15.04.2020 Views

kamp is Lekker tydskrif Mei 2020

Kamp is Lekker is 'n gemaklike kamp tydskrif met die beste kamp stories, mooiste fotos kampwenke van kampeerders in Suid Afrika. Hier word stories gebou. Ons het die maand gaan kuier by Seweweekspoort in die Karoo en in die Namib woestyn met 'n Karavaan

Kamp is Lekker is 'n gemaklike kamp tydskrif met die beste kamp stories, mooiste fotos kampwenke van kampeerders in Suid Afrika. Hier word stories gebou. Ons het die maand gaan kuier by Seweweekspoort in die Karoo en in die Namib woestyn met 'n Karavaan

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

Vas sit was ‘n daaglikse rialiteit, maar dit was deel van die ervaring.

E

k sit vandag in ‘n Suid Afrika, ‘n land wat

nooit weer dieselfde sal wees na hierdie

COVID-19 “Lockdown” nie.

Ons is so bevoorreg om die buitelewe en

skoonheid van ons Afrika natuur te kan geniet en

te deel met ons kinders…so in daardie lig het ek

besluit om een van my wonderlike ervarings met

julle te deel.

Om ‘n karavaan of sleepwa in die Namibwoestyn

te sleep, voeg jy 'n heel nuwe dimensie by ‘n

Karavaantoer. Vergeet maar so ‘n bietjie wat jy

gedink het jy weet van karavaan sleep en 4x4 ry,

want jy gaan terug skool toe.

Laat my hierdie verhaal begin deur te sê dat die

vooruitsig om 'n karavaan in die Namibwoestyn

te sleep, vergelyk kan word met die skoonste en

mees geïsoleerde manier om die beste tyd van

jou lewe te hê.

E

n op die einde van die toer het almal in ons

groep eerstehands tot dieselfde

gevolgtrekking gekom… As jy eers die

vertroue in jou voertuig, boswa en gids gekry het,

dan voel daardie groot duinhellings, wat ons

menig male per dag moes aandurf, soos tweede

natuur.

Ons het slegs Conqueror waens gebruik, want

danksy die vakmanskap en betroubaarheid van

die Conqueror produkte, was hierdie toer

waarskynlik meer om uit te vind of die gewone

man die oënskynlik onmoontlike taak sou kon

oorkom.

Hierdie toer het oor vyf dae en 640km gestrek.

Ons het weggetrek vanaf Windhoek en ons eind

bestemming was Walvisbaai. Ons roete het ons

vir sowat 300km deur die beeldskone Khomas

Hochland en Homeb vlaktes geneem tot by die

Kuiseb Rivier. Die werklikheid het ingeskop toe

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!