07.09.2019 Views

KAMP IS LEKKER September 2019 TYDSKRIF

Kamp is Lekker is 'n gemaklike kamptydskrif met die beste kampstories, mooiste fotos kampwenke van kampeerders in Suid Afrika. Hier word stories gebou. Camp is Lekker is a comfortable camp magazine with the best camp stories, most beautiful photos camping tips from campers in South Africa. This is where stories are built.

Kamp is Lekker is 'n gemaklike kamptydskrif met die beste kampstories, mooiste fotos kampwenke van kampeerders in Suid Afrika. Hier word stories gebou.

Camp is Lekker is a comfortable camp magazine with the best camp stories, most beautiful photos camping tips from campers in South Africa. This is where stories are built.

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

Links: Riemvasmaak, onder die ‘kissing rocks’ |

Suid Afrika | Eenvoudige fasiliteite en netjiese

privaat kampplekke in die droë Moloporivierloop.

Francois & Lea Erasmus van

Ultimate Routes

Om ‘n beter diens aan ons kliente te lewer, moet

ons mos weet hoe lyk die meerderheid van die

paaie, waar om te stop vir besienswaardighede

oppad, watter kampplekke en lodges die beste

is, wie watter aktiwiteite bied en natuurlik om

mooi, oorspronklike bemarkingsmateriaal te

skep. Van ons 30+ kampplekke was hierdie vier

ons gunstelinge op die roete.

Die ‘Recce Trip 2019’ het ons vir

navorsing aangepak toe ons van Thailand af

teruggekom het. Die roete was ongeveer 12 000

km en ons het die toer in ‘n Toyota Hilux 3LD4D

4x4 2006 gedoen. Sy (Goldilocks, die bakkie) is

tenminste nou terug by die huis in ‘n goeie

toestand. Ons het net 2 bande (op teerpaie)

verloor en een bladveer in Mana Pools.

Bo: Lesholoago Pan Kamp | Mabuasehube |

Botswana | Van die kampplekke het basiese

fasiliteite en ander het geen.

Onder: Nakatwa Kamp | Namibië |

Wildkamp met geen fasiliteite

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!