06.10.2019 Views

Kamp is Lekker tydskrif Oktober 2019

Kamp is Lekker is 'n gemaklike kamp tydskrif met die beste kampstories, mooiste fotos kampwenke van kampeerders in Suid Afrika. Hier word stories gebou. Kom toer saam in Botswana. Camp is Lekker is a comfortable camp magazine with the best camp stories, most beautiful photos camping tips from campers in South Africa. This is where stories are built.

Kamp is Lekker is 'n gemaklike kamp tydskrif met die beste kampstories, mooiste fotos kampwenke van kampeerders in Suid Afrika. Hier word stories gebou. Kom toer saam in Botswana.

Camp is Lekker is a comfortable camp magazine with the best camp stories, most beautiful photos camping tips from campers in South Africa. This is where stories are built.

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

INHOUD

OKTOBER 2019

LekkeRLeeS

KAMPSTORIEKOMPETISIE: WENNER & nog stories

Jan van Gerve in die SOUTPANSBERGE

INVADER kamp by DE HOLLANDSCHE MOLEN

LAKE UMUZI Kamp Oase

As

kampkiekies

KUNS

word

Voorbladfoto:

Jan van Gerve

neem ons saam

SOUTPANSBERGE toe!

KAMPSTORIEKOMPETISIE

ADVERTEER

tydskrif@lekkerkampplekke.co.za

L

EES SAAM

P

RAAT SAAM

K

AMP SAAM

THE ALL NEW

BUILT-IN SMART FEATURES

Wees voorbereid

Kamp is Lekker

Gaan orals

AUTOMOTIVE STAINLESS STEEL | ROOF RAILS

BUILT-IN AIR VENT | FRONT CAB SLIDER WINDOW

E-MARK BONDED GLASS | 3RD REAR BRAKE LIGHT

SLIDING WINDOWS | PATENTED MODULAR DESIGN

011 974 0370

SALES @ RSISMARTCANOPY.COM

“Ek en manlief beplan

ons aftrede - wat binne

die volgende paar

maande sal gebeur. Met

sterre in ons oë en jonk

van gees, pak ons die

karavaan vir ‘n

toetslopie toer.

Natuurlik is ons kassies

ook volgepak met

gout-mengsels,

cholestrolpille en ekstra

brille… en vir my ‘n

ekstra stel valstande

(waarsonder ek nêrens

heen gaan nie.)”

Alida Rudolph

is ons gelukkige wenner van

die kampstoriekompetisie!

Met haar storie wen sy `n

Cold Factor Koelerboks!

Alida,

sê baie geluk met

`n koel storie!

Anderkant Wolmaranstad is dit duidelik

dat die GPS die pad byster is…

Oppad Witsand toe ry ons en verstom ons oor die

slegte grondpad - met skapies wat verseker vir

die eerste keer ‘n karavaan sien - hulle hardloop

dat die stof staan! Daar lê toe ‘n lieflike berg voor

ons en min weet ons dat ons daar sal moet oor.

Skielik lê ‘n ooglopend ruwe bergpas voor ons,

verseker net geskik vir 4x4 voertuig - ons ry ‘n 4x2

bakkie en sleep ‘n grondpadkaravaan.

Omdraaiplek is daar nie en die enigste uitweg is

op!

Die voertuig sukkel en toe “Pappie” sê: “Liefie

nou moet jy uitspring en klippe agter die

karavaan se wiele sit!” word ek verseker

begeester met die lyf van ‘n twintigjarige!

Kaalvoet hardloop ek soos ‘n fikse kragvrou agter

die karavaan rond - met die grootste rotse

denkbaar in my arms. Roadrunner en Arnold

Swartzeneger se moses!

Wel, ek is hier om die storie te vertel en

ouderdom is relatief.

Verseker is ons twee oues nog reg vir avonture.

ONS STORIES IS ONVERANDERD GEPLAAS NET SOOS DIT UIT DIE PEN VAN ONS SKRYWERS

AANGESTUUR IS. HIER IS SO `n PAAR WAT AANDAG GETREK HET:

2018 Kgalagadi kamp toer

“Ek en vrou het weer n biekie in

Kgalagadi gaan rus. Twee aande in

Tweerevieren, 3 aande in Nossop

private kamp area en een aand in

Kieliekrankie. Terwyl ons in Nossop

gekamp het, het ek een oggend my

ou blou cooler box, wat onder die

kombuise se toonbank gestaan het,

opgetel om n paar koues in te pak vir

die dag sit rit. En daar lê mnr

Poffadder. Agter die ou blou box en

loer vir my. My vrou het groot geskrik

en my na die slang gewys wat

miskien een meter van my voete was.

Ons het hom maar daar gelos en met

`n goeie afstand van hom af ons

goedtjies gepak.”

