01.11.2015 Views

volgens

Afkondigings - NG Grootkerk

Afkondigings - NG Grootkerk

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

Voorbidding

Ons dra al die siekes in die gemeente na

die Here toe in gebed met die bede dat

Hy heling in hulle liggame sal bring volgens

Sy goeie bedoelinge met ons.

Doen ook voorbidding vir jongmense wat

hul geloof in die Here gaan bely, asook

hulle wat eksamen skryf.

Sondag : 26 Oktober 2014

09:30 Kollekte—Christelike Seemansorganisasie

Dinsdag : 28 Oktober 2014

14:00 Inligtingsvergadering LVS (Kalender 2015)

Woensdag : 29 Oktober 2014

07:30 Kinderkrans—LVS

17:00 Biduur—Grootkerk

18:30—Belydenisklas in konsistorie

Donderdag : 30 Oktober 2014

18:00 Kerkraadsvergadering

Saterdag : 01 November 2014

09:00 Edenhof Basaar

Edenhof Basaar

Datum : 1 November 2014

Plek : Edenhof

Tyd : 09:00

Daar word nog gebak en poedings

benodig - kontak asb. vir Martie by

049-8923440 indien u kan help!

Dankbaarheidsfees

2014

Hierdie gemeente is op 11 November

2014 reeds 222 jaar oud!

Deur die Heer se genade hou Hyself

die kerk instand oor meer as

twee eeue. Ons gaan DV ‘n Dankbaarheids-fees

hou op Sondag 9 November 2014. Lidmate

word uitgenooi om saam op die kerkterrein te kom eet

(kos word deur die kerkraad voorsien) en saam te kuier.

Ons gaan ook hierdie Sondag almal die kans kry om vir iets

spesiaals dankie te sê. Simbolies plaas ons ‘n bedrag in ‘n

koevert (wat voorsien word) as ‘n spesiale offer van dank

aan ons Heer. Dis privaat maar sal jy asb op die koevert

skryf waarvoor spesifiek jy dankbaar teenoor ons Hemelse

Heer is? Koeverte sal vanaf 26 Oktober by eredienste

beskikbaar wees.

Belydenis van Geloof

Sondag, 23 November 2014, is die eerste geleentheid

vir die huidige belydenisklas om hul geloof

in die Here Jesus in die openbaar te kom bely.

Die oggenddiens sal gesamentlik in Nuwekerk se

gebou wees en ‘n spesiale aandnagmaal word om

18:30 in Grootkerk gehou.

Kerkraadsvergadering

Neem asb. kennis van ons Kerkraadsvergadering op 30

Oktober 2014 om 18:00 in die konsistorie.

Verjaarsdae

27 Oktober

Henry Thomson—0824526565

Andries Steenkamp

Carl Heydenrych

28 Oktober

Miriam Rautenbach

Jackie Harmse—0832981375

29 Oktober

Katie Jansen

Rudi de Vos—0826726194

30 Oktober

Arno Thomson

Suselle Smith—0826592226

31 Oktober

Landi van Gent

Madelein van der Westhuizen—0822277748

Erika Oosthuizen

Ilze Nel—0795034681

Adeleen Nel—0823244346

Marinda Malan

Elsabe de Vries—0716772432

Hennie de Klerk

01 November

Adriaan Blignaut

Carel Blom—0845496151

Charlotte van der Merwe—0834584619

Nagmaal

Ons vier Nagmaal op Sondag 9 November om

saam te val met ons dankbaarheidsfees.

Gebedsriglyne

26 Oktober 2014

*Ons dank die Here vir al Sy goedheid en genade wat ons

in hierdie afgelope jaar uit Sy hande ontvang het. Hy het

ons ver bo verdienste geseën en bewaar. (1Ti 1:14) “Ons

Here het my oorlaai met Sy genade en met geloof en liefde

wat ons deel is in Christus Jesus.” Bid dat die Here

diegene wat ‘n jaar van groot hartseer beleef het, besonderlik

genadig sal wees en dat Hy aan hulle al Sy Vaderliefde

sal openbaar en in hulle stukkende harte Sy vrede en

berusting sal bring. (Fil 4:7) “En die vrede van God wat alle

verstand te bowe gaan, sal oor julle harte en gedagtes die

wag hou in Christus Jesus.”

