07.09.2019 Views

KAMP IS LEKKER September 2019 TYDSKRIF

Kamp is Lekker is 'n gemaklike kamptydskrif met die beste kampstories, mooiste fotos kampwenke van kampeerders in Suid Afrika. Hier word stories gebou. Camp is Lekker is a comfortable camp magazine with the best camp stories, most beautiful photos camping tips from campers in South Africa. This is where stories are built.

Kamp is Lekker is 'n gemaklike kamptydskrif met die beste kampstories, mooiste fotos kampwenke van kampeerders in Suid Afrika. Hier word stories gebou.

Camp is Lekker is a comfortable camp magazine with the best camp stories, most beautiful photos camping tips from campers in South Africa. This is where stories are built.

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

NAMIBIË

MISTERIEUSE

LANDSKAPPE

SELFRY

LEKKERSTE

INHOUD

SEPTEMBER 2019

LekkeRLeeS

NAMIBIË se Misterieuse Landskappe

SELFRY is die LEKKERSTE ry

BLOU NARTJIE en `n BANGGAT ROETE

ALMEGA Karavaanpark

Voorbladfoto:

HENRY JONKER

se foto van Dooievlei in

Namibië as deel van sy storie

oor Namibië se Misterieuse

Landskappe…

ADVERTEER

tydskrif@lekkerkampplekke.co.za

L

EES SAAM

P

RAAT SAAM

K

AMP SAAM

Almega

Karavaanpark

Woorde & Foto’s: ANITA BOTES EN JOHAN CONRADIE

As ons

ons

batterye

wil herlaai

soek ons

na

rustigheid.

Hier het

ons meer

as dit

gevind.

W

at 'n lekker naweek van

kamp by Almega

Karavaanpark. Slegs 45km

Noord van Pretoria,

aangrensend van die Dinokeng

Reservaat het ons hierdie

juweel ontdek.

M

et aankoms is ons by

hek verwelkom deur

die vriendelike dame en oom

Piet wat ons na ons staanplek

geneem het. Hier het ons 'n

keuse gehad hoe en waar ons

nou presies wil staan, want as

ek se hierdie staanplek is

groot, bedoel ek dit. En volop

bome met die mooiste groen

gras. En ons eie 5 ster

badkamer en opwas area. Vir

ons vrouens is dit mos maar

belangrik om gerieflik te wees

en lekker skoon badkamers te

kan he. Die badkamers is

toegerus met lieflike groot

storte, 'n ingeboude bankie om

klere te plaas, groot handdoek

reelling en hakke, marmer blad

en spieel en kragpunt.

Die opwas-area is ook netjies

met goeie beligting.

T

erwyl ons so opgeslaan

het, het die Nyala' s by die

voerbak by die draad kom eet.

So rustig. Die baie mooi en

praktiese drombraaier wat sy

staanplekkie het op 'n plavei

area het braai ook lekker

gemaak. En die braaiers word

ook daagliks skoongemaak en

afgewas. En dan kom Andre

snr met sy bakkie om in die

middae om hulle oond

gedroogte sekelboshout en ys

af te lewer teen billike pryse.

Daar word ons weer ingelig

van die "scooter wildritte" en

staproete en fietsry roete

beskikbaar.

I

n die oord is daar ook 'n

speelpark vir die kleiner

kinders en' n groot koue water

swembad in die vorm van 'n

kitaar. Met' n vlak area vir die

kleintjies.

Die mooiste was die jakkalse

se roep, die mooiste

verskuidenheid voels en mooi

wild.

D

ie mede kampers was

almal ook die rustige

tipe.

Ons sal definitief weer Almega

besoek en sal dit aanbeveel vir

die kampeerders wat rustigheid

soek.

D

it was heerlik om voete in

die lig te sit, terwyl die

groter kinders op die welige

gras onder 'n koelteboom gele

en rus het.

T

ans is daar nie 'n

winkeltjie nie, maar 1.2km

daarvandaan is die "Safari

mall" vir ingeval jy nog

koeldrank of brood soek.

Dankie Almega

vir julle Pragtige

oord!

Foto’s: Lekker grasperke vir

tent-opslaan, skoon en netjiese

ablusie, en welkome besoekers!