Chris vd Westhuizen

KAMPSTORIEKOMPETISIE

Ou dae in Namibie

“Ou dae in Namibie, die ooswind

waai mos reguit vanaf die woestyn na

die see. Die outyd se tente het mos

nie n vloer in gehad nie. Ons gaan

slaap toe die aand redelik laat want

die kabeljoue het lekker gebyt.

Vroemore skrik ons wakker toe ons

tent skielik van bo oor ons weggeruk

word. Toe ons bykom, toe spoel die

tent in die vlakwater rond. Daai aand,

het ons laaaaang penne ingekap.!”

Hein von Solms

RED:

Foto: NASA

Hein, ek weet waarvan jy praat! Ek is onlangs op die

Oranjerivier met `n toergroep gevang in die wind. Selfs

NASA het dit opgetel, en hierdie ongelooflike foto

geplaas in Die Burger om die omvang van die onlangse

Ooswind te demonstreer! PL.

Coconut Olie

“Die storie word nog elke keer vertel langs die

kampvuur en viswater wanneer ons bymekaar

kom. My oom hulle het kom kuier vanaf JHB,

toe die "smartie" trein nog langs die

swembaddens in Port Elizabeth by die see gery

het. Elke keer as die treintjie verby gaan, ruik

my oom coconut olie. Na 'n ruk vra hy,

"hardloop hierdie treintjie op coconut olie?"

Want hy bly dit ruik. Maar dit was eintlik die

vrou mense se suntan lotion wat hulle

opgesmeer wat so geruik het, goeie ou tye!.”

Darryl Williams

RED:

Dis lekker om te hoor dat ander lesers nostalgiese

herinneringe het aan spesifieke reuke! Mens assosieer mos

sekere reuke net met sekere plekke en tye in jou lewe. As

ek coconut olie ruik, is ek terug in die goeie ou dae op

Umhlanga se strand – daar voor die Cabanna’s en die “Life

Savers” en die “Grannies Pool”!

Fantastiese herinneringe PL.

Jack’s Pan

“Op 'n keer by Jack's Pan. Et buite

Mabuasehube gekamp. Lantern heel nag in

die boom laat hang om die leeus weg te

hou. Staan douvoordag op, stook die vuur,

lanterntjie brand nog mooi. Toe die koffie

reg is en almal lekker om die vuur sit, sien

ons die leeus skaars 20m weg! Dis die

vinnigste in die karre spring ooit! Vrouens

het geweier dat ons daar ontbyt eet!”

Deon Strydom

Die krag van Alkohol

“Eerste aand by aankoms dan verstaan

mens mos nou nie die krag van alkohol nie.

So het dit toe gebeur dat 'n paar manne

onder die prop geval het. Ongelukke gebeur

en iemand val sy gesig oop. Gelukkig is een

van die ouens 'n dokter en kon steke insit.

Volgende oggend to tel hulle tweehonderd

steke. Dit was net 'n snytjie bo die oog,

maar al die bloed het steke gekry...”

Salome Fourie

KAMPSTORIEKOMPETISIE

Wie dra die Broek

“Ek en my man is vir die naweek Kruger

wildtuin toe. Ons sou by Letaba in een van

hulle tente geslaap het. Dit was omtrent so

8uur die Vrydagoggend, ons was nog nie eers 2

ure in die wildtuin nie toe val ons bakkie vas.

My liewe man wil mos nie na sy slim vroutjie

luister nie. Hy besluit mos om te gaan omdraai

in ‘n droë rivier. Nou ja ons is skaars in toe sak

die agterkant van die bakkie. Manlief klim uit

om te kyk hoe diep het ons gesak. Ag nee wat

ons is nou hier uit sê hy...gmph...famous last

words. Dit het omtrent so 8uur die oggend

gebeur. Diff lock...help niks. Manlief pak toe die

bakkie se matjies agter elke wiel met die hoop

dit sal help vir “grip”...werk ook nie. Ek is op die

stadium so vies, ek sit in die bakkie met die aircon

aan en drink lekker koue koeldrank.

Manlief wou mos nie luister nie so hy kan

maar alleen grou. Nou ja hoeveel ure later is

die bakkie net dieper in die grond. Die pad wat

ons gevat het is so stil, ons het die hele dag nie

een kar gesien nie. Manlief besluit hy sal maar

moet loop om te gaan sein soek. Hy is deur die

droë rivier aan die ander kant uit. Nou begin

ek bietjie worry, sê nou een van die leeus dink

hy lyk tog te lekker vir middagete. Gelukkig het

hy die kamp in die hande gekry en hulle stuur

die “breakdown services”. Hulle daag eers

17h45 daar op, hulle het ons uit en ons ry

Letaba toe. R1000 later kan ons gaan inboek.

Hulle het my man een kyk gegee en ons

opgegradeer na ‘n chalet toe. Nou ja hy het

sonsteek opgedoen van die heeldag se grou in

die son. Ek het so sleg en skuldig gevoel, het

hom gepamper die hele naweek en al die

bestuurwerk gedoen. Vandag kan ons darem

lekker lag daaroor. O ja...en ons ry nou altyd ‘n

graaf saam!!”

