15.04.2020 Views

kamp is Lekker tydskrif Mei 2020

Kamp is Lekker is 'n gemaklike kamp tydskrif met die beste kamp stories, mooiste fotos kampwenke van kampeerders in Suid Afrika. Hier word stories gebou. Ons het die maand gaan kuier by Seweweekspoort in die Karoo en in die Namib woestyn met 'n Karavaan

Kamp is Lekker is 'n gemaklike kamp tydskrif met die beste kamp stories, mooiste fotos kampwenke van kampeerders in Suid Afrika. Hier word stories gebou. Ons het die maand gaan kuier by Seweweekspoort in die Karoo en in die Namib woestyn met 'n Karavaan

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

My dag was gemaak, Samuel het sy donkies

spesiaal vir my ingespan en ons die pad laat vat.

Sy donkies is goed versorgd en in goeie kondisie,

dis duidelik dat hulle sy alles is. Hierdie was ‘n

oomblik wat ek altyd sal koester.

Met die terugkeer Porcupine toe, was dit weer ‘n

belewenis om deur die Seweweekspoort te ry en

te ervaar van die “ander kant” af.

Met ons aankoms by Porcupine gaan loer ons by

die Overlander kroeg in vir ‘n lekker yskoue bier

na die dag se avonture. Ons gesels bietjie met

Joy en speel ‘n potjie “pool” voor ons terugkeer

kamp toe.

By die kamp steek ek die “donkey boiler” en my

vuurtjie aan, want vanaand maak ons potjie. Die

pot is op en ons skink ‘n glasie rooiwyn om ons te

vergesel terwyl ons die sonsondergang in die

karooveld gaan aanskou. Dit raak donker en is

weer ‘n perfekte aand met die hemelruim wat

spog met duisende, skitterende sterre.

Die donkie se rokie trek en ‘n lekker warm stort

onder die bome, in die opelug, is die dag se

belonging.

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!