THE ALL NEW

BUILT-IN SMART FEATURES

Wees voorbereid

Kamp is Lekker

Gaan orals

AUTOMOTIVE STAINLESS STEEL | ROOF RAILS

BUILT-IN AIR VENT | FRONT CAB SLIDER WINDOW

E-MARK BONDED GLASS | 3RD REAR BRAKE LIGHT

SLIDING WINDOWS | PATENTED MODULAR DESIGN

011 974 0370

SALES @ RSISMARTCANOPY.COM

WWW.CGEAR.CO.ZA

Email: sales@cgear.co.za

Cell: 084 581 5787

SANDFREE

MULTIMAT

Designed as a deployable

helimat for the military

Supplied with heavy

duty carry bag

Stainless steel triangle

peg every metre

SAND FALLS THROUGH & CAN’T COME BACK UP AGAIN

Sandlite

Tote Bags

Multimat

Woorde & Foto’s: Francois & Lea Erasmus

“Ons het onlangs díe woorde gehoor by ‘n skoolhoof in Somerset Wes,

waar ons gesin en besigheid nou geleë is. Dit skets vir ons so ‘n mooi

prentjie van self-ry toer deur Suider Afrika!”

“Self-ry

is die

lekkerste

ry…”

Na 14 maande van oorsee lewe in Asië,

eiland vakansies en selfs ‘n Nieuseeland

avontuur, het die twee Afrika-entoesiaste

huistoe gekeer om ‘n besigheid te bou in die

industrie waar hul gedeelde passie lê. Lekker

Kampplekke het vir hulle gevra om meer te deel

oor wat Ultimate Routes bied en hoe dit waarde

skep vir reisigers van Suid Afrika en ons

buurlande. Maar eers hoor ons gou meer oor

hulle 50 dag toer deur 4 lande!

Links: Riemvasmaak, onder die ‘kissing rocks’ |

Suid Afrika | Eenvoudige fasiliteite en netjiese

privaat kampplekke in die droë Moloporivierloop.

Francois & Lea Erasmus van

Ultimate Routes

Om ‘n beter diens aan ons kliente te lewer, moet

ons mos weet hoe lyk die meerderheid van die

paaie, waar om te stop vir besienswaardighede

oppad, watter kampplekke en lodges die beste

is, wie watter aktiwiteite bied en natuurlik om

mooi, oorspronklike bemarkingsmateriaal te

skep. Van ons 30+ kampplekke was hierdie vier

ons gunstelinge op die roete.

Die ‘Recce Trip 2019’ het ons vir

navorsing aangepak toe ons van Thailand af

teruggekom het. Die roete was ongeveer 12 000

km en ons het die toer in ‘n Toyota Hilux 3LD4D

4x4 2006 gedoen. Sy (Goldilocks, die bakkie) is

tenminste nou terug by die huis in ‘n goeie

toestand. Ons het net 2 bande (op teerpaie)

verloor en een bladveer in Mana Pools.

Bo: Lesholoago Pan Kamp | Mabuasehube |

Botswana | Van die kampplekke het basiese

fasiliteite en ander het geen.

Onder: Nakatwa Kamp | Namibië |

Wildkamp met geen fasiliteite

Ultimate Routes sorg dat self-ry kliente ‘n

ervaring geniet wat hul belangstellings en

passies in ag neem. Voor ‘n roete ontwerp word

of kampplekke en lodges bespreek word, gesels

ons met ons kliente oor hul stokperdjies,

belangstellings en emmerskop-lyste vir ‘n selfry

vakansie. Ons het self baie lekker

ondervindings gehad op ons onlangse Recce

Trip. Ons is opgewonde om die en vele meer vir

Lekker Kampplekke se lesers te reel in die

toekoms.

Links:

Mokoro rit in

die Delta

Die span van twee maak

seker dat kliente voel hulle is

in kundige en betroubare

hande as hulle hul roetes en

self-ry vakansie beplanning

aan ons besorg. Self-ry

vakansies in Suider Afrika is

hemels maar die proses van

beplanning en bespreking

raak tydrowend en vervelig

vir sommige mense.

Bo: Horseshoe bend se olifante in die Caprivi

As jy al 'n gesoute self-ry reisiger

is of moeg is van begeleide toere of nog nie in

jou eie voertuig ‘n oorgrens vakansie

aangepaak het nie - kan Ultimate Routes die

beplanning en bestuur van jou komende reis 'n

meer opwindend en minder stresvolle ervaring

te maak:

+27 76 902 9763

Bo: Chinguli Kamp | Gonarezhou |

Zimbabwe | Privaat braai en afdak met

gedeelde ablusies en warm water.