KAMPSTORIEKOMPETISIE

A man’s gotta do what a man’s

gotta dooo … going to da looo

“As 'n man se dogtertjie 'n draai wil loop

dan wil sy 'n draai loop...al verg dit dat jy

deur die water met haar op jou skouers

en toiletpapier in die ander hand van die

boot tot by die kant moet beur...vallende

van al die klippe onder jou

voete....gelukkig sussie, gelukkige pappa!

Kamp is mos lekker!!”

Gerhard Nel

Yolandi Bell

Wie brul die hardste

“Dit was een vakansie toe ons saam met

my verloofde se familie in Botswana

gaan kamp het. Alles is gepak en ons is

reg om te gaan! Die eerste aand is almal

maar skrikkerig vir die nag se vreemde

wildsgeluide en ons gaan kruip toe maar

vroeg in. Dit was nie 'n halfuur nie, toe

sê die oom in die tent langsaan spottend

vir my "Nee man Seun, hou op soos 'n

leeu maak... jy gaan maak dat die oom

se maag in 'n krul trek en hiers nie 'n

badkamer naby nie!" Ek lag toe en sê vir

die oom dat dit nie ek is nie, en ook nie

iets gehoor het nie... ek dog toe nou hy

dink ek en my verloofde is toe so bietjie

besig met mannewales in die tent, en

laat ons ons innerlike wilde diere uitkom

of iets... ek kan mos nou nie vir die arme

oom slapelose nagte gee nie! Nodeloos

om te sê... toe ons die volgende oggend

wakker word, lê die leeuwyfie al te lekker

uitgestrek tussen ons twee tente in die

koelte. Dit was die oom se laaste kamp

tussen wilde diere.”

Nico Bosch

Al dra `n Aap `n Goue Ring

“Ek, my vrou, skoonpa, skoonma en

skoonpa se suster en haar man het Maart

2019 gaan kamp in die Krugerwildtuin in

die Punda Maria kamp. Dit was vir ons soos

ñ nuwe plek want ons ken die area rondom

Krokodilbrug heelwat beter.

So besef ons die eertse nag in Punda maria

dat ñ nag-apie snags in ons tent inkom en

absolute vernietiging toepas op ons voedsel

voorraad en ons wakker hou deur die nag.

Op die derde nag terwyl ons rustig om ñ

vuur sit en kuier gewaar ons die skurk en

besluit om die aap te verjaag. Ons gooi ñ

paar klippe in die skelm se rigting maar die

uwe aap sit net en loer vir ons en lag seker

lekker in sy mou want geen klip is naby nie!

Ek en my vrou was op daai stadium

pasgetroud en die woord ma en pa met my

skoonouers het nog moeilik van die tong

gerol al het ek van vroeg af ñ goeie

verhouding met hulle was dit maar ñ

vreemde gevoel. Ek kry toe ñ stewige klip lê

aan en slinger, maar ek verloor die klip uit

my oog in die donker en die takke maar ek

hoor hoe kom die klip af tussen deur die

takke terug aarde toe! Ek sien my skoonpa

staan in die area waar die klip klink of hy

gaan val en ek begin met ñ stem in nood

skree pasop PA! PA PASOP! Pa het toe so

maklik van my tong gerol en pa hardloop

soos ñ afkop hoender rond met sy hande op

sy kop en rug gebuig om te pasop vir die

klip! Gelukkig het die klip veilig geval en

ons kon daarna lekker lag! Die nag-apie

was weer terug later daai nag binne in die

tente, maar vandag amper ñ jaar later en

ek sê pa nou baie makliker!”

Norman Moolman

RED:

KAMP IS LEKKER sê baie dankie aan elkeen

wat `n bydrae gemaak het!

KAMPSTORIEKOMPETISIE

MILEAGE

WARRANTY

NOW EXTENDED

TO 90 000KM

ON HANKOOK

DYNAPRO AT-M

RF10 TYRES

ON YOUR

15'' -18''

TYRES

WARRANTY

N REIS VIR

DIE SIEL

Uithoek

Vakansieoord

TIPE AKKOMODASIE:

Kampplek & Selfsorg

NAASTE DORP: Fouriesburg (10km)

STREEK: Oos-Vrystaat

PROVINSIE: Vrystaat

OMGEWING: Plaas

TARIEWE VANAF: R360.00 pn

2 persone ingesluit (kamp)

https://www.lekkerkampplekke.co.za/kampplek/uithoek-vakansieoord/

UITHOEK

VAKANSIEOORD

Bring jou karavaan ,kampeer -wa of tent en kom ontspan in die natuurskoon van die Oos-

Vrystaat. Ons is 'n familie vriendelike oord !

Uithoek Vakansieoord is geleë op ‘n

pragtige plaas in die Oos-Vrystaat en

word omring deur die Witteberg

reeks.

