02.02.2020 Views

Kamp is Lekker Tydskrif Februarie 2020

Kamp is Lekker is 'n gemaklike kamp tydskrif met die beste kamp stories, mooiste fotos kampwenke van kampeerders in Suid Afrika. Hier word stories gebou. Ons het die maand gaan kuier by Bosfontein Baie meer as net klein plasie by Bela Bela. Ons besoek die karoo in die Wes Kaap. Toer saan deer die Kalahari

Kamp is Lekker is 'n gemaklike kamp tydskrif met die beste kamp stories, mooiste fotos kampwenke van kampeerders in Suid Afrika. Hier word stories gebou. Ons het die maand gaan kuier by Bosfontein Baie meer as net klein plasie by Bela Bela. Ons besoek die karoo in die Wes Kaap. Toer saan deer die Kalahari

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

MIDDELBERG

is `n werkende plaas in die Karoo, maar die oomblik as jy oor die

knop afsak na die kampplek, het jy geen idee dat jy `n skamele uur-of-wat uit `n woelige

metropool is nie! Jy sak digby die paradys self in, net agter die koppie! Jy het geen idee dat

daar geboer word op díe stukkie lekkerte nie, en selfs dat Kaapstad net bietjie meer as `n uur

en `n half weg is nie!

Carin en Heinn Havinga is jou vriendelike gasvrou en

gasheer – lekker mense! Heinn doen die boerwerk en

bouwerk op die plaas, en Carin hanteer al die logistiek

rondom die kampplek, gastehuis en koshuis. Vra hulle

enigiets, enige tyd!

`n Paar dinge om te weet:

Dis maklik om op die plaas self te kom. (Loer na die

kaart vir besonderhede.) Sommer met `n gewone

sedanmotor kan jy gemaklik tot by die gastehuis

kom, maar om oor die bult te ry, het jy iets hoër

nodig met groter wiele! En jy sal `n 4x4 móét hê -

veral as jy `n sleepding saambring! Oppad na die

kampplek is losser (en `n paar groter) klippe wat die

hoër grondvryhoogte van `n nutsvoertuig of bakkie

verkies, maar dit gaan meer oor die voorkoming

van erosie op die paaie dat hulle verkies dat jy `n

4x4 ryding het. Sonder `n 4x4 gaan jou wiele spin,

en jy sal nie met `n gewone motor daar kan kom

nie. (Praat gerus met Heinn om jou raad te gee – en

om met vooraf reëlings vir jou `n hand te gee as dit

sou nodig wees.)

Daar is `n heerlike ablusieblok met twee storte en

twee toilette – alles heel “rustic”. Stook die donkie

vir warmwater, en éVoilaa!

Geen elektrisiteit by die staanplekke nie, so om die

yskassie te laat werk, moet jy maar die sonpaneel

inlaai! (Moenie dat dit jou afsit nie…!)

Vorige bladsy: `n Koel

lafenis in `n snikheet Karoo:

die rondedam – spesiaal

gebou om te kan afkoel in

die somer! Veral as die

sonnetjie sak!

`n Vuurtjie tussen die bome

met `n brandwatertjie, om

die dag te groet! Dis

tradisie!

Links & Onder: Netjiese

ablusie! Alles wat jy nodig

het: Spoeltoilet en wasbak

met warmwaterstorte (as jy

die donkie stook…)

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!