15.04.2020 Views

kamp is Lekker tydskrif Mei 2020

Kamp is Lekker is 'n gemaklike kamp tydskrif met die beste kamp stories, mooiste fotos kampwenke van kampeerders in Suid Afrika. Hier word stories gebou. Ons het die maand gaan kuier by Seweweekspoort in die Karoo en in die Namib woestyn met 'n Karavaan

Kamp is Lekker is 'n gemaklike kamp tydskrif met die beste kamp stories, mooiste fotos kampwenke van kampeerders in Suid Afrika. Hier word stories gebou. Ons het die maand gaan kuier by Seweweekspoort in die Karoo en in die Namib woestyn met 'n Karavaan

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

ons in ‘n bloedige 37ºC, die eerste rooi

duine op die

suiderlike bank van die Kuiseb Rivier in

die woestyn ingery het. Vir baie van

ons, insluitend die vyf damespassasiers,

was dit 'n oomblik van “Wat – maak –

ek – hier”.

Conception Bay en die wrak van die Eduard Bohlenn die

wrak van die Eduard Bohlen

As jy nie vinning genoeg oor die kruin van ‘n duin gaan nie

dan gaan jy jou voertuig op die kruin hang.

Die Klein Doodsakker

Aan die begin van dag twee, ons eerste

dag in die woestyn, was ons almal saam

geroep deur ons gids en die reëls van

die woestyn was baie duidelik aan ons

verduidelik.

Reël nommer 1…bly in die spoor van die

voertuig voor jou! Dit gaan oor

veiligheid, ekologie en om die

omgewing so ongerep moontlik te hou.

Tweedens, alles wat in die woestyn in

gaan, moet saam met jou weer uitgaan.

En ja, as ek sê alles, dan bedoel ek alles,

selfs jou gebruikte toiletpapier. Hierdie

dag het ons deur die lang sandstrate

van die Namibwoestyn geneem, waar

die groot Gemsbok troppe nog volop is.

Vandaar sou ons minder en minder wild

sien soos ons dieper in hierdie

onvergeefbare plek ingery het. Dit

maak jou werklik klein en nederig voel.

Teen dag drie van boswa sleep in die

woestyn, het almal hulle voete begin

vind en daardie groot duine se op-en-af

ry het amper tweede natuur begin raak.

Omdat dit nog nooit voorheen gedoen

was nie, was daar niemand wat ons kon

leer hoe om ‘n 100 meter sand duin af

te ry nie. So na n bietjie “trial and error”

het ons vinnig geleer dat 1ste of 2de rat

in “lae bestek” die beste vir ons sou

werk. Die groot probleem het nie

noodwendig by die afry gelê nie, maar

ook die volgende duin wat voor jou lê,

moes weer uitgery word. Daarvoor het

ons dan, sodra jy amper onder op die

duin se voet was, vinnig na 3de rat

gewissel, om so veel as moontlik spoed

op te bou vir die duin voor jou.

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!