Die oord is net 10 km van

Fouriesburg af. Daar is ‘n

kampeerterrein met 50 staanplekke,

elk met slaapplek vir 6 gaste.

Die oord se kampeerterrein het

pragtige gras-terrasse met

oorgenoeg bome wat skadu bied vir

die kampeerders. Die oord het nuwe

netjiese en skoon ablusiegeriewe.

Die kampeerterrein word omring

deur rotsformasies en inheemse

fauna en flora. Elke kampeerplek

het ‘n kragpunt, kraan en eie

braaigeriewe. Kampeerders het ook

toegang tot 2 gemeenskaplike

lapas.

https://www.lekkerkampplekke.co.za/kampplek/uithoek-vakansieoord/

oetes

Bergfiets

Hengel

lapa

Kuier

Staproetes

Aktiwiteite

Ander

Rotsklim

Zipline

Aktiwiteite

roete 4×4

Swem

Wildkyk:

Wildebees, Springbok, Volstruis,

Swart

Gemsbok and Sebra

Fasiliteite

ablusiegeriewe

Gemeenskaplike

Opwasgeriewe

Kraan by staanplek

Kragpunt

Eie braai

https://www.lekkerkampplekke.co.za/kampplek/uithoek-vakansieoord/

eenheid is ’n privaat selfsorg-chalet met ‘n panoramiese uitsig van 180°. Die

Hierdie

bied slaapplek in 2 slaapkamers, elk met ‘n dubbelbed. Hierdie eenheid het ‘n

chalet

leefarea, badkamer, patio en braaigeriewe. Die chalet bied ook toegang tot die

kombuis,

swembad.

gemeenskaplike

eenheid is ’n privaat, afgeleë selfsorg-chalet met ‘n panoramiese uitsig van 360°.

Hierdie

chalet bied slaapplek in 2 slaapkamers, elk met ‘n dubbelbed. Daar is ook ’n

Die

in die sitarea. Die eenheid het ‘n kombuis, leefarea, badkamer, patio en

slaapbank

Die chalet bied toegang tot die gemeenskaplike swembad.

braaigeriewe.

SELFSORGEENHEDE

3 KOTHUISE

KAMER

:Basiese kamer no 1 bied 4 enkelbeddens vir gaste. Handdoeke en linne ingesluit.

Volledige kitchenette. Gaste het toegang tot die moderne ablusiegeriewe wat ongeveer

50 m van die kamer af geleë is. Gaste in die kamer mag die gemeenskaplike swembad

gebruik.Basiese kamer no 2 het 1x dubbelbed in met handdoeke en linne ingesluit en

volledige kitchenette. Basiese kamer no 3 het 1x dubbelbed in en handdoeke en linne

met volledige kitchenette

CHALET 1

CHALET 2

https://www.lekkerkampplekke.co.za/kampplek/uithoek-vakansieoord/

AANWYSINGS NA UITHOEK

VAKANSIEOORD

Vanaf Bethlehem; Volg die Fouriesburg pad, R26 vir 39kmRegs le Bloukruin

Eierplaas en net daarna draai jy af links af by Uithoek bord / S190Volg 3km

grondpadRegs is Wildsheining met Sandsteenmuur waarop Uithoek staan

Vanaf Fouriesburg: Volg Bethlehem pad R26 vir 9km en draai regs by Uithoek

bord /S190Volg 3km grondpad, regs le Wildsheining met sandsteenmuur waarop

Uithoek staan

Uithoek Vakansieoord is 'n LekkeR Kampplek

Kontak Besonderhede

Kontak persoon: Rule Mans Kontak nommer: 072 660 0840

Epos info@uithoek.com www.uithoek.com

AS KAMPKIEKIES

KUNS

WORD

Woorde & Foto’s: PIERRE LABUSCHAGNE

© Kopiereg – 2019 - pierrelabuschangephotography

My gunsteling tyd van die dag

is vroeg in die oggend as alles

vars en natgedou is. Nabyskote

van doudruppels op

veldblommetjies is `n belofte

vir die vroegopstaners!

Die gewone en alledaagse raak kuns as

jy dit op die regte tyd en manier

kan vang…

Dit hoef nie altyd en noodwendig

swart en wit te wees nie, en jou voorwerp

hoef nie altyd jou foto te “vul” nie…

Soek vir mooi, eensame bome in die karoo of droeër dele van die landskap.

`n Doodgewone boom raak skielik `n kunswerk!

Kyk vir `n inetressante voorgrond en/of agtergrond om `n paar bome te “raam”.

Hierdie drie kameeldorings is langs die grondpad oppad na die wildeperde van

Aus. Die paadjie lei na die uitkykpunt. Soms is mens so ingesteld op die hoof- en

groot attraksies, dat jy skoon vergeet van die mooi om jou!

Leer om bedagsaam en oplettend te wees vir kuns rondom jou

– waar jy ookal heen oppad is, want dit ís daar!

Sonsopkoms of sonsak met `n doringboom in die voorgrond… Perfek!

