12.07.2015 Views

SPRAYBOR - Nulandis

SPRAYBOR - Nulandis

SPRAYBOR - Nulandis

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

GEWAS DOSIS OPMERKINGSBlomme en sierplante 75 - 150 g/100 l water Begin toedienings sodra plante gevestig is en dien2-3 bespuitings met maandelikse tusenposes toe.Tabak 350 – 750 g/ha Dien 4 - 5 keer per seisoen toe met tussenposesvan 3 weke, as lug- of trekker bespuitings.Avokado=s 1,25 – 2,5 kg/ha Dien as ‘n volle dekbespuiting toe, vir dieinstandhouding van boor vlakke. Herhaal na oes.Makadamia=s 50 - 150 g/100 l water Dien as ‘n volle dekbespuiting toe, vir dieinstandhouding van boor vlakke.Lusern0-15% klei16-30% klei>31% klei0-15% klei16-30% klei>31% kleiMieliesVoorplant grondbehandeling0-15% klei16-30% klei>31% kleiSonneblommeVoorplant grondbehandeling0-15% klei16-30% klei>31% klei250 g/ha500 g/ha750 g/ha2,5 – 5,0 kg/ha5,0 – 10,0 kg/ha7,5 – 15,0 kg/ha2,5 – 5,0 kg/ha5,0 – 10,0 kg/ha7,5 – 15,0 kg/ha2,5 – 5,0 kg/ha5, 0 10,0 kg/ha7,5 – 15,0 kg/ha1. OnderhoudsbehandelingDien as ‘n algehele bespuiting 10 dae na elkesnysel toe.2. Korrektiewe BehandelingDien as ’n algehele bespuiting direk na sny toeas die ontleding van die boonste 15 cm van dieplant voor blom minder as 20 mg Boor/kg (20dpm) lewer.Spuit voor finale plantvoorbereidings eweredig oordie grond tensy blaarontledings van vorige oes ‘ntoediening onnodig laat blyk.Waar sonneblomplantings beplan word, spuitgrond egalig voor finale voorbereiding.Waar blaarontledings van die vorige oes dittoelaat, mag behandelings onnodig wees.BELANGRIK:Raadpleeg ‘n gekwalifiseerde Agronoom of Landboukundige voordat hierdie misstof toegedien word oor dienoodsaaklikheid van die gebruik daarvan.Gebruik die laer aanbevole dosisse vir instandhouding van boor vlakke.Gebruik die hoër dosisse vir opheffing van tekorte.Indien enige van die misstowwe in die Max-reeks in kombinasie met Spraybor gebruik word, gebruik altyd die laeraanbevole dosisse.November 02

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!