15.04.2020 Views

kamp is Lekker tydskrif Mei 2020

Kamp is Lekker is 'n gemaklike kamp tydskrif met die beste kamp stories, mooiste fotos kampwenke van kampeerders in Suid Afrika. Hier word stories gebou. Ons het die maand gaan kuier by Seweweekspoort in die Karoo en in die Namib woestyn met 'n Karavaan

Kamp is Lekker is 'n gemaklike kamp tydskrif met die beste kamp stories, mooiste fotos kampwenke van kampeerders in Suid Afrika. Hier word stories gebou. Ons het die maand gaan kuier by Seweweekspoort in die Karoo en in die Namib woestyn met 'n Karavaan

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

gedoen en so n bietjie op roete in die duine gespeel. Die Namib het van die grootste duine in die wêreld en

die skoonheid en verlaetendheid van hierdie wêreld laat enige mens klein en nederig voel teenoor jou

Skepper.

En so het die laaste dag aangebreek. Ons roete na

Walvisbaai het ons deur ‘n 13km van baie noue

strand geneem, wat bekend staan as die klein

“Doodsakker”. Hierdie is ‘n plek waar jy net saam

met bekwame toergidse ry, want as die

hoogwater jou daar vasvang, dan is jy in die

moeilikheid. Net soos die Namibwoestyn, is die

kuslyn van die Namib ook nie ‘n speelmaaitjie nie.

Om op die strand te ry is ‘n baie unieke ervaring

en iets wat jy nie in baie plekke in Afrika kan doen

nie. Dit is ook dan vreeslik belangrik om na

hierdie unieke ekologie en omgewing om te sien

en verantwoordelik op te tree.

Raak gerus deel van ons avonture en kontak ons nou. www.conquerorconnection.co.za

Bedankings:

Dankie aan al ons huidige en toekomstige Conqueror kliente wat in ons produk glo en hierdie leefstyl saam

met ons promoveer. Aan Uri Adventures vir n wonderlike ervaring.

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!