07.09.2019 Views

KAMP IS LEKKER September 2019 TYDSKRIF

Kamp is Lekker is 'n gemaklike kamptydskrif met die beste kampstories, mooiste fotos kampwenke van kampeerders in Suid Afrika. Hier word stories gebou. Camp is Lekker is a comfortable camp magazine with the best camp stories, most beautiful photos camping tips from campers in South Africa. This is where stories are built.

Kamp is Lekker is 'n gemaklike kamptydskrif met die beste kampstories, mooiste fotos kampwenke van kampeerders in Suid Afrika. Hier word stories gebou.

Camp is Lekker is a comfortable camp magazine with the best camp stories, most beautiful photos camping tips from campers in South Africa. This is where stories are built.

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

As ons

ons

batterye

wil herlaai

soek ons

na

rustigheid.

Hier het

ons meer

as dit

gevind.

W

at 'n lekker naweek van

kamp by Almega

Karavaanpark. Slegs 45km

Noord van Pretoria,

aangrensend van die Dinokeng

Reservaat het ons hierdie

juweel ontdek.

M

et aankoms is ons by

hek verwelkom deur

die vriendelike dame en oom

Piet wat ons na ons staanplek

geneem het. Hier het ons 'n

keuse gehad hoe en waar ons

nou presies wil staan, want as

ek se hierdie staanplek is

groot, bedoel ek dit. En volop

bome met die mooiste groen

gras. En ons eie 5 ster

badkamer en opwas area. Vir

ons vrouens is dit mos maar

belangrik om gerieflik te wees

en lekker skoon badkamers te

kan he. Die badkamers is

toegerus met lieflike groot

storte, 'n ingeboude bankie om

klere te plaas, groot handdoek

reelling en hakke, marmer blad

en spieel en kragpunt.

Die opwas-area is ook netjies

met goeie beligting.

T

erwyl ons so opgeslaan

het, het die Nyala' s by die

voerbak by die draad kom eet.

So rustig. Die baie mooi en

praktiese drombraaier wat sy

staanplekkie het op 'n plavei

area het braai ook lekker

gemaak. En die braaiers word

ook daagliks skoongemaak en

afgewas. En dan kom Andre

snr met sy bakkie om in die

middae om hulle oond

gedroogte sekelboshout en ys

af te lewer teen billike pryse.

Daar word ons weer ingelig

van die "scooter wildritte" en

staproete en fietsry roete

beskikbaar.

I

n die oord is daar ook 'n

speelpark vir die kleiner

kinders en' n groot koue water

swembad in die vorm van 'n

kitaar. Met' n vlak area vir die

kleintjies.

Die mooiste was die jakkalse

se roep, die mooiste

verskuidenheid voels en mooi

wild.

D

ie mede kampers was

almal ook die rustige

tipe.

Ons sal definitief weer Almega

besoek en sal dit aanbeveel vir

die kampeerders wat rustigheid

soek.

D

it was heerlik om voete in

die lig te sit, terwyl die

groter kinders op die welige

gras onder 'n koelteboom gele

en rus het.

T

ans is daar nie 'n

winkeltjie nie, maar 1.2km

daarvandaan is die "Safari

mall" vir ingeval jy nog

koeldrank of brood soek.

Dankie Almega

vir julle Pragtige

oord!

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!