Wie’t nou ooit kon dink `n gewone

ou “Kammie” die kameelperd kan

nie ook kuns maak nie!?

Neem “gewone” foto’s van “gewone” diere,

en kyk net wat jy kan optower met `n stukkie

kreatiwiteit!

Soms is mens – wel… sê maar net

– “gelukkig”, en diere “doen”

presies wat jy wil hê hulle moet!

Hierdie Zebramerrie het presies

geweet wat om te doen vir dié foto!

Ou en bouvallige huisies oppad na jou kampplek maak pragtige kunsfoto’s!

Wees oral op die uitkyk!

Lake Umuzi Kamp Oase spog met 66 lieflike kampeer

staanplekke, elk ingerig met braai fasiliteite, ‘n krag punt en

‘n kraan. Die kampterrein is toegerus met ‘n klimraam,

binnenhuise en buite swembaddens. Moderne ablusieblokke

en lekker kikuyu gras onder jou voete.

Nie net kan jy in luuksheid kamp nie, maar ook is

hier hope aktiwiteite vir die hele gesin.

Wanneer kampeerders vir ‘n minimum van 2

aande oorbly, kry hul gratis toegang na AquaZone

Waterpark, wanneer dit oop is. Die waterpark

bestaan uit 5 water-glybane en ‘n verhitte

binnenshuise swembad.

Carnival Square is die grootste klim-enklouterraam

in Afrika en sal verseker jou

kleinding laat baljaar vir ure teen slegs R60 per

kind onder 1.35m.

Hengel – Lake Umuzi spog met monster karpe en

babers.

Aksie Sport – Secunda Action Sport Centre grens

aan die kampterrein.

Met 5 verskillende restaurante binne stap

afstand, is jou spyskaart keuses

nimmereindigend.

Sondae tree kunstenaars op by Eish!! Restaurant,

wat sal sorg vir ‘n heerlike Sondag middagete

saam met die familie.

Lake Umuzi Kamp Oase is oomblikke vanaf

Graceland Casino and Country Club en 15 minute

se ry vanaf Walker Park Golf Club.

Vir meer inligting besoek asseblief

www.lakeumuzi.co.za

Kampeer tariewe is so ontwerp om jou sak te pas:

Slegs R100 per staanplek per nag, R50 per

persoon per dag, maksimum 6 persone en 1

voertuig.

Jou troeteldier is ook welkom teen R50 per dag.

(Bepalings en voorwaardes geld)

Lake Umuzi Kamp Oase grens aan Umuzi Lodge.

Umuzi Lodge het 45 selfsorg eenhede. ‘n Mengsel

van 4 en 6 slaper chalets maak dit gerieflike vir

gesinne en families om te kom ontspan.

Elke eenheid is toegerus met ‘n volledige

kombuis, badkamer, kaggel en braai area.

4-slaper chalet: R 1 480.00 per nag, buite seisoen

6-slaper chalet: R 1 800.00 per nag, buite seisoen

Vir besprekings kontak 017 631 3452/41 of

087 233 5082 / epos : welcome@lakeumuzi.co.za

GPS koördinate:

-26.515171, 29.176843

Aanwysings:

Tot by Ontvangs: Vanaf Secunda Mall,

ry Suid (na Sasol Charlie 1),

300m draai regs in Kiewiet straat,

600m draai links in by Umuzi Lodge. Hier kan die

inboek proses gedoen word.

Tot by die kampterrein:

Vanaf Umuzi Lodge draai regs by die hek,

tot by die drie-rigting stop, draai regs.

560m draai regs by Builders Warehouse

300m draai regs by Lake Umuzi South Bank.

Deur die hek, volg die pad tot by Lake Umuzi

Kamp Oase se hek.

Opkomende gebeure:

Warrior Princesses: 26 Oktober 2019

Jaarliks kom honderde vroue bymekaar vir die

opwindende Warrior Princesses hindernis

wedloop, wat deur Laerskool Goedehoop

aangebied word, by Lake Umuzi. Dit is modderig,

dit is pret en dit is vir vroue van 9 tot 99 jaar. Vir

meer inligting kontak Juanita by

goedehooppr@mweb.co.za of 083 589 8026.

Op 15 Junie

2019 het die

Avontuur

Klub met `n

groep van 11

4x4 voertuie

vertrek na die

Soutpansberge

in Limpopo

om die lang

naweek te

spandeer

saam Johan

Klopper wat

die toer gelei

het.

Die eerste kamp

is aan die suide kant van

die berge en dit was n

redelike steil kronkel paadjie

tot by die kamp. Die paadjie

is 3 kilometer lank maar die

vlak bo see spieel het

geklim van 800meter na

1400meter toe die kamp

bereik is. Na daar kamp

opgeslaan is vir die wat met

grondtente kamp het ons

bonop die berg die wêreld

gaan bekyk van bo af.