Regs: Victoriavalle

Kontak gerus vir Lea & Francois van

Ultimate Routes of gesels saam op ons

Facebook blad of Instagram profile.

explore@ultimateroutes.co.za

BLOU NARTJIE

EN `N

BANGGAT

ROETE

“Die laaste 3 jaar het ons die langnaweek in die winter gebruik

om paaie en plekkies te gaan verken in die Karoo en areas

rondom dit saam met die Groenewald gesin. Die jaar sou dinge

nie anders wees nie en Vrydagoggend 7vm verlaat ons ʼn bitter

koue Wellington op pad na Op-Die-Berg via Ceres.”

Die wêreld is koud en

plek-plek is dit wit

geryp. Net buite Op

Die Berg draai ons

regs en volg die

teerpad totdat dit

grond raak. ‘n Paar

kilometer verder stop

ons langs ʼn dam en

geniet ontbyt terwyl

die kinders die water

stroompies verken

wat vloei na die dam.

Ons stoot aan, verby Mount

Ceder & Cederberg Oasis tot

ons die smal spoor kry wat teen

die Cederberg op kronkel tot by

Eselbank.

Eselbank se mense is

vriendelik en ons word van

orals gegroet soos ons deur die

paar huise deur ry. Ons kronkel

al af teen die berg en dan oor

die rivier totdat ons die klein

dorpie van Wupperthal in ry.

Ek is geskok en sonder woorde

toe ek sien hoeveel huise

verwoes was tydens

die Desember 2018 vure wat

+/- 53 huis verwoes het. Die

winkeltjie waar ons altyd

koeldrank gekoop het is net

kaal mure.

Van Wupperthal beweeg

ons al teen die pas op en draai

dan regs na die Biedouw Vallei.

Hierdie pad sou ons dan oor die

Doringrivier vat vanwaar ons

dan weer by die Tankw Karoo

pad, R355, reguit Calvinia toe.

Wel daai idee was van korte

duur toe aankomende voertuie

ons in kennis stel die rivier loop

te sterk. Selfs die eienaar van

die plaas wil dit nie eers waag

om die rivier te kruis nie.

As daar een ding is wat ek

en ou Jacques nie van hou nie,

is om terug te “back-track”,

maar terselfde tyd wil nie een

van ons 2 vandag ʼn voertuig

versuip nie.

Ons besluit hierdie is die

perfekte geleentheid om

sommer middagete langs ʼn

dam te geniet. Waar daar water

is, sal jy altyd laggende kinders

kry.

Met die dat ons nie die

Doringrivier kan kruis nie is

daar slegs een pad tot ons

beskikking.

Dus draai ons regs by die

Wupperthal pad en volg die

grondpad tot dit aansluit by die

R364 waar ons regs draai.

Van hier volg ons die +/- 78

kilometer lange grondpad deur

die Botterkloof Pas tot ons

aansluit by die R27 teerpad. 35

kilometer later en ons ry

Calvinia binne. Met die dat dit

Nasionale Vrouedag is het ons

maar besluit om die tente vir

eers tuis te los en ietsie meer

geriefliker te gaan. Aanvanklik

kon die seuns dit nie verstaan

nie, want hoekom ry ons al

hierdie grondpaaie, maar ons

kamp nie? Uhmmm, valid punt,

maar hei, dink julle nie ma sal

ʼn gastehuis meer waardeer as ʼn

tent in die winter in die Karoo?

Jacques het vir ons plek gekry

by die Blou Nartjie Gastehuis

& Restaurant wat loop afstand

is van die middedorp, nie dat

enige van ons êrens wil loop na

die lang dag nie.

Al waaraan ons nou aan dink is

ʼn koue bier en vuur aansteek vir

die hamburger patty’s.

Saterdagoggend

word

ontbyt eers geniet in die

restaurantjie voor ons weer

aanstoot op die R27 in

Williston se rigting. So 15

kilometer buite die dorp draai

ons regs op die R354 en volg

die grondpad (wat in goeie

toestand was) tot ons die

afdraai, Rooiwal, sien. Die T4A

kaarte word nader getrek om te

kyk waar die pad uitkom. Soos

gedink is hierdie ʼn alternatiewe

pad na Middelpos, en met die

dat nie een van ons hom al gery

het nie is die besluit vir ons

gemaak. Aanvanklik skud die

sinkplaatpad alles los en ons

begin wonder of dit regtig so ʼn

goeie besluit was, maar later

verbeter die pad en ons kronkel

deur vlaktes tot ons voor

Middelpos Hotel se deur stop.

