13.07.2015 Views

Designer 2007updated - Nulandis

Designer 2007updated - Nulandis

Designer 2007updated - Nulandis

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

WAARSKUWINGS• Hanteer versigtig• Kan skadelik wees indien ingesluk, ingeasem of wanneer met vel en oë in aanraking kom.• Mag velsensasie veroorsaak deur velkontak –Irriterend vir oë en vel. Vermy kontak met oë, vel en klere.• HOU BUITE DIE BEREIK VAN KINDRES, ONINGELIGTE PERSONE EN DIERE.• Maksimum konsentrasie: 0,13 % (1,3 ml/l) spuitoplossing (130 ml produk in 100L water )• Alhoewel hierdie middel breedvoerig onder ‘n wye verskeidenheid van toestande getoets is, kan die registrasiehouernie waarborg dat dit onder alle omstandighede effektief sal wees nie, omdat die aksie en werking daarvan beïvloedkan word deur faktore soos abnormale grond, klimaat- en bergingskondisies; kwaliteit van verdunningswater,aanpasbaarheid met ander bestanddele wat nie op die etiket aangedui word nie, en weerstand van pes teen genoemdemiddel, asook die tyd en akkuraatheid van toediening. Verder sal die registrasiehouer ook nie verantwoordelikheidaanvaar vir skade aan gesaaides, plantegroei, die omgewing ofnadelige uitwerking op mens en dier, of by die gebrekaan prestasie van die genoemde middel indien die verbruiker sou faal om die instruksies op die etiket noukeurig tevolg nie of deur onvoorsiene omstandighede met die registrasie. Raadpleeg die verskaffer in die geval van enigeonsekerheid.VOORSORGMAATREËLS• Dra geskikte beskermende handskoene en gesigbeskerming (gesigskerm) indien konsentraat hanteer word.• Moenie eet, drink of rook wanneer produk hanteer word nie.• Was konsentraat onmiddellik van die vel en spoel oë uit met baie water.• Moenie spuitstof inasem nie• Was hande en besoedelde vel voor etes en na werk• Was alle beskermde klere deeglik na gebruik, veral binnekant van handskoene• Bêre weg van voedsel, voer en water• Skadelik vir visse en ander akwatiese organismes. Moenie oppervlakwater of afloopvore met die chemikaliee ofgebruikte houers besoedel nie.• Bêre in oorspronklike houer, dig verseel, in ‘n veilige plek• Spoel leë houer en moet nooit vir enige ander doel gebruik nie.• Vernietig leë houer en moet nooit vir enige ander doel gebruik nie• Indien enege iemand siek voel, ontbied ‘n geneesheer (en verskaf die etiket indien moontlik)SIMPTOME VAN MENSLIKE VERGIFTIGING• Studies toon minimale vergifting deur mondinname of velkontak. Mag geringe tot matige irritasie van die oë en velveroorsaal.NOODHULP BEHANDLING• SKAKEL ONMIDDELLIK ‘N DOKTER OF GIFBEHEERSENTRUM• Oë: Spoel met water vir ten minste 15 minute. Kry mediese sorg as irritasie aanhou.• Vel: Verwyder besoedelde klere. Was ge-afekteerde areas met seep en water.• Inname: Drink 2 glase water en moet nie braking induseer nie• Inaseming: Verwyder tot in vars lug. Indien nodig pas kunsmatige asemhaling toe.NOTA AAN GENEERSHEERGeen spesifieke teenmiddel bestaan nie. Behandel ondersteunend en simptomaties.GEBRUIKSAANWYSINGS: Gebruik slegs soos aangeduiDESIGNER is goedgekeur vir gebruik met ‘n reeks Swam- en insekdoders op ‘n breë spektrum gewasse. Vir spesifiekeaanbevelings kontak asseblief die registrasiehouer. NIE aanbeveel vir gebruik saam met onkruiddoders. Verwys altyd nadie plaagdoder-etiket vir aanwysings.DESIGNER mag ook gebruik in tenkmengsels met spoorelemente soos Kalsium, Koper, Mangaansoute, Swael ens en metmakro-element soos Fosfate, om verspreiding en opname in ‘n wye reeks gewasse to verbeter.DESIGNER mag ook gebruik word om spuitnewel te verminder en/of reënvastheid te verbeter.DESIGNER is goedgekeur vir gebruik met alle goedgekeurde plaagdoders en soos hieronder gelys:

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!