Woorde & Fotos: JAN VAN GERVE

Die plantegroei is

asemrowend en die berg bo

is betrek met fynbos, net

soos die in die Kaap.

Proteas groei wild hier.

Johan Klopper het ons na

die Soutpansberg se eie

"God's Window" geneem.

Jy kruip op jou maag deur n

bossie en dan steek jy jou

kop oor die rand van die

rots en jy het n aansig wat

onbeskryflik mooi is!

Terug by die kamp is daar

nog stories vertel en dan is

daar potbrood gebak,

knoffel en kaas sampioene

gebraai vir voorgereg en

dan heerlike vleise gebraai

van vark , bees en hoender.

Die wind wat van bo af teen

die berg afgewaai het was

ysig koud. Amper 4

seisoene in een dag. Almal

het sommer vroeg ingekruip

na die lang dag vol

opwindinge.

Sondag more is

daar vir elke pappa n

sjokelade uitgedeel vir

vadersdag. Ons vertrek

vroeg na n kampplek aan

die noorde van die berg via

die Hanglip Woude

Natuurreservaat. Die is n

sprokiesmooi tropiese

reenwoud.

Die pad kronkel al

deur die denne plantasies

tot in Louis Trichardt, ons ry

teerpadlangs verder noord

deur die Hendrik Verwoerd

tonnels en draai dan af in n

westelike rigting na n

sandveldvlakte wat lekker

dik sand het waar jy jou

sandry vernuf kan toets.

Ons stop by n groot oop

stuk sand wat omring is

deur Pierneef bome. Hier

het almal n vinnige

middagete geniet waarna

vertrek word na ons tweede

kampplek. Smal

kronkelpaadjies tussen

Krematartbome tot by die

besonderse kampplek teen

n groot rots koppie. Op

hierdie plaas het n Buffel

die profisionele jagter Mnr

Bossie Mostert byne

doodgegaffel nadat Bossie

die gekweste buffel gaan

soek het paar weke van te

vore. Bossie het ons kom

vertel van sy noue

omkoming en ons het die

toer die Daggaboy toer

gedoop. Daggaboy is n

naam wat gegee is vir n

alleenloper Buffel bul wat uit

die trop geskop is.

BORN TO

stay out

#BORNTOROAM

CHOOSE YOUR OWN ADVENTURE - ROOF RACKS AND

ACCESSORIES FROM FRONTRUNNEROUTFITTERS.COM

U MAG VRA: WAAROM NOG 'N

VELDRYWA?

N

ou ja… dit het die afgelope naweek

weer gebeur waar 24 Invaders van die

Weskaap Invader groep ‘n saamtrek gehou

het by

De Hollansche Molen tussen Paarl en

Franschhoek, ongeveer 62 persone het dit

meegemaak, ‘n rekord getal!Daar was ‘n

spesifieke “WhatsApp” groep gestig vir

belangstellendes en met samewerking van

Tygerberg Karavane het Wesley Dempster

en sy span die besprekings behartig. Op die

sosiale mediagroep het dit gegons want

daar was heelwat geskerts met die aanloop

tot die naweek en ‘n mens kon duidelik die

opgewondenheid en afwagting van die

naweek ervaar. Van die gesinne het al die

Donderdag hulle Invaders gaan staan maak

maar die res het eers gedurende Vrydag

stuk-stuk daar aangekom.

Dit is mos maklik om ‘n Invader op te slaan

en voor jy jou ogies kon uitvee was die

braaivleisvure aan die gang en geselsies

aangeknoop. Ou bekendes het mekaar

gegroet, en nuwe Invader eienaars is aan

mekaar voorgestel. Dit is ‘n wonderlike

groep mense! Die Vrydagaand het ons ook

twee persone se verjaarsdae gevier. Almal

het “spontaan” (natuurlik nadat daar

stilletjies by almal se Invaders omgegaan is)

op ‘n plek bymekaar gekom, daar was vir

hulle gesing en Johan Westenberg het

sulke oulike kersies in klein blikemmertjies

te voorskyn gebring wat aangesteek was

sodat die twee dit kon doodblaas. Verder

die aand is daar goed gekuier en baie idees

uitgeruil.

HIER MOES

WENNERS, MAAR

KOPKRAP OM

PRYSE TE WEN

D

aar was regtig baie

moeite gedoen met pryse

waar verskillende Instansies

en Invader eienaars pryse

voorsien het vir die naweek,

en glo my die pryse van was

van groot waarde! Daar was

aan elke gesin ‘n vraelys

uitgedeel en dit was behoorlik

kopkrap om die algemene

kennis vrae se antwoorde te

kry, mev Google mag onder

geen omstandighede gebruik

word nie.

Indien iemand uitgevang sou

word sou dit diskwalifisering

beteken! So dit was deurdruk

en vasbyt tot die wenners

uiteindelik aangewys was wat

van hierdie wonderlike pryse

ontvang het. Ons wil uit ons

harte vir elkeen wat ‘n

skenking tot die naweek

gemaak het baie dankie sê!

