12.07.2015 Views

Jaaroorsig - University of the Free State

Jaaroorsig - University of the Free State

Jaaroorsig - University of the Free State

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

Henning, en die voorsitter van die UV-Raad, regter Faan Hancke, het as sprekersen as voorsitters van werksessiesdeelgeneem. Prof. Henning het vooraf inTokio ’n reeks lesings oor internasionalemaatskappyereg aan LL.M.-studentevan die Universiteite van Hosei enWaseda gelewer.Die universiteit is aangewys as dieleidende instansie vir die institusionaliseringvan die inisiatief Landbounavorsingvir Ontwikkeling in die Suid-Afrikaansehoër onderwys. Die projek isdeur die Internasionale Sentrum virOntwikkeling-georiënteerde Navorsingin Landbou geïnisieer. Dr. Aldo Stroebel(Direktoraat Navorsingsontwikkeling)en mnr. Ajuruchukwa Obi (Landbouekonomie)het ’n belangrike rol in dienasionale taakspan gespeel.Dr. Stroebel is ook tot die uitvoerendekomitee van die Southern AfricanResearch and Innovation ManagementAssociation (SARIMA) verkies. SARI-MA se doelwitte is onder meer die professioneleontwikkeling en kapasiteitsbouvan diegene wat met die bestuurvan navorsing en innovasiestelsels gemoeidis.Die Minister van Landbou en Grondsakehet prof. Frans Swanepoel, Direkteurvan Navorsingsontwikkeling, asraadslid van die Landbounavorsingsraadaangestel. Hy is ook aangestel as ’nlid van die internasionale oorsigspanvan die International Institute for FoodAgriculture and Development by dieCornell-universiteit in die VSA.In die Fakulteit Teologie is prof. PietStrauss (Departementshoof van Ekklesiologie)in Oktober vir ’n tweede keertot Moderator van die N.G. Kerk in dieVrystaat verkies. Prof. Fanie Snyman(Nuwe Testament) is benoem in dieTeologiese Adviesraad van Radiokansel.Prof. Gert van Zyl, Hoof van dieSkool vir Geneeskunde in die FakulteitGesondheidswetenskappe, is vir ’n volgendedrie jaar herkies as raadslid vandie Council for the Health ScienceMr Anton Fisher, Director: Strategic Communication, in discussion with collegues.Expertise for AfricaThe Programme for Agricultural InformationService (PRAIS), which is hosted by the UFS,continued to broaden its scope in SouthernAfrica. The significant increase in the amountof information requested via PRAIS was furtherconfirmation of the enormous need forinformation in Africa to ensure agriculturalsustainability. The success of this service ledto the establishment of two more nationalnodes during 2005 (in Lesotho and Namibia).PRAIS continues to act as regional co-ordinatorand it is envisaged that national nodes willeventually be established in all the SouthernAfrican Development Community (SADC)countries.77

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!