Eers word daar gesoek na die

eienaar van die hotel om die

kroeg oop te sluit, want mens

kan nie net verby hierdie

ikoniese ou hotel ry sonder om

iets kouds oor die lippe te kry

nie.

Terwyl die kinders Wolf-

Wolf speel in die grondpad

voor die hotel, sit ons groot

mense op die stoep soos ouma

en oupa en teug aan ʼn lekker

soetwyn van Calitzdorp se

wêreld.

Van Middelpos is dit nog +/-

20 kilometer op die R354 in

Sutherland se rigting voor ons

ʼn afdraai kry en dan nog so +/-

15 kilometer tot ons by Cassie

Steenkamp se plaas,

Koornlandskloof, kom waar

ons die aand sou kuier.

Ongelukkig was Cassie se

vrou, Alta, die naweek doenig

op Sutherland met die toerisme

kantoor dus het ons haar

ongelukkig gemis, maar die

kuier by Cassie en die seuns op

die plaas was daai ware Karoo

gasvryheid waaraan ons nou al

begin gewoond geraak het.

As die skape nie kos gegee

word nie, dan is dit ʼn krieket

wedstryd, of ʼn WWE

kompetisie, of sommer net

trokke speel in die modder.

Riale (enigste dogtertjie) laat

haar nie intimideer deur die

klomp seuns nie en speel net so

lekker woes saam soos die

seuns.

Om kinders so te sien

speel en nuwe maats te maak is

een van die groot redes hoekom

ons so gretig is om nuwe plekke

en paaie te gaan ontdek.

As jy in skaap wêreld is dan

weet jy wat jy die aand gaan eet

en maggies niks lyk mooier as

twee roosters vol skaap tjops

nie. Om alles te kroon is daar

lekker toets rugby op die tellie

en maggies ʼn tjoppie proe net

soveel beter as die Bokke

gewen het.

Volgende oggend en Cassie

beveel aan dat ons ietsie nuuts

probeer. Ons is al vele kere

Ouberg pas op en af, dus stel

die knaap voor dat ons by

Skurweberg aanklop en met hul

4×4 roete die berg af gaan.

Die besluit word sommer gou

gemaak en kort voor lank ry ons

deur Skurweberg 4×4 se hutte

en word, soos maar orals in die

Karoo, met ope arms ontvang

deur ou Witjan (eienaar van die

plaas).

Na ʼn kort verduideliking

van die roete is ons onderweg.

Die eerste gedeelte van die

roete kronkel op teen die berg

via ʼn tweespoorpad – niks

ernstig nie. Die uitsig van boop

die berg is prentjie mooi en

ons verkyk ons aan die ooptes.

Dit is by hierdie einste punt

waar ons dalk bietjie

konsentrasie verloor het en toe

ons afdraai mis gery het. Ons

volg ʼn tweespoorpad al langs

die kruin van die berg. Die

kinders is in ekstase soos die

Cruiser heen & weer skud en dit

is ʼn groot pret agter in die

voertuig.

Hier moes ons links draai

en NIE deur die hekke gegaan

het nie 40min later en die spoor

begin plek-plek verdwyn.

Terselfdetyd raak die roete ook

meer uitdagend en moet daar

mooi kop gehou word. Soos

ons teen ʼn koppie uit kruip

word ons gestop deur ʼn

hek…met ʼn verdomde slot.

Hierdie kan mos nie reg wees

nie. Die T4A kaart word weer

nader gesleep en na ʼn kort

verkenning van die gedeelte na

die hek, besef ons êrens het ons

verkeerd gery, en ons moet

omdraai & terugkeer van waar

ons gekom het.

Ek en ou groot Jacques

hou nie van “back-track” nie,

maar ons het geen keuse nie.

Kinders maak dit duidelik dit is

dalk tyd vir middagete en Marli

& Carlize laat nie op hulle wag

om gou ietsie aan mekaar te

slaan agter op die bak van

Jacques se Hilux bakkie nie.