D

ie res van die Saterdagaand is

daar verder in spontane groepe soos ou

vrinne by elkeen se Invader gekuier.

Van braaivleis, potjiekos tot visbraai

geure het in die lug gehang en monde

het behoorlik gewater.

Sondag het aangebreek en van die

kampeerders wat van vêr af gekom het

het al vroeg begin oppak. Daar was wel

van diegene wat weer vure aangesteek

het vir middagete, dis darem lekker as

mens naby bly! Dit was ‘n

onvergeetlike naweek en daar word

alreeds beplan aan die volgende

saamtrek wat in Februarie sal

plaasvind!

De Hollandsche Molen spog

met ‘n 4 ster gradering. Die

terrein het 62 afgemerkte

kampplekke met gras. Daar is

2 moderne ablusiegeriewe,

familie badkamers vir

gesinne met jong kinders

sowel as fasiliteite vir

gestremde persone.

Daar is ‘n wassery beskikbaar

en opwasgeriewe. Elke

staanplek het sy eie

braaigeriewe en toegang tot

‘n 220 V elektriese punt. Die

kampterrein is omring deur

sy pragtige berge en wingerde

– De Hollandsche Molen word

beskou as die perfekte basis

van waar die Kaapse

Wynlande verken kan word.

Daar is ook pragtige selfsorg

chalets beskikbaar – tenvolle

toegerus.

FRANCOIS MINNAAR

(kampeering)

021 867 0904

086 619 1913

camping@dehm.co.za

Senior Bederfweek-toer

2 - 7 Februarie 2020

ATKV-Hartenbos lê op die wêreldbekende Tuinroete tussen Kaapstad en Port Elizabeth, ongeveer 8

km van Mosselbaai en 40 km van George-lughawe af. Met die eindelose see voor jou uitgestrek, kan jy

nie anders as om te ontspan by hierdie juweel van ’n oord nie. Voeg hierby ’n magdom aktiwiteite en

ontspanningsgeriewe, ’n restaurant, kitskos-afdeling en geriefswinkel en jy het alles wat jou

hart begeer. ATKV-Hartenbos is ook die ideale basis vanwaar ’n mens jou vakansie verder kan

inkleur met besoeke aan talle toeriste-aantreklikhede in die omgewing.

Die pakket sluit die volgende in:

5 nagte akkommodasie

5 ontbyte en aandetes, asook 4 middagetes

Besoek aan Kasselshoop-kaasfabriek

Besoek aan Kransfontein Landgoed - Olyfervaring

Besoek aan Indalu Natuur Reservaat

Outeniqua-treinrit

Bootrit

… en nog vele meer!

www.hartenbos.co.za | 044 601 7257 | ianh@atkv.org.za

Akkommodasie- en

besprekingsopsies

Sondag tot Vrydag – 5 nagte

Eenheid (vir 1 persoon)

2-bed-eenheid (vir 2 persone)

6-bed-eenheid (vir 3 persone)

6-bed-eenheid (vir 4 persone)

R6 825.00 p.p.

R5 780.00 p.p.

R6 280.00 p.p.

R5 890.00 p.p.

Alles ingesluit soos op die program.

Ingesluit: Vervoer vanaf Randburg retoer

Uitgesluit: Akkommodasie en etes retoer

Verdere toerinligting:

• Die toer is vir almal 50+

• Slegs plek vir 19 lede is beskikbaar

• Sommige besienswaardighede vereis mobiliteit van toerlede

www.hartenbos.co.za | 044 601 7257 | ianh@atkv.org.za

Our Seatcovers are made using a synthetic fabric which is incredibly tough,

100% waterproof and extremely comfortable to sit on. A range of colours is

available to suit most modern design trends.

www.takla.co.za

doel is om gesinne saam te neem wat op vakansie wil

Die

maar nie alleen die wildernis wil ingaan nie. Alle 4x4 sleepwaens

gaan,

voertuig

Eie

Brandstof

Kampfooie

Parkfooie

Grensfooie

etes, behalwe ontbytgraan

Alle

en drinkgoed

Snacks

Kamptoerusting

& roete bystand

Gids

van kamp plek

Besprekings

besprekings moet teen 21

Alle

2019 gedoen word, 50% nie-

Oktober

deposito word verlang om

terugbetaalbare

te kan bevestig.

besprekings

recce toer na Gonarezhou

9 - 20 Desember 2019

en karavane is welkom.

slegs vir die eerste 2 persone per voertuig.

R3000 PP

TOERLEDE

VERANTWOORDELIKHEID:

WAT STOFTRAPPERS BIED:

Roete beplanning

grenspos deur,dadelik oor die grens in Mosambiek.

Pafuri

grenspos deur, by Mapai oor die Limpopo ry.

Pafuri

is die veiligste opsie en glo dit is die opsie wat ons gaan gebruik) Om

Hierdie

die Kruger Park te ry, deur Giriyondo te gaan en oor te slaap by Covane

deur

Camp. Dit maak ons wettig om deur die Park te ry.

