15.04.2020 Views

kamp is Lekker tydskrif Mei 2020

Kamp is Lekker is 'n gemaklike kamp tydskrif met die beste kamp stories, mooiste fotos kampwenke van kampeerders in Suid Afrika. Hier word stories gebou. Ons het die maand gaan kuier by Seweweekspoort in die Karoo en in die Namib woestyn met 'n Karavaan

Kamp is Lekker is 'n gemaklike kamp tydskrif met die beste kamp stories, mooiste fotos kampwenke van kampeerders in Suid Afrika. Hier word stories gebou. Ons het die maand gaan kuier by Seweweekspoort in die Karoo en in die Namib woestyn met 'n Karavaan

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

Teen hierdie tyd het klein

oorwinnings groot prestasies

geword. Selfs as jy dit die eerste

keer tot bo-op die duin gemaak

het, moet jy nog steeds jou spoed

handhaaf sodat jy jou voertuig bo

oor die skerp kruin van die duin

kan gooi en jy nie jou voertuig laat

hang op die kruin van die duin nie.

Teen 38º teen hierdie duine af, staan jy amper regop en bestuur.

Terwyl hierdie alles gebeur, sit dit

die hele tyd in jou gedagtes dat jy

dalk ‘n 100 meter, 38º val aan die

ander kant van die duin gaan kry.

Die een gelukkige redding wanneer

jy oor daardie kruin van die duin

gaan, is die wete dat jy daardie

Conqueror agter jou het wat help

om jou bo-op die duin te anker. Dit

gee jou dan genoeg tyd om rustig

te raak en jou rat skakeling te doen

voordat jy die hele siklus weer

begin.

Die basiese reëls van sand ry, bly

maar altyd dieselfde. Banddruk is

seker die mees belangrikste reël

wat jy moet toepas. Momentum is

jou vriend, maar moet nie te vining

rem trap in daardie dik sand nie.

Maar die groot verskil is nou dat jy

‘n karavaan of sleepwa agter jou

het en dit sit ‘n nuwe dimensie aan

bestuur in die sand. Enige gebreke,

foute, besluiteloosheid sal swaar

gestraf word deur die Namib. Die

woestyn ontbloot elke

tekortkoming, of dit nou jou

voertuig, bestuurstyl of 'n gebrek

aan ervaring en selfvertroue is.

Daarom leer sleep in die Namib jou

alles wat jy ooit sal nodig hê om te

weet hoe om kalm en doelgerig te

bly.

Dag vier was ons af dag. Ons het

ons karavane by die kamp gelos en

‘n 100 km roete na Conception Bay

en die wrak van die Eduard Bohlen

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!