Middagete en dan moet ons om

draai.

Om alles te kroon is daar

minimale spasie om die twee

voertuie te draai, maar Jacques

sien bietjie laer af teen die

koppie ʼn area waar ons kan

draai en ons twee spring gou

aan die werk om die voertuie te

draai.

Uiteindelik terug bo op die

koppie, waar ons dink ons dalk

verkeerd gedraai het, sien ons

wrintiewaar die afdraai wat ons

aanvanklik moes gevolg het.

Van hier kronkel die pad al

langs die kruin

(teenoorgestelde rigting

teenoor die verkeerde roete wat

ons gevolg het) tot dit skielik na

regs draai en dan word daar

baie vinnig gesak. Die kaart dui

die gedeelte aan as Banggat en

as jy ʼn probleem met hoogte

het, is hierdie die perfekte naam

vir die gedeelte af teen die berg.

Die gedeelte wat hul Banggat

noem

Die roete sluit uiteindelik

weer by die Ouberg pas aan en

skielik voel die oop groot

grondpad sommer baie

lekkerder as die geskud van die

laaste 2 ure. Met die dat

Jacques-hulle nog nie by die

Africa Burn site was nie,

besluit ons om eers ʼn draai daar

te gaan maak voor ons op die

R355 klim op pad Ceres toe.

Die kinders is rustig en die

country musiek blaas oor die

radio soos die Cruiser die

grondpad opvreet. Ek love alles

daarvan.

My oog vang my petrolnaald –

oh vrek (actually ʼn ander krag

woord gebruik daai tyd). Ek

skakel oor na my reserwe tank

en die meter val sommer reguit

verby empty – 2de tank

heeltemal leeg. Ek skakel terug

na my main tank toe en die

naald stop net onder ¼ en ons is

nog nie eers verby die Tankwa

Padstal nie.

Nie lank gelede het ek en ou

Jacques lekker gelag oor hy wat

sonder petrol gaan staan het in

die laaste dag van ons duine

tripen soos die stand van sake

nou lyk is daar ʼn groot

moontlikheid dat die prentjie

andersom gaan wees.

Persoonlik het ek nog nooit

Tigger (ons 80 Series Cruiser)

diep in sy rooi gery nie, want

van die geleerde manne het

aangeraai dat as sy petrol liggie

aankom dan moet jy al begin

soek vir ʼn petrolstasie.

Ek breek die nuus aan Marli

en sonder dat ek daar van weet

hoor die seuns dit ook en

skielik wil daar geweet word

wat is plan B. Wel plan B

(tweede tank) is alreeds deur

die vergasser so ons moet dink

aan plan C, wat Jacques sal

wees wat voor ons ry.

So paar kilometer anderkant

die padstal laat ek Jacques weet

wat die stand van sake is

rakende my petrolverbruik.

Die radio is stil…en dan kom

die groot man se stem oor die

radio: “Ou maat, my

petrolliggie het nou net aan

gegaan”. Die GPS wys +/- 70

kilometer na Ceres. My

odometer staan op 740

kilometer en as my berekeninge

reg is gaan ons eindig op +/-

810 kilometer (dit is as ons

Ceres sou haal). Dit is 20

kilometer verder as wat die

gemiddelde range is op my

twee tanks saam is – daar is ʼn

groot werklikheid dat ons dit

nie gaan maak nie en om alles

te kroon is Jacques reeds in sy

reserwe so niemand het ʼn idee

hoe ver hy kan gaan nie.

Jean se stem raak ernstig en

bekommerd: “Ok pa, niks

grappies meer nie. Wat is die

plan as ons petrol op raak?”

Marli maak ʼn storie op om hom

gerus te stel en al waaraan ek

kan dink is wie in Ceres ken ek

om te skakel sou ons gaan

staan. Ek kyk na my foon en

besef ons is nog buite sein. Dus,

as ons twee nou gaan staan dan

is ons eers lekker gesnoeker

want ons sal niemand kan bel.

Het besluit om daai stukkie

nuus nie met die seuns te deel

nie.

Afdraandes word daar

gefreewheel om die nodige

petrol te bespaar – of dit

werklik werk, weet ek nie. Teen

die Gydopas begin die knaap

effe ruk en ek kan voel hoe 3

paar oë op my afkyk, maar

niemand se ʼn woord nie. Is ons

hier nou op ons laaste…

Ceres kom al nader en met

elke kilometer wat ons aflê raak

die odds beter dat ons dit gaan

maak. Wat nie snaaks gaan

wees nie, is as ek 2 kilometer

buite die dorp gaan staan

sonder petrol.

UITEINDELIK glip ons by

die naaste petrolstasie in en

almal (kinders, vrouens… hel

tot die petrol joggies was bly

om ons te sien) glimlag breed.

Groot les geleer en sal nie weer

daai foutjie maak nie, maar as

mens nou terugkyk daarna is dit

wat ʼn avontuur so lekker maak

– dinge gaan nie altyd reg loop

nie.

“Die laaste paar

kilometer terug

Wellington toe

was darem

sonder enige

voorvalle en

gelukkig met vol

tanks, haha!”

Die kaart dui die gedeelte aan as Banggat en as jy ʼn

probleem met hoogte het, is hierdie die perfekte naam vir

die gedeelte af teen die berg.

Die gedeelte wat hul Banggat noem

Our Seatcovers are made using a synthetic fabric which is incredibly tough,

100% waterproof and extremely comfortable to sit on. A range of colours is

available to suit most modern design trends.

www.takla.co.za

Is The Ultimate And

PortaMist

100% Portable Outdoor

Only

Cooling System.

take it everywhere you go

www.portamist.co.za

info@portamist.co.za

LiggewigAvontuurToerusting

Liggewig

Tente

Dag&Stap

Rugsakke

Kamp

Meubels

Sintetiese&

DonsSlaapsakke

Kamp

Kombuis

Envelemeer.

Veiligebetaling/GratisafleweringopbestelingsvanR1000enmeer/14daegeld-terugwaarborg

Besoekonsaanlynwinkelbywww.naturehike.africa

Namibië

se misterieuse landskappe

Woorde & Foto’s:

HENRY JONKER

“Die 3de en laaste

been/week van ons

Namibië toer het

aangebreek en dit was

tyd om weer na die

Suide van hierdie

ongelooflike land te

beweeg.”

Ons manne het nog so bietjie “sandduin

ry” jukkerigheid in ons gehad en besluit dis tyd

dat die jongspan bietjie eerstehands die

gevoel kry hoe dit voel as jy ʼn duin storm met

alles wat jy het. Wel nou nie met pa se 4×4 nie,

maar liewers met ʼn gehuurde quadbike. As jy

Swakopmund besoek is ʼn avontuur na die

duine (enige iets van quadbike ry, fatbike ry,

afgly by duine, skidive, kameel ry…) ʼn moet.

Na die duine moes die sand natuurlik

eers uit gespoel word met ʼn koue bier of 4 en

die ideale watergat vir so ʼn taak is natuurlik die

bekende Swakopmund Brauhaus.

Dinsdagoggend, 2 Julie, word daar

afskeid van Paul,

Munnik & Streicher

geneem, wat oppad is

plaas toe naby Outjo.

Die res van ons is terug

na Walvisbaai waar ons

links draai op die C14 op

pad Sesriem toe waar

ons die aand sou kamp

by Sossus Oasis (dag 18

van ons toer).

Links: As jy Swakopmund

besoek is ʼn avontuur na die

duine (enige iets van quadbike

ry, fatbike ry, afgly by duine,

skidive, kameel ry…) ʼn moet.

Voor ons hierdie weeklange tog huis toe

aanpak kuier ons vir 2 dae (dag 16 & 17 van

ons toer) by Marina-hulle se strandhuis in

Swakopmund. Die tyd was gebruik om alles

weer skoon te kry (voertuie en klere), en so

ook die nodige proviand aan te koop. Lanklaas

die arme kinders so sien blink!

Marina se reis het ongelukkig tot ʼn einde

gekom en sy moes weer terug by die werk

wees.

Terwyl Paul vir Marina lughawe toe neem is

die vrouens die dorp in op hulle eie missie.

Die pad is aanvanklik goed en ons vorder

vinnig. Die Country raas oor die radio en die

kinders is doenig met hul eie gedagtes – dus

ʼn perfekte atmosfeer in die ou 80 Series.

By die kort draaitjies in die Khomas

area kry ons amper elke 10min ʼn huurvoertuig

wat verby ons vlieg. Net wanneer jy dink dit is

seker die laaste van hulle, dan kom daar nog

een gly-gly om die draai. Om alles te kroon

raak die pad ook so sleg dat ons letterlik

amper uitmekaar skud.

By die Tropic of Capricon word

daar eers gestop vir die nodige kiekie of 3 voor

ons verder aanstoot.

Terug by ons kamp is daar nie baie tyd

om rond te kerjakker nie, want almal is opsoek

na ʼn langbroek en netjiese hemp (wat nie ʼn

khaki mag wees nie) want vanaand gaan ons

die braaivleisvuur & vuil

Coke’s verruil vir ietsie

meer elegant en

spesiaal by Sossusvlei

Lodge. Met die dat

Mariette later die jaar

haar 40ste verjaarsdag

sou vier het sy besluit

hoekom wag tot dan.

Sossusvlei Lodge se

buffet is wyd en suid

bekend en gaste van

orals oor die wêreld

kom besoek hierdie

stukkie juweel. ʼn

Ongelooflike ervaring

en bly dat ons hierdie

spesiale geleentheid

saam met Mariette en

haar familie kon geniet

het.

Bo: Smile mooi vir die kamera…!

By die Tropic of Capricorn

(Steenbokskeerkring)

Uiteindelik by Solitaire en die koue biere

waarna ons die laaste halfuur al uitgesien het,

moet eers wag want my linkervoorband het ʼn

tweestryd met ʼn klip verloor.

Dit is seker nie die regte medium hier om

my eie naam met ʼn plank te voeter nie, maar

na ʼn halfuur se verdomde gesukkel met ʼn Hi-

Lift Jack is die voorwiel uiteindelik geruil, te

danke aan Q20. As jy al met ʼn Hi-Lift Jack

gewerk het, sal jy weet waarvan ek praat.

Die blêrry jack was gou vergete toe die

eerste koue draft die keel af is. Na ʼn paar koue

verversings draai ons die neuse links op die

C19 en +/- 90km later ry ons Sossus

Oasis kampterrein binne. Kamp word op

geslaan, ʼn vinnige bier was die stof uit die keel

en dan is ons na die Sesriem Nedersetting om

die bekende Sesriem Canyon te gaan besoek.

Op ʼn ligter noot en iets wat ek altyd sal

onthou: Met diè dat ons al ons rommel moes

saamry tydens ons duine trip moes alle

blikkies bier & koeldranke plat getrap word om

sodoende spasie beter te benut in my asdrom

sak wat agter een van die spaarwiele gehang

het. Dus is die kinders so gewoond om hul

koeldrank blikkies plat te trap dat toe hulle

klaar is met hul koeldranke in hierdie netjiese

plek, gevul met oorsese gaste, toe word die

blikkies mooi oulik op die grond geplaas en

dan word daar baie tegnies en aandagtig raad

gegee om elk van hierdie blikkies so klein as

moontlik plat te trap. Alles speel soos in slowmotion

voor my af en voor ek kan keer word

blikkie op blikkie deur elke kind plat getrap –

ten aanskoue van geskokte gaste.. Hahaha!

Gou word daar verduidelik dat dit nie meer

nodig is om blikkies te verwoes nie, want hier

is nou geriewe waar dit weggegooi kan word.

Die volgende oggend (dag 19 van

ons toer) word die bekende Sossusvlei (soms

ook bekend as die Dooievlei) besoek. Hierdie

was my 2de besoek aan hierdie dooie pan en

ek moet sê ek was geskok deur die aantal

toeriste wat terselfde tyd toegelaat word op die

pan. Om die ikoniese foto te kry met die dooie

bome is amper ontmoontlik want agter elke

boom staan daar ʼn toeris.

Van Sossusvlei beweeg ons verder

Suid op die C27. Die hoeveelheid huurvoertuie

verbaas ons nogsteeds. Waar die verdomde

goed vandaan kom verstaan ek nie, want dit

voel amper of ons elke 10 minute verby een ry.

Ongeveer 60 kilometer later draai

ons links en ry deur een van die mees

kontrasterende gebiede waardeur ek al was. ʼn

Grensdraad skei ʼn gebied waar die grond soos

die Karoo lyk en as jy deur die veehek ry dan

is dit NET klip. So ver soos die oog kyk is daar

klippe en klippe en klippe. Geen teken van

enige plantegroei nie. ‘n Paar kilometer verder

en net wraggies ʼn grensdraai skei die klippe

van ʼn gebied wat soos ʼn

woestyn lyk.

het ons by die einste garage gestop om alles

vol te maak op pad na ons duine avontuur.

