesien kan word.

Ons toer neem jou na die volgende panne in die

KD12 WMA, Jack’s Pan, Heinie’s Pan. In die KD2

WMA sien ons KAA Pan, Peach Pan, Towe Pan

en Zonye Pan. Permitte word vooraf gekoop

om op die panne te kan kamp, so word die

gemeenskap ook gehelp.

Stroftrappers neem jou na al die panne. Wees

reg om in lae bestek 4x4 diksand te ry en in die

reën seisoen water kruisings aan te vat. Ons

kamp in die bos, geen water of ablusie geriewe

nie, dit neem elkeen saam en maak dit ‘n

onvergeetlike ervaring.

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!