Community

rede hoekom ek glo hierdie opsie gaan werk is omdat ons nie weet of die

Die

Ons sal eers nader aan die tyd kan weet wat die situasie sal wees

goedkoper.

die rivier.

met

idee is om, 2 aande Suid van die Runde rivier te kamp en 2 aande Noord van

Die

Runde rivier (indien die Runde rivier nie in vloed is nie). Dit mag dalk wees

die

ons langer in die Park kan bly. Omdat dit reën seisoen is, sal ons die roete

dat

aanpas dag na dag.

moet

julle belangstel om ons recce toer mee te maak, sal ons vir julle

Indien

inligting deurgee deur middel van ‘n “What’s up” groep wat gestig

gedetaileerde

sal ook ‘n bymekaarkom geleentheid gereël word

Daar

alle toerlede mekaar vooraf kan ontmoet, indien almal natuurlik naby

waar

DIE ROETE HET 3 OPSIES.

Limpopo rivier in vloed gaan wees nie.

Indien nie, is opsies 1 & 2 korter en

Gonarezhou:

sal word vir alle toerlede. Volledige paklyste en kostes sal deurgegee word.

genoeg is.

SANDLITE

MATS &

TOTE BAGS

IDEAL FOR CAMPING, BEACH, PICNICS OR ANYWHERE

YOU WANT TO CREATE A SAND-FREE ENVIRONMENT

SANDLITE MATS

SandLite is a so er and lighter version that delivers undeniable comfort and portability.

The SandLite Sand-Free Mat is as comfortable as any beach towel or picnic blanket, with the added benefit of its

ability to repel dirt, sand and dust. The SandLite Sand-Free Mat can be folded and rolled into a dy bundle for easy

carrying using the built-in fabric handle. SandLite Sand-Free Mat provides all of the comfort of home in the

outdoors without any of the mess.

TOTE BAGS

Green Navy Blue Green Triangle Navy Triangle Pink Flamingo

SANDFREE BASE. Never take sand back home with you.

All of our bags are designed with a Sand-Free base - which means that you can simply throw your items into the

bag, just walk and shake. The sand will fall out of the bo om leaving you sand-free a er your trip to the beach!

The Tote closes the gap between your weekend outdoor bag and your everyday carry bag. Smart yet casual.

Tote IV, Navy Stripe L Tote IV, Black Tote III, Green Tote III, Red

CGEAR Africa

cgear_africa

CGEAR Sand-Free Mul mat

CGEAR Mul mat was originally designed as a deployable helimat to eliminate dirt, dust and debris from being

kicked up by the helicopters rotors when landing. The product was so successful that we applied it to camping.

The Mul mat is constructed with interna onally patented mul -layered kni ed technology. Using our

technology, it allows sand and dirt to simply fall through the mat, returning to the ground underneath and not

coming back up through the mat.

Sizes:

• 3.0m x 3.6m • 3.0m x 4.5m • 3.0m x 5.4m • 3.0m x 6.5m • 3.0m x 7.5m • L-Shape Medium 5x5 • L-Shape Large 6.5x5

Product Capabili es (Benefits)

Sand and dirt fall readily through the mat

Lightweight, easy to setup & pack away

Reversible – green on one side and grey on the other

Can be used as a shade mat (Provides 90%+ UV protec on)

Or as a windbreak mat for screening

Liquid spills (drinks, etc.) go through the mat

Easy to wipe clean or hose down

Perfect for use under camp furniture

Non-absorbent and will not rot or mold

More environmentally friendly on the grass underneath the

mat than tarpaulins

Comes with its own drawstring carry bag

Technical Specifica ons

UV Protec on for 10 years

Mul layered

Reinforced edges

Rip stop technology, so any holes or tears do

not increase in size

Impervious to petro chemical spills

Mul ple surgical stainless steel triangle rings

to peg the Mul mat down approximately every meter

Hand made in SA under patent agreement

CGEAR Africa

cgear_africa

Is The Ultimate And

PortaMist

100% Portable Outdoor

Only

Cooling System.

take it everywhere you go

www.portamist.co.za

info@portamist.co.za

LiggewigAvontuurToerusting

Liggewig

Tente

Dag&Stap

Rugsakke

Kamp

Meubels

Sintetiese&

DonsSlaapsakke

Kamp

Kombuis

Envelemeer.

Veiligebetaling/GratisafleweringopbestelingsvanR1000enmeer/14daegeld-terugwaarborg

Besoekonsaanlynwinkelbywww.naturehike.africa

Top 10

Travel & Holiday

Guides

LIKBEKER KOFFIE

kom uit die hartjie van Montagu, wat met

'n innoverende lug-rooster metode en top

gehalte Arabica bone ‘n suiwer geurige

Bkoffie produseer met ‘n heerlike aroma.

KOOP

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!