*Kom ons bid gereeld die Woord sodat ons aan die oorvloed

in God se skatkamers kan deel hê. (Jes 62:6) “Julle

wat die Here aan Sy beloftes moet herinner, julle moenie

stilbly nie.” Ons moet ook leer dat ons ons harte moet oopmaak

sodat ons Sy wil vir ons sal weet en aanvaar, al verstaan

ons dit nie altyd nie. (Jer 29:11) “Ek weet wat Ek vir

julle beplan, sê die Here: voorspoed en nie teenspoed

nie; Ek wil vir julle 'n toekoms gee, 'n verwagting. Dan sal

julle My aanroep, tot My kom bid, en Ek sal julle gebede

verhoor. Julle sal vra na My wil en julle sal dan My wil ken

as julle met julle hele hart daarna vra.”

*Bid oor verhoudinge met medemense, sodat ons almal

gelukkiger en meer geseënde lewens kan hê. Leef in vrede

met mekaar: (Mar 9:50) “Sout is goed, maar as sout sy krag

verloor het, waarmee sal 'n mens dit weer sout maak? Julle

moet werklik sout wees en in vrede met mekaar lewe.”

Wees eensgesind: (Rom 15:5) “En mag God, die Bron van

alle standvastigheid en bemoediging, gee dat julle eensgesind

onder mekaar sal wees soos Christus Jesus dit wil

hê.” Aanvaar mekaar: (Rom 15:7) “Aanvaar mekaar dan,

soos Christus julle ook aanvaar het, tot eer van God.”

Vertroos en versterk mekaar: (1Ts 5:11) “Praat mekaar

moed in en versterk mekaar dan met hierdie woorde, soos

julle trouens reeds doen.” Wees lief vir mekaar: (1Pe 1:22)

“Noudat julle julle in gehoorsaamheid aan die waarheid

gereinig het om mekaar as broers ongeveins lief te hê, moet

julle mekaar dan ook van harte en vurig liefhê.”

(Rom 15:13) “Mag God, die Bron van hoop, julle deur julle

geloof met alle vreugde en vrede vervul, sodat julle hoop al

hoe sterker kan word deur die krag van die Heilige Gees!”

Kerspakkies vir

bejaardes

Ons nooi u graag uit om

deel te neem aan ons

kersprojek om hierdie

Kersfees aan ons bejaardes te wys hoe spesiaal

hulle vir ons is!

Die geskenke kan bestaan uit ‘n skoendoos

met die volgende in :

Tandeborsel, tandepasta, seep, handeroom,

klein geskenkie en lekkernye.

JEUGWERKERSPOS

Grootkerk, Nuwekerk en die twee Volkskole beoog om ‘n

persoon in die pos aan te stel vanaf 1 Januarie

2015. Indien u weet van iemand wat dalk bevoeg hiervoor

sal wees, laat die persoon asb ds Johan Esterhuysen

(083 419 3233) of die kerkkantoor (049 892 2422) kontak

vir meer inligting.

Funksie vir Bejaardes

Baie welkom aan almal bo 65 jaar

jonk!

Ons funksie word gehou op 7 November 2014—kaartjies

sal deur Kerkraad uitgedeel word of kom kry self dit by

die kerkkantoor vanaf 22 Oktober—bywoning is gratis

maar kaartjie gee toegang—ons moet die regte getalle

kry ter wille van spyseniering.

kopiereg op die musiek en gedigte.

beeld of internetuitsendings mag van die diens gemaak word nie. Daar is

lofprysingserediens vandag lei. Geen opnames van enige aard, klank of

Baie welkom in die erediens!

Rina Hugo saam met die Christelike Seemansorganisasie sal die

Sedert 11 Nov 1792

www.nggrootkerk.co.za / www.facebook.com/Grootkerk ww.vriendevangrootkerk.co.za

GROOTNUUS

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!