Die tente sou vir ʼn laaste keer

by Sendelingsdrift Rest Camp opgeslaan

word. Die kamp is nie iets spesiaal nie en om

eerlik te wees ek sal nie iemand aanraai om

daar te kamp nie. Maar as jy saam met lekker

mense toer maak dit nie regtig saak waar jy

kamp/oornag nie, want dit is die mense en die

kuier om die vuur wat mens altyd sal onthou &

waardeer.

Van Sendelingsdrift beweeg ons na

Springbok waar ons die laaste aand van ons

reis by oom Rey Jansen Van Rensburg

(bekende reisiger en toergids) sal oornag by

sy Catnap Gastehuis. Geluk was aan ons kant

en die man homself het vroeër die dag van ʼn

toer in Angola tuis gekom en gou by ons kom

inloer.

As jy dit vir my vertel het om

ʼn braaivleisvuur sou ek dink

jy het dalk te veel geteug

aan die vuil Coke’s, maar

mens, dit is iets om te

aanskou.

Ons tweede laaste

kamp van hierdie 3 weke

reis sou NamibRand Family

Hideout wees. Die plaas is

deel van die NamibRand

Reservaat, wat die grootste

privaat reservaat in Suider

Afrika is. Die plaas het 3

privaat selfsorg kampe, elk

met sy eie ablusie geriewe.

Die volgende oggend (dag 20 van

ons toer) word die plaas eers verken voor ons

die lang pad vat na Sendelingsdrif.

Bo: By Rosh Pinah word die voertuie vir

oulaas in Namibië volgemaak voor ons

aanstoot Sendelingsdrift toe waar ons die

pont sou neem oor die Oranje Rivier.

By Rosh Pinah word die voertuie vir

oulaas in Namibië volgemaak voor ons

aanstoot Sendelingsdrift toe waar ons die pont

sou neem oor die Oranje Rivier. Nie lank terug

Ons Kaokoland toer (September

2020) word bietjie bespreek voor hy ons weer

verlaat. Vuur word vir oulaas aangesteek en

soos vele vorige aande om die vuur word die

dag se gebeure bespreek.

Saterdagmiddag 6 Julie en ons

konvooi van 3 voertuie suiker Wellington

binne. Ons toer van 21 dae het offisieël tot ʼn

einde gekom. Blad word vir die laaste keer

geskud en dan skiet elk in sy eie rigting.

KLIK

BORN TO

stay out

#BORNTOROAM

CHOOSE YOUR OWN ADVENTURE - ROOF RACKS AND

ACCESSORIES FROM FRONTRUNNEROUTFITTERS.COM

WEN

45lt cooler box

Waarde

R2 190

Kliek https://www.lekkerkampplekke.co.za/wen/

MILEAGE

WARRANTY

NOW EXTENDED

TO 90 000KM

ON HANKOOK

DYNAPRO AT-M

RF10 TYRES

ON YOUR

15'' -18''

TYRES

WARRANTY

Top 10

Travel & Holiday

Guides

LIKBEKER KOFFIE

kom uit die hartjie van Montagu, wat met

'n innoverende lug-rooster metode en top

gehalte Arabica bone ‘n suiwer geurige

Bkoffie produseer met ‘n heerlike aroma.

KOOP

Adverteer.

jou besigheid hier.

Stuur n epos aan: rikus@lekkerkampplekke.co.za

Rikus Truter

Kamp Paklys

C u s t o m e r s

P a g e V i e w s

5 4 7 0 1 V i e w s

2 0 9 , 9 2 0

1 9 , 6 9 0

3 , 1 8 4 , 3 8 5 o o r

f o l l o w e r s

L i k e s

( 6 5 3 2 1 )

1 2 m d e t y d p e r k

a a n l y n

D o w n l o a d s

W e b b l a d

t y d s k r i f

g e b r u i k e r s

s E P T . 2 0 1 9

5 1 2 , 6 5 3

9 1 % v a n o n s g e b r u i k e r s e n L e d e w o o n i n S u i d - A f r k a

Gegrond op statistiek en databasis van 300 000 plus lede

Jy is welkom om met ons kontak te maak om jou

kampverwante besigheid